Page 1 of 1

Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Sun Dec 27, 2015 8:09 pm
by Dowe Koos
Naandsê almal.
Op 'n kort kennisgewing besluit ons om saam met my broer en sy vrou hierdie trip aan te pak. Van Pretoria na hierdie drie plekke en terug Pretoria was die totale afstand gery - 3152 kilometer met gemddelde brandstof verbruik van 7.4 kilometer per liter. In die verlede het ek altyd gekla oor ek net 6 kilos per liter kry, maar op hierdie trip was daar net 95 beskikbaar en kyk hoe het my brandstof verbruik verbeter. Van nou af gaan ek net 95 gebruik. Ander intersante ding wat gebeur het by die Sani pas was die taxis. Op ons opry was daar drie taxis met vol mense wat die pas uitgeklim het. Ek dink toe aan verlede jaar se Richtersveld trip waar die locals met hulle 2x4 daar by my verby jaag. Dog toe, het die hierdie locals die bleddie Sani pas ook mak gemaak. Maar twee aande later iewers in Lesotho praat ek to met een van die locals, wat toe vir my sê dat hierdie taxis is almal 4x4 met 3 of 5 liter enjins. Dit het my beter laat voel oor die Sani pas. Ek het in my lewe al baie passe in SA gery, maar wil net sê al daai passe is mak teenoor Lesotho se passe. Het in my lewe nog nooit vir drie dae net passe gery nie. Wil sê omtrent 90 persent van Lesotho se paaie is net passe - of dit nou teerpaaie of grondpaaie is. Een ding wat ek geleer het op hierdie passe is, jy gebruik jou ratte om te rem met die afdraandes. Van hulle is lank en baie skuins. By so een pas het ek meer die brieke gebruik as die ratte en dit het veroorsaak dat die remvloeistof so warm geword het dat daar nie brieke was nie. Het maar net kop gehou en by die naaste afdraai pad gestop. Eers 'n uur later was die remvloeistof weer koud genoeg dat ek weer die pad kon vat. En dan was daar een opdraande vir omtrent 500 meter wat 'n helling het van 1 tot 5 was dat ek in eerste rat daar moet uit. Het beter gevoel toe my broer sê dat hy daar uit is in tweede rat met 'n Isuzu 3 liter turbo. Maar in elke geval, dit was een van my beste vakansie wat ek gehad het. Ek gaan Lesotho defnitief weer besoek. Hier is die fotos van hoogtepunte.
1 Onder die Sani pas.jpg
2 Sani pas in die verte.jpg
3 Halfpad op.jpg
4 Bo by Sani pas.jpg
5Hoogste pas in SA.jpg
6 Land Cruiser.jpg
7 Berge.jpg
8 Wind waai.jpg
9 Op pad na Thaba Tseko.jpg
10 Brege en valleie.jpg
Nog fotos

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Sun Dec 27, 2015 8:11 pm
by Dowe Koos
11Herstelwerk aan hut.jpg
12 Rivier van Katse dam.jpg
13 Berge en dale.jpg
14 Rivier van Katse dam.jpg
15 Katse damwal.jpg
16 Katse dam.jpg
17 Katse dam.jpg
18 Katse dam.jpg
19 Katse dam.jpg
20 Op damwal.jpg
21 Onder die damwal.jpg
22 Village teen die berg.jpg
23 Sakekern by Marakabei.jpg
24 Nog village teen die berg.jpg
25 Passe.jpg
26 Landery in die berge.jpg
27 Nog berge en valleie.jpg
28 Nog berge en valleie.jpg
29 Mohale dam van die weste kant.jpg
30 Nog passe.jpg

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Sun Dec 27, 2015 8:15 pm
by Dowe Koos
31 en nog passe.jpg
32 Mohale dam van die ooste kant.jpg
33 en nog berge.jpg
34 Die vlaktes onder Boesmans pas.jpg
35 Die vlaktes onder Boesmans pas.jpg
36 Rooms Katolieke kerk by Boinyatso.jpg
37 Berg op pad na Semonkong.jpg
38 en nog passe.jpg
39 en nog passe.jpg
40 daar kom ons op.jpg
41 Daar gaan ons af.jpg
42 landerye in die vallei.jpg
43 en nog landerye in die vallei.jpg
44 Op pad na die hoogste vryvallende waterval in Suidelike Afrika.jpg
45 Maletsunyane val by Semonkong.jpg
46 Canyons.jpg
47 Nog canyons.jpg
48 en nog village teen die berge.jpg
49 en nog berge, valleie en canyons.jpg
50 meeste van die passe loop deur die villages.jpg

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Sun Dec 27, 2015 8:17 pm
by Dowe Koos
51 Passe oppad na Mphaki.jpg
52 en nog passe.jpg
53 en nog berge.jpg
54 en nog berge op pad na Mount Moorosi.jpg
55 Fort Hartley .jpg
56 en nog berge oppad na Quthing.jpg
57 Dinos het hier geheers.jpg
58 Dinos voetspore.jpg
59 Kampplek by Berg Kwagga NP.jpg
60 Twee Swartwildebees wat koppe stamp.jpg
61 Berg kwagga.jpg
62 SA se eie piramied.jpg
63 Hartebeest soek skuiling onder die boom.jpg
64 kwaggas by watergat.jpg
65 kwaggas baklei.jpg

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Sun Dec 27, 2015 9:03 pm
by JJBotes
'n Paar mooi Pics daai.
Hoeveel dae was die trip ?

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Sun Dec 27, 2015 9:07 pm
by Dowe Koos
Agt dae

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Sun Dec 27, 2015 9:25 pm
by JJBotes
Ek wil self nog Sani pas gaan ry, maar daar val altyd iets voor.
Dink ek moet hom op die 2016 lys sit.

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Sun Dec 27, 2015 9:32 pm
by Dowe Koos
Daar is 'n storie in die omloop dat hulle die Sani gaan teer. Dis hoekom ek sonder twyfel die geleentheid aangegryp het toe my broer sê dat hy die Sani gaan ry. Sit dit op jou 2016 doen lys.

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Sun Dec 27, 2015 9:37 pm
by Dowe Koos
Oja JJ, die storie wat ek al gehoor het is dat die Sani is so nou dat die een voertuig moet op 'n punt wag vir die ander een om verby te kom. My ondervining met die huidige Sani is dat die paaie is so verbreed dat twee voertuie bymekaar kan verby kom sonder probleme, self op daardie zig-zag draaie. Dis dalk 'n aanduiding dat daar in die toekoms dalk geteer gaan word.

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Sun Dec 27, 2015 9:45 pm
by JJBotes
Dowe Koos wrote: . . . . My ondervining met die huidige Sani is dat die paaie is so verbreed dat twee voertuie bymekaar kan verby kom sonder probleme . . . . . .

goed om te weet
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
Ek gaan beslis plan maak.

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Sun Dec 27, 2015 9:49 pm
by Dowe Koos
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Sun Dec 27, 2015 9:56 pm
by Dowe Koos
Dis hoe ons deur Lesotho gery het.
Eerste dag - swart
Tweede dag - rooi
Derde dag - pers
dn222.jpg

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Mon Dec 28, 2015 10:01 am
by Thunder02
Great photos Hennie, thanks foe sharing.
That canopy looks great on the Hilux, well done :thumbup:

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Mon Dec 28, 2015 10:25 am
by Dowe Koos
Thanks Neil, this week I must finish the gas-lift and sliders. With all this gravel roads I'm happy the canopy is still in one piece. Some rough roads.

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Wed Dec 30, 2015 5:45 pm
by Haboob
Mooi kikkies Hennie, dankie vir die deel.

Re: Sani pas, Lesotho en Bergkwagga NP

Posted: Wed Dec 30, 2015 6:59 pm
by Dowe Koos
Plesier