Nuwe roete in die laeveld
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Nuwe roete in die laeveld
Ons klub het 'n nuwe roete gebou in ons omgewing en gebruik die nou as ons eie speelplek, al wat ons kort is so bietjie sand, maar die res is daar alles. Hier is so paar fotos van die naweek se speel. Net vir julle, sal ek die Hiluxe wys. :roll:
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Nuwe roete in die laeveld
Hier nog so paar
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Nuwe roete in die laeveld
Lyk nogal na 'n lekker speelplek Dankie virrie fodies :)
To God be the glory
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Nuwe roete in die laeveld
I was admiring the Hilux's so much that I forgot to look at the trail. So I had to check them both again - the Hilux's & the Trail!
Nice one, Reynard!
-F_D
Nice one, Reynard!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
Re: Nuwe roete in die laeveld
What TrailFamily_Dog wrote:I was admiring the Hilux's so much that I forgot to look at the trail. -F_D
Nice Luxs
Last edited by Dadz Toy BFI on Tue Mar 31, 2009 9:38 am, edited 1 time in total.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Nuwe roete in die laeveld
Guys, I want to organise a Hilux4x4 Forum weekend on this trial. I post some nice pics of the scenery etc. Can I maybe start a poll and see how many guys would be interested. Money wise, it will be as cheap as possible.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Nuwe roete in die laeveld
Die laastes ek belowe
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Nuwe roete in die laeveld
very nice Lux,
Place looks awsome, some adrenaline rocks
Place looks awsome, some adrenaline rocks
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Nuwe roete in die laeveld
CoolCastos wrote:Guys, I want to organise a Hilux4x4 Forum weekend on this trial. I post some nice pics of the scenery etc. Can I maybe start a poll and see how many guys would be interested. Money wise, it will be as cheap as possible.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Nuwe roete in die laeveld
Maak soCastos wrote:Guys, I want to organise a Hilux4x4 Forum weekend on this trial. I post some nice pics of the scenery etc. Can I maybe start a poll and see how many guys would be interested. Money wise, it will be as cheap as possible.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Nuwe roete in die laeveld
Wanneer wil julle manne so iet reel? Mei maand?
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Nuwe roete in die laeveld
Einde Mei klink goed
- Ou Bloues
- Low Range 4WD
- Posts: 135
- Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
- Real Name: Aldo
Re: Nuwe roete in die laeveld
Ja einde Mei, hoe ver is dit tot daar
Ek dink dit sal die laaste oorslaap trip wees voor die winter, dan sal ons maar weer dag trips reel vir die winter.
Ek dink dit sal die laaste oorslaap trip wees voor die winter, dan sal ons maar weer dag trips reel vir die winter.
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Nuwe roete in die laeveld
Ek sal daar wees!!!
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Nuwe roete in die laeveld
As ek reg onthou so 350km so ons moet dalk oorweeg om dit 'n langnaweek trip of ietsie te maak.Ou Bloues wrote:Ja einde Mei, hoe ver is dit tot daar
In die laeveld is dit mos lekka warm as ons arme Gautengers piepie vannie koue.Ou Bloues wrote:Ek dink dit sal die laaste oorslaap trip wees voor die winter, dan sal ons maar weer dag trips reel vir die winter.
Reynard
Miskien kan ons sommer iets behoorliks reel vir meer as een roete of iets dan maak ons 'n properse trippie hiervan.
Eric
Boek nou jou dairy, as jy more van die tandards afkom maak sommer 'n afspraak by die oogkundige en kry 'n nuwe bestuur bril wat self tinting ook is , die keer aanvaar ons nie weer excuses nie, al moet ek met Riaan en die anner manne daar reel om jou te kidnap hierdie keer kom jy en Bulldog saam.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Nuwe roete in die laeveld
Ja jy sien nê... die een sal ek nou weer nie kan maak nie.... Ruben se expected date of arrival is 26 Mei
To God be the glory
- Scooter
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1283
- Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
- Town: JHB
- Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
- Real Name: Scott
- Location: Strubens Valley
Re: Nuwe roete in die laeveld
I reckon I can make a plan to be there, wherever there is. As with all others the itch needs to be scratched and I just havent had time.
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Nuwe roete in die laeveld
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!