Berakha....
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Berakha....
Ek het so bietjie die naweek saam met mense van my werk daar by Berakha gaan speel. Hier is so paar fodies vir die wat wil kyk:
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Berakha....
lekker Cassie....
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
Re: Berakha....
Mooi foto's
Lyk my jy het daai 'boerie' alleen geniet :evil:
Lyk my jy het daai 'boerie' alleen geniet :evil:
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 261
- Joined: Thu Jan 03, 2008 6:19 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1996 dc raider 2,4
- Real Name: Deon
Re: Berakha....
maak my somer lus om n berg uit te ry
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Berakha....
die laaitie word klaar groot, nê ..... g'n twyfel oor wie die pa is!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Berakha....
Die pa raak ook lekker groot as ek so na die maag kykMud Dog wrote:die laaitie word klaar groot, nê ..... g'n twyfel oor wie die pa is!
Daai boerie was vrek lekker, al moet ek dit nou self sê. Een van die manne daar het Kudu Braaiwors gebraai en was daai nou vir jou lekker..
To God be the glory
Re: Berakha....
Baie Dankie daarvoor Cas, nou is ek eers vrek honger.........
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: Berakha....
Cassie,
Bly julle het dit geniet, ma waars die foudies van die "Mine Shaft" ?
Bly julle het dit geniet, ma waars die foudies van die "Mine Shaft" ?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Berakha....
Twee van die voertuie het haastig geraak en die Low Range seksie 'n skip gegee... en raai wie was die manne met die kamerasJoshua wrote:Cassie,
Bly julle het dit geniet, ma waars die foudies van die "Mine Shaft" ?
To God be the glory
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: Berakha....
Cassie,
Offtopic ! Vertel my jou geheim.
As ek upload kan ek net 8 foudies doen.
As ek reg getel het, het jy hier 28 !
Wat is jou geheim ?
Offtopic ! Vertel my jou geheim.
As ek upload kan ek net 8 foudies doen.
As ek reg getel het, het jy hier 28 !
Wat is jou geheim ?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Berakha....
Jy sal sien hierdie is nie attachments nie maar net foto's. AS jy van 'n derde party host gebruik maak dan post jy net die link soos volg en jy kan soveel foto's wys soos jy wil.Joshua wrote:Cassie,
Offtopic ! Vertel my jou geheim.
As ek upload kan ek net 8 foudies doen.
As ek reg getel het, het jy hier 28 !
Wat is jou geheim ?
Hier onder is bv hoe ek my eerste foto sal post
Code: Select all
[img]http://i253.photobucket.com/albums/hh60/CasKru/Berakha/image017.jpg[/img]
Jy sal sien ek maak gebruik van photobucket
To God be the glory
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: Berakha....
Thx Cas !!!CasKru wrote: Jy sal sien hierdie is nie attachments nie maar net foto's. AS jy van 'n derde party host gebruik maak dan post jy net die link soos volg en jy kan soveel foto's wys soos jy wil.