AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!

Post Reply
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by CasKru »

Lyk vir my te gaaf man
To God be the glory
User avatar
Swart Baard
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Sun Nov 15, 2009 7:18 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.7 vvti 4x4
Real Name: Burgert

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Swart Baard »

Baie dankie Hennie vir jou moeite. :thankyou: :thankyou: :thankyou: Sien ek is bevooreg vir die 2xl. :thumbup: Sal so lank more die paale by mekaar maak en reg buig. En sorg dat die ander goed reg is.
TEAM CRAZY DUTCHMAN SHAKE AND BAKE
Youtube Swart Baard http://www.youtube.com/watch?v=jovkfJOK-IU" onclick="window.open(this.href);return false;
Spade
Newbie
Posts: 9
Joined: Wed Sep 30, 2009 5:25 pm
Town: Boksburg
Vehicle: 2000 hilux
Real Name: douglas

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Spade »

Hi ek stel belang om deel te neem,is daar nog plek en wat behels dit?
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Hilux01 »

Hennie,

Baie dankie vir al die moeite, soos gister per e-pos bespreek kan ek nie Saterdag daar wees nie, gaan bietjie Blouwildebeeste seer maak.

Ek kan vir ons die H&S Netting probeer reel, as jy my Maandag laat weet hoeveel kan ek solank aan die werk spring, sal ook met sponsors gesels oor die Toyota "tape" en gazebo.

Groete
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by HennieJ2 »

Spade wrote:Hi ek stel belang om deel te neem,is daar nog plek en wat behels dit?
Douglas, al die "amptelike" plekee - spanne en marshalls is vol op die oomblik. Ons nooi jou egter om die dag saam met die club te kom kuier en ons te ondersteun. Hoe meer siele - hoe meer vreugde. :veryhappy: :veryhappy: Dit is 'n nasionale event en all die clubs wat aan die AAWDC behoort is daar vir die da. Daar is 13 spanne wat gaan deelneem - dus julle gaan mooi 4x4's sien vir die dag. Dit is nie verniet die AAWDC se aptelike jaarlikse "Fun Day" nie. :dance1: :dance1:

Hennie :thankyou:
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by CasKru »

Ek gaan dit ongelukkig nie meer more kan maak nie. Ek moet gaan part hunting doen. My bakkie se Crown Wheel en Pinion is moel toe en Toyota hier in Midrand kan eers oor 21 dae (te laat vir die kompetisie) kry. Gemini het voorraad maar ek wil eers 'n paar ander Toyota dealerships try. Op die tipe komponent wil ek graag genuine parte gebruik.
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by OOOOMS »

Reg so Cassie, maar jy gaan op beacon en eiers uit miss....of dalk nie... :lol: :lol:

Sien julle so 09h00!
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by HennieJ2 »

Manne, kon so 6 rolle van 50m elk van daai "snow netting" vasmaak by die kontrakteur - daai oranje barrier netting. Ek los dit vir eers hier, want dit sal voete kry daar oppi site, so die naweek as hulle kom inspeksie doen, dan sit ons dit op. Vir eers, kan iemand gewone tape (safety tape) bring om op te sit, sodat ons sien of ons die draaie maak?

Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by OOOOMS »

Mooi kerels, die obsticle lyk nou betjie tuwwer nadat die gurrus daar in was met pik en graaf. Ek dink, dit lyk makliker as wat dit eintlik is. Maar die dag sal bepaal....

Hennie, ek dink ons gaan nog marshalls nodig he? Aangesien daar nou eintlik x2 obsticals is en redelik ver uitmekaar.

Hoe dink julle? Ek dink ons moet ten minste x6 he, x3 vir elke een?
User avatar
Swart Baard
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Sun Nov 15, 2009 7:18 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.7 vvti 4x4
Real Name: Burgert

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Swart Baard »

Hier is so bietjie foto`s van die werkers. Dankie, was n lekker dag.
Attachments
24072010166.JPG
24072010164.JPG
24072010161.JPG
24072010158.JPG
24072010157.JPG
24072010155.JPG
24072010153.JPG
TEAM CRAZY DUTCHMAN SHAKE AND BAKE
Youtube Swart Baard http://www.youtube.com/watch?v=jovkfJOK-IU" onclick="window.open(this.href);return false;
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Thabogrobler »

Maar julle werk vinnig!

Toe Marius bel om te hoor of julle nog daar is, toe begint julle al oppak. Dan try ons maar weer volgende keer.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Skydive
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 64
Joined: Tue Jul 03, 2007 11:03 pm
Town: Melville
Vehicle: 96 Hilux D/C Raider 4x4 2.7 3RZ Engine Detroit Front Locker Gearmax Rear Locker Front and Rear Integrated Bumpers Full OME 265 BFG Muds
Real Name: Anton
Location: Johannesburg

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Skydive »

Jammer ek het so laat daar aangekom. Hennie, het verby jou gery net so voor die LA Sport winkel (Jy was in jou Cruiser). Kon darm nog help met die laaste bietjie baan toets, pik slaan en graaf grou. Het daai Jeep wat daar aangekom het toe deur die obstacle gery?
1996 D/C Hilux Raider with 2.7i 3RZ Engine
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
User avatar
Swart Baard
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Sun Nov 15, 2009 7:18 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.7 vvti 4x4
Real Name: Burgert

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Swart Baard »

Hy het na n lang gesukkel deur gekom, ma as dit komptisie was het hy niks punte gekry nie. Die gate was 100% op sy wiel af stande gewees. :twisted: :twisted: :twisted: Lyk makklier as wat dit is, mense gaan sukkel, vir al as ons die water gaan by sit.
TEAM CRAZY DUTCHMAN SHAKE AND BAKE
Youtube Swart Baard http://www.youtube.com/watch?v=jovkfJOK-IU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by HennieJ2 »

Hi Almal,

Sorry ons was toe biekie vinniger klaar - sou nog vinniger klaar gewees het as Skrikniks nie so baie toeskouers gehad het nie :boss: :boss:
DSC09612.JPG
.... maar nadat sommige hard gegrou het, moes Ou Vale1 begin toets :okay: :okay:

Loop hom storm :dash: :dash:
DSC09616.JPG
DSC09616.JPG (38.67 KiB) Viewed 6820 times
sjoe ma dis hoog :scared: :scared:
DSC09617.JPG
...innie gat :focus: :focus:

DSC09629.JPG
... en ytie gat :veryhappy: :veryhappy:
DSC09631.JPG
Ag nee, wee innie gat, :sos: :sos: mmmm tegniese baan beamptes ontleed die situasie :stop: :stop:
DSC09635.JPG
OK - nou sjee ons gas - wee ytie gat :haha: :haha: :goodjob:
DSC09636.JPG
Nou moet een van die tegniese baan beamptes seker maak dat die IFS's dit ook sal kan bemeester :mafia: :mafia:
DSC09648.JPG
Final episode in next post.......... :gamer: :gamer:
Last edited by HennieJ2 on Sun Jul 25, 2010 4:10 pm, edited 1 time in total.
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by HennieJ2 »

... vervolg

Ja, dan moet ons maar seker kyk of die diff-locks ook aan die ander kant werk :cooldude: :cooldude:
DSC09659.JPG
.... en net om seker te maak niemand kla nie, net gou die ossewa deur jaag om te sien of hy die draaie maak.... :blackeye: :blackeye:
Oog, oog , f@efol om hoog......
Oog, oog , f@efol om hoog......
Gelukkig was ons "'in-house" Hilux sjefs ook teenwoordig om te sorg vir die "hardwerkendes" :welcome: :welcome:
0000ms aan't brekfis bou...
0000ms aan't brekfis bou...
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Ou vale1 »

Tx vir 'n lekker dag, my trip huistoe was net nie lekker nie, los sump, los waterpyp, wat het van goeie ambagsmanne geword wat trots het in hul werk? Moes 'n vriendin bel om SWAMBO en uitgawe te kom haal en langs die pad gesit tot donker vir die culprit om sy *a* te kom regmaak langs die pad :banned: :banned: :banned:
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by HennieJ2 »

Jammer om te hoor Koos - geluk by die ongeluk is dat jy hom darem net getoets het en nie op padsee toe of iewers ver heen was nie.

Ja, dit was 'n lekker dag - jammer ek moes vroeg skuif vir 'n troue, want dit wil my voorkom of dit later lekker geraak het. Hoop nie die Croezer manne :lol: :lol: het die baan kom toets nie :veryhappy: :veryhappy: :mrgreen: :mrgreen:

Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by OOOOMS »

Ou vale1 wrote:Tx vir 'n lekker dag, my trip huistoe was net nie lekker nie, los sump, los waterpyp, wat het van goeie ambagsmanne geword wat trots het in hul werk? Moes 'n vriendin bel om SWAMBO en uitgawe te kom haal en langs die pad gesit tot donker vir die culprit om sy tjol te kom regmaak langs die pad :banned: :banned: :banned:
Ag nee...dis nie lekker nie Koos. Hoop hy gaan daai mooi van van jou nou uitsorteer! Hoop jy gaan hom mooi veduidelik :!: :!: :!:
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Traveler »

Wel gedaan manne. :acute: :acute:

Daai lyk uitstekend gedoen. :drinks:
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Hilux01 »

Manne dit lyk of dinge heel goed geloop het.

Jammer ek kon nie die dag saam mee maak nie, ek was in die jagveld en toe nog heel suksesvol ook.

Kyk onder open discussion.

Hennie, is daar nog tape en of netting nodig? Ek sal moet begin vra en bymekaar maak hierdie kant.
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Ou vale1 »

Wil net vir julle wys hoe lyk Ubundu, baie water en 12V reserwes, kan hom dalk as HK gebruik vir die marshalls en die res?
Attachments
DSC00014.JPG
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Ou vale1 »

:alarmclock: Sorry vir die duplikasie, ons toppies het nie met die goed groot geword nie en ons sukkel om in te groei!

Edit by F_D: Fixed!
User avatar
Bloues
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 934
Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 2.2 D/C
Real Name: Solly

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Bloues »

Hi julle,

Eeerstens - lyk stunning dag !! Sorry om te mis.....wat my pla....Broer Regard en SkrikNiks met grawe....sjuks hulle lyk sommer mooi besig om te werk !!!

Dan, ek sal terug tree op die reserwe lys aangesien bloues 'n rat gly elke nou en dan en ander kans gee......maar beslis posisise vat as reserwe.... Sien julle die dag en sal forum dophou vir reelings vir konvooi vanaf WesRand.....!!!!

Hilux Groette !!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
Image
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
Skydive
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 64
Joined: Tue Jul 03, 2007 11:03 pm
Town: Melville
Vehicle: 96 Hilux D/C Raider 4x4 2.7 3RZ Engine Detroit Front Locker Gearmax Rear Locker Front and Rear Integrated Bumpers Full OME 265 BFG Muds
Real Name: Anton
Location: Johannesburg

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Skydive »

Koos, daai wa sal 'n great HK maak. Ek dink as ons die yskas vol proviant maak dan sal dit 'n HK vir GK wees. :yahoo:
1996 D/C Hilux Raider with 2.7i 3RZ Engine
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by HennieJ2 »

Koos, nee-wat jong, hy lyk heel bakgat. Ek sal dit waardeer as jy hom kan kom opslaan vir ons HK. Pype bring ook sy lorrie met ekstra water ens. so, ons sal die pyp kan rook met julle tente en all...

Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by OOOOMS »

Koos, dit gan 'n lekker HQ wees! :thumbup:

Hennie, dink julle ons het nog marshals nodig?
Dan moet ons ook die punte stelsel bespreek en finaliseer.
User avatar
Swart Baard
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Sun Nov 15, 2009 7:18 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.7 vvti 4x4
Real Name: Burgert

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Swart Baard »

HQ lyk reg. :thumbup: :thumbup:

Shame, het gou oe :shock2: vir die eerste keer die jaar gaan gooi op die 4x4 community se website, hulle het nou eers besef van die kompetisie, te laat. Wel better luck next time. :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Die punte is maklik,begin met die 50 punte wat hulle vir ons toe laat. dan
Rolle back -10 :beg:
As jy aan die Banner tape raak -10 :stars:
Nie langer as 3 sek spin nie, kan gepenaliseer raak, :sos:
En ook nie langer vat as 3 min. :whistle:
As jy die maklike opsie vat van die roete -25. :dash:
TEAM CRAZY DUTCHMAN SHAKE AND BAKE
Youtube Swart Baard http://www.youtube.com/watch?v=jovkfJOK-IU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by CasKru »

Ek assume hulle sal vir ons voorse hoe die punte telling gaan werk want die punte gaan tog dieselfde moet werk by al die obstacles.
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by OOOOMS »

Cassie is jou gears al uitgesorteer?
User avatar
Swart Baard
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Sun Nov 15, 2009 7:18 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.7 vvti 4x4
Real Name: Burgert

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Swart Baard »

Wel, soos ek die reels verstaan is dit on veranwoordelikheid vir die punte op ons baan. Maar die punte begin by 50, dis om die scoring dieselfte te hou. :cards: Ma sal sien wat hulle te se het vir die dag.
TEAM CRAZY DUTCHMAN SHAKE AND BAKE
Youtube Swart Baard http://www.youtube.com/watch?v=jovkfJOK-IU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:Cassie is jou gears al uitgesorteer?
Ek het vanmiddag my gears gestrip vir 'n @#$@#$ BMW bestuurder wat my van die pad af druk en nie indicators gebruik nie en dan nog vir my middelvinger wys toe ek vir hom hoot. :angry2: :angry2: :angry2: :angry2: :angry2: :angry2: :angry2: :angry2:

Maar ... jy moes die ou sien perform toe ek nie vir hom 'n sign wys nie maar vir hom wys dat ek vir hom sal bid :lmao: :lmao: :lmao:

Dit was alles oppad toe ek die parte by Toyota gaan haal het. Snaaks genoeg die ou in die BMW het toe gat skoon gemaak en heel toevalig kry ek hom weer so 20km verder op 'n heeltemal ander plek... toe moes jy sien hoe stress die maat. :blackeye: :blackeye:

Anyways... parte gekry by Toyota en sal dit môre deur vat na Louis toe en dan sal ek oor die naweek die as terug sit en dan is bob your uncle :D: :D: :D:
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by OOOOMS »

CasKru wrote:

Road rage.... :irate: :irate:

Bly jy het al die parte!!!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by CasKru »

Nee okay... nog is dit einde niet.

Kry toe mos 'n oproep van Louis af. Toyota se parte pas nie op die Gearmax diff nie. :angry2: :angry2: SO hulle het nou net my tyd gemors. Ek het so bietjie rond gebel en ek gaan nou maar die ringgear en pinion by Gearmax bestel aangesien dit dan die perfekte match sal wees vir al die ander komponente in die diff. Hulle reken hulle wag vir vooraad vir die M80 diff parte.

So hiermee ontrek ek as deelnemer vir die kompetisie en maak myself beskikbaar as marshal. :banned: Jammer hieroor :blushing: :blushing: :blushing:
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Post by OOOOMS »

"HennieJ2"]
HennieJ2 wrote:Competitors

1) Anton - (Skydive) POP Cassie - voertug probleem, nou marshal :thumbup: shirt 2XL + L

2) Koos (Ou Vale) POP + entry form (LAS) shirts 2 off XL

3) Jonathan (Toybox) POP + entry form rec'd shirt M Anton shirt L

4) Jan (Skrik Niks) entry form + cash (via Pype) shirts L + M

5) Heinrich (Traveler) POP shirt L + M

6) Liaan (Liaan) shirt XL + XL

7) Andre (Pype) entry form shirts 3XL + L

8) Regard entry form + cash 3XL + 3XL

9) Dawie entry form + cash 2XL + L

10) Burrie (Swartbaard) entry form + cash 2XL + 3XL

Reserve's:

1) Solly / Bloues
2)witmamba - Hans

Marshalls
1) Hennie Jackson / HennieJ shirt XL
2) Mark / OOOOMS shirt 2XL
3) Solly / Bloues Shirt XL + 2XL if driving
4) Legend35 - Johan shirt XL
5) Hilux01 / Henk shirt XL
6) Cassie

Camera Man - Hein shirt L
Camera Man - Stuart McGregor shirt XL

So Skydive - Anton is in :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by OOOOMS »

Cassie ek stuur vir jou die regte 'link' :boss:
Skydive
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 64
Joined: Tue Jul 03, 2007 11:03 pm
Town: Melville
Vehicle: 96 Hilux D/C Raider 4x4 2.7 3RZ Engine Detroit Front Locker Gearmax Rear Locker Front and Rear Integrated Bumpers Full OME 265 BFG Muds
Real Name: Anton
Location: Johannesburg

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Skydive »

Yes ek is in :yahoo: Jonathan, I was co-driver for you, so we need a replacement for me on your side
1996 D/C Hilux Raider with 2.7i 3RZ Engine
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by HennieJ2 »

Cassie, jy's nie dalk lus vir 'n co-driver job by Jonathan nie? Dit sal awesome wees - daai Hilex van hom is nogal vicious.

Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Ou vale1 »

Ou Vale vanoggend vroeg ingevat na Conversion man toe om die olie en water lekke uit te sorteer. Teen 11:30 was die lekkende sump terug, maar toe verdwyn die manne tot 3:00, glo om vuilgoed weg te ry? Myself maar toe gehelp aan 'n LR wat langs ou vale staan se radiator pype net om daar weg te kom! Die slegste diens nog ooit in my lewe :dash: En nog 'n speed fine gekry om alles te kroon!
MAAR OU VALE SAL REG WEES, GLO MY!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by OOOOMS »

Koos, dis nou nie goeie nuus nie :oops:

bly jy het dit darm veilig huistoe gemaak :thumbup:
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by HennieJ2 »

Guys, very sad news on today's obstacle prep - the way you don't want to see a Lux - on it's side :thumbdown: :thumbdown:
Rolled Hilux.jpg
Rolled Hilux.jpg (34.82 KiB) Viewed 6883 times
Rolled Hilux 2.jpg
Rolled Hilux 2.jpg (35.64 KiB) Viewed 6883 times
Rolled Hilux 3.jpg
Rolled Hilux 3.jpg (39.37 KiB) Viewed 6883 times
Rolled Hilux 4.jpg
Rolled Hilux 4.jpg (35.71 KiB) Viewed 6883 times
Rolled Hilux 5.jpg
Rolled Hilux 5.jpg (33.79 KiB) Viewed 6883 times
Sad news indeed.....

HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by OOOOMS »

Sad indeed, did anyone get hurt?

Not one of our members?
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by HennieJ2 »

Mark, apparently just cuts and bruises - not sure. What I can tell you, I was standing with my back to the obstacle and when everybody shouted, I turned around - just in time to see how this guy was falling around inside the cab, while the bakkie was rolling. He didn't have a safety belt on.....

HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Family_Dog »

That is upsetting, trust no one was hurt. I hope they can fix that 'lux good as new.

Who is the unfortunate driver, Hennie?

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4

One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage

Image
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by HennieJ2 »

Eric, it was quite embarrassing and sad, seeing the damaged Lux. :blushing: I stayed away and my son took pics from far away. Since everybody was crowding around, I stayed away and didn't go to inquire.

Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Ou vale1 »

Hennie, by watter obsticle het dit gebeur?
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by HennieJ2 »

Koos, by die Toyota Owners Club se obstacle.

Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Pype »

:thumbdown: :thumbdown: Nooit mooi om dit te sien nie maar dit gebeur.

' Never blame it on 4x4ing'

Ons het die naweek bietjie gaan offen en wat kan ek se Claas se CV het soos 'n 12 boor haal geweer geklap :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: Sal hom gou die week reg maak dit is maar iets wat gebuer as jy will hard speel :twisted: :cooldude: :thumbup: :thumbup:
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
SKRIK NIKS
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 603
Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: hilux 3.0kzte
Real Name: jan venter

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by SKRIK NIKS »

ja nee manne,dit kan nie lekker wees nie :shock2:
maar ja soos pyppe se ons het bietjie gaan speel die naweek en ek dink ons is reg vir die naweek van die 14de :thumbup:
sorrie vir die man wie se hilux daai is :eh:
ImageImageImage
SKRIK NIKS
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by OOOOMS »

Ons het die naweek bietjie gaan offen en wat kan ek se Claas se CV het soos 'n 12 boor haal geweer geklap Sal hom gou die week reg maak dit is maar iets wat gebuer as jy will hard speel
Eina, is hy nou by BCon?
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Pype »

OOOOMS wrote:

Hy gaan later die week in :D: Ek sit vir nou weer standard cv in net vir die 14de maar bestel nou bobbys wat seker oor so 2 weeke hier gaan wees en hulle breek jy nie :twisted: :twisted: :cool:
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Swart Baard
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Sun Nov 15, 2009 7:18 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.7 vvti 4x4
Real Name: Burgert

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Swart Baard »

Ja nee, dis nogal sleg as dit gebeer. :blackeye: :blackeye: :blackeye: Waar het daai Toyota gerol? 1 Van ons werks bakkies het ook die nw gerol, op die pad natuurlik. Ja, my CV`s word vandag vervang, so gaan amper 100% wees vir die speel dag. :yahoo: :yahoo: :yahoo:
TEAM CRAZY DUTCHMAN SHAKE AND BAKE
Youtube Swart Baard http://www.youtube.com/watch?v=jovkfJOK-IU" onclick="window.open(this.href);return false;
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by OOOOMS »

Burrie / Andre.....julle maak my bekommerd. Ek het jou SC vanoggend gesien daar Toyo en gewonder hoekom hy daar kuier.....?

:lol: :lol:
User avatar
Swart Baard
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Sun Nov 15, 2009 7:18 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.7 vvti 4x4
Real Name: Burgert

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Swart Baard »

Wel, wat gebeur as n mens nie terug hou vir iets nie, :gamer: :gamer: :gamer: maar begin baie geld kos. :thumbdown: Ma terug gekry, en reg vir die kompetisie wat nou net moet kom. :alarmclock: :alarmclock: :alarmclock:
TEAM CRAZY DUTCHMAN SHAKE AND BAKE
Youtube Swart Baard http://www.youtube.com/watch?v=jovkfJOK-IU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by HennieJ2 »

Hierdie naweek obstacle inspection - wie's daar ???? Ons moet die obstacle gaan verduidelik en wys hoe die punte gaan werk. Die punte - volgens die kompetisie reels - moet uit 50 punte bestaan. Ook, daar moet vir elke obstacle gedeelte, 'n sissie route wees.

Kan almal asseblief confirm vir die 14de - ons moet reg wees en aangesien dit nou BAIE naby is, behoort ons al te kan bevestig.

Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Pype »

Hennie ons gaan ongelukag Mogatle to om die Rock Crawl baan the help uit sit maar skree as daar enage iets is waar meer ons kan help hier op die forum :thumbup:

Allmal wat ek op gesit het vir die 14de is nog reg ek sal net by Regard (TOKKOLOS 1) hoor want ek weet hy is nog besag met sy hard oorplanting op sy bakkie.
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by HennieJ2 »

Thanks Pype - ek sal wel Saterdag daar wees, so nie te groot probleem nie. Ons sal dalk die marshalls net moet "brief" vroeg oggend op die 14de - dis in elk geval seker nie rocket science nie.....

Liaan - nog niks van jou gehoor nie - is jy nog in?

Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by CasKru »

Ek is definitief nog reg vir die 14de maar sal nie more daar kan wees nie
To God be the glory
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by HennieJ2 »

Thanks Cassie - most important is that you will be there next Saturday!!!

Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by Ou vale1 »

Hennie, sal jou more sien, sal pik en graaf saamvat net vir ingeval.............
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Post by CasKru »

Ou vale1 wrote:Hennie, sal jou more sien, sal pik en graaf saamvat net vir ingeval.............
Hoekom? Gaan julle met Julius "gesels"?
To God be the glory
Post Reply

Return to “Gauteng”