Waterfall Safari Lodge Mpumalanga
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Waterfall Safari Lodge Mpumalanga
Hi guys,
We have a 4x4 Weekend planned for the 11 - 12 October with our church, and I was wondering if anybody has done or seen reports on the 4x4 Trail at Waterfall Safari Lodge, just south of Loskop Dam in Mpumalanga. I am struggeling to find worthwhile info on the trail. Discussed it with the manager of Forever Resort Loskop Country and to state his exact words, he said, " Jy t n Cruiser nodig vir daai pad, boetie" - translated Cruisers Only!
According to the people at the Lodge it is rated a 4.
ANYBODY??

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Waterfall Safari Lodge Mpumalanga
I haven't heard of it Henk and I dont have a record of it. But I would like to ask you to do a little write-up of the trail after you come back and supply us with some photographs and contact details.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Waterfall Safari Lodge Mpumalanga
Kaspaas,
Dit doen ek verseker! Ek het in die tussen tyd gehoop om paar pics te sien. Ek is so opgewonde soos n kind voor kersfees was einde Jul laas op n trail...
Dit doen ek verseker! Ek het in die tussen tyd gehoop om paar pics te sien. Ek is so opgewonde soos n kind voor kersfees was einde Jul laas op n trail...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Waterfall Safari Lodge Mpumalanga
Ek verstaan presies hoe jy voel.. sterkte dis amper tyd..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- ROOIWYN
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
- Town: POLOKWANE
- Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
- Real Name: Marius
- Location: No more! Now stay in town!
Re: Waterfall Safari Lodge Mpumalanga
Henk,
as dit dieselfde plek is as wat ek aan dink dan het julle 'n lekker tyd wat voorle, veral die gasvryheid en akkomodasie. As oud inwoner van Middelburg het ons gereeld daar rond gaan kuier, dis net so voor die "dorpie" Kranspoort as ek dit reg het. Ons het gewoonlik waar die watervalle begin, net agter Otekalia begin abseil tot by Waterval Lodge en dan daar gekamp, saam met kerk jeugkampe. Was al so een of twee keer saam met ander se 4x4 voertuie op enkele dele van die roetes daar, maar dit was meer los klip as iets anders en ook al so 4 jaar terug, weet nie hoeveel het intussen verander nie. Kyk of die Kruisrivier roetes ook dalk beskikbaar is (waar jy Kranspoortpas afkom), kan ook pret raak.
Groete,
Marius.

Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Waterfall Safari Lodge Mpumalanga
Marius,
Jy is presies reg die Lodge is net voor Kranspoort se hekke. Jy het nie dalk fotos of iets om te share nie? Sou graag wou sien. Dit klink my die roete het die laaste 3 jaar baie verspoel, manne praat van fris oorkruis en groot klippe teen lekker hellings 35 plus grade.
Ek het in Okt 2007 Kruisrivier gedoen. Was great, net jammer dit was nog nie heeltemaal natseisoen nie. Theo hulle was baie behulpsaam (opsigter/bestuurder). Die mooiste Eland op daai plaas gesien, 80 km se paaie kan n man besig hou!
Jy is presies reg die Lodge is net voor Kranspoort se hekke. Jy het nie dalk fotos of iets om te share nie? Sou graag wou sien. Dit klink my die roete het die laaste 3 jaar baie verspoel, manne praat van fris oorkruis en groot klippe teen lekker hellings 35 plus grade.
Ek het in Okt 2007 Kruisrivier gedoen. Was great, net jammer dit was nog nie heeltemaal natseisoen nie. Theo hulle was baie behulpsaam (opsigter/bestuurder). Die mooiste Eland op daai plaas gesien, 80 km se paaie kan n man besig hou!
- ROOIWYN
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
- Town: POLOKWANE
- Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
- Real Name: Marius
- Location: No more! Now stay in town!
Re: Waterfall Safari Lodge Mpumalanga
Henk,
ek gaan bietjie grou dan sal ek dit laai, ongelukkig sal dit eers die naweek gebeur.
Marius.
ek gaan bietjie grou dan sal ek dit laai, ongelukkig sal dit eers die naweek gebeur.
Marius.
Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Waterfall Safari Lodge Mpumalanga
Marius,
Baie dankie ek sal dit baie waardeer
Baie dankie ek sal dit baie waardeer
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Waterfall Safari Lodge Mpumalanga
Mnre,
Die tyd het aangebreuk, more aand pak ek die BosMerc vir sy naweek trippie.
Ons gaan nie net die Waterfall roete doen nie. Forever Resorts het n groot gedeelte van Botshobello tot by Loskop self uitgekoop. Die naweek gaan dan verskillende kleiner roetes ook behels. Alles is begeleide toer, Cobus praat van n klas 3 roete algemeen met gedeeltes as 4 klassifikasie. So ek sien baie uit.
Sal bietjie TR doen as ons eers terug is. 8 Voertuie 23 mense...dis mos hoe mens n naweek moet spandeer!! Hou saam duim vas dat dat ons bietjie reen kry voor dan

- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Waterfall Safari Lodge Mpumalanga
Henk, geniet dit, sien uit na jou Trip reports...
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage