Vrystaat in die Paas-tyd

Post Reply
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

Hi ouens

Ek kom Paasnaweek terug Vrystaat toe (is oorspronklik 'n hartlanner) en wil weet of daar iemand iewers die Saterdag of Sondag 'n roete of iets gaan ry wat ek dalk kan saamkom. Dit sal lekker wees om die States bietjie in die beok te kry.

Laat weet my as daar iewers iemand is!!

Gerrie
gerrie@wegry.co.za
Post Reply

Return to “Free State”