GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

User avatar
Bloues
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 934
Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 2.2 D/C
Real Name: Solly

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Post by Bloues »

Hi daar,

LA Sport het laat weet daar sal genoeg koffie wees asook klink my koekies as ons daar bymekaar kom more oggend !!! :clap: :clap: Sien julle 7am :thumbup: :thumbup:




ps: Baie het geskakel - ons moet ons eie charcoal saamneem asook hout vir die bring en braai...!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
Image
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
Dippies
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Thu Jun 17, 2010 2:02 pm
Town: Helderkruin
Vehicle: Hilux D-4D
Real Name: Jaco
Contact:

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Post by Dippies »

[quote="Bloues"]Hi daar,

LA Sport het laat weet daar sal genoeg koffie wees asook klink my koekies as ons daar bymekaar kom more oggend !!! :clap: :clap: Sien julle 7am :thumbup: :thumbup:
quote]
Sien uit om julle almal daar te sien more oggend.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Post by OOOOMS »

Wat 'n wonderlike 'soul-moving day'....... :clap: :clap: :clap:

Almal het stiptelik soos beplan 07h00 in die hoeveld koue by LA Sport Wesrand ontmoet (party van ver), waar Paul en sy span, ons lekker bederf het met 'n heerlike koppie koffie en 'huge' muffens :thumbup: :thumbup: :thumbup: Dankie julle!!!

07h30 het almal (x19) voertuie in konfooi vertrek na Angels Place kinderhuis, waar 11 baie opgewonde kindertjies vir ons gewag het vir die dag se uitstappie.

07h45 het die kinders almal pragtige serpies ontvang en is 1,2,3 vinnag in die voertuie verspry, waar hulle bederf is deur die Hilux Club lede.

08h00 was alaml weer op pad na Bosvark se 4x4 sagte roete gelei, deur Jan en Liza tot by die uitkyk punt en weer op pad na die Rhino & Lion Park.

09h00 by die R&L park hek, so bietjie gesukkel omdat die cashier homself uitgesluit het.... :lol: :lol: :lol:

So 09h30 was almal by die piekniek area waar die wat wou gou badkamer toe moes gaan, voor 'n vinnige game drive.

11h00 het die dames die meisies se naels gedoen, face-paint en kleur in die hare gesit! Te pragtig, ek dink Jaco 'Dippies' se hair-do het die beste uitgekom :wink:

12h00 het almal vertrek om die leeu voer te gaan kyk, maar daar was meer world cup toeruste en stof wat dinge moeilik gemaak het... :thumbdown: Maar nou ja, nie als werk altyd uit soos beplan, en so 02h00 was almal terug, honger en dors, en die choppies en wors was dadelik uit :thumbup:

14h30 het die wat wou na die slang en reptile skou gaan kyk terwyl die pa's besig was met die kos (soos gewoonlik....) :roll: :roll: :roll:

Daarna het die kinders foto's geneem met leeu welpies en 'n cheetah kompetiesie gaan kyk!

Die kinders is almal bymekaar geroep waar hulle elkeen hulle eie persoonlike geskenkpakkie ontvang het! Soos kinders om 'n kersboom het hulle ywerig gesit en wag tot dat hulle name uitgeroep was.

Bedankings was afgehandel en die kindertjies is toe weer op pad in confooi veilig huistoe geneem :thumbup:

Bedankings: Sjoe, waar kan ons begin.....die lys is lank, ek los dit in die hande van onse Die Almagtige :!: :!: :!:

Dankie aan almal wat die dag vir die kindertjies spesiaal gemaak het :thumbup:

Julle was almal sterre!!!
User avatar
Bloues
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 934
Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 2.2 D/C
Real Name: Solly

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Post by Bloues »

DANKIE ALMAL VIR STUNNING DAG !!!!

Maak beslis weer so !!!

Pics ? Ons wag nog vir Dippies met die honderde wat geneem was deur sy "fotograaf" vroutjie !!! :clap: :clap: :thumbup:
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
Image
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Post by JohanM »

Solly, Mark en al die ander wat gereel het aan die dag asook almal wat daar was.

Baie dankie vir 'n wonderlike dag en soos Mark genoem het, dit was "n wonderlike soul moving dag" gewees. :thumbup: :thumbup: :thumbup: Ek is beslis in vir die volgende een.. :thumbup: :thumbup:
Johan Marais
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Post by legend35 »

Dankie almal vir n dag wat ons nooit sal vergeet nie :thumbup: Dit was lekker om tyd saam met die kinders en die Hilux club lede te spandeer :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Toerboer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 319
Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
Real Name: Marius

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Post by Toerboer »

Weereens n reuse sukses gereel deur Bloues & Mark en die vrouens agter hulle.Baie Dankie vir n baie nice dag.dae soos die word ons net herinner van hoe baie ons het om voor dankbaar te wees en so gereeld net as van selfspreekend neem.Ons kinders weet nie hoe bevooreg is hulle nie.

Aan Angle Place baie dankie vir wat julle vir die kinders op n daaglikse basis doen en beteken.Mense soos julle doen baie meer as wat mens werklik besef.Julle is die rots fondasie van die kinders se toekoms en daarvoor sallueer ons julle.

Warm waardeering en groete,

Marius,Carmen,Olinka en die Landy
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Post by OOOOMS »

Some pics of the day's event:
LA Sport parking area
IMG_0400 (Medium).JPG
Binne was on bederf met coffie & muffins
IMG_0399 (Medium).JPG
Arrival at Angels place :thumbup:
IMG_0403 (Medium).JPG
IMG_0404 (Medium).JPG
Onroute to the Rhino & Lion park
IMG_0411 (Medium).JPG
R & L park entrance
IMG_0416 (Medium).JPG
IMG_0425 (Medium).JPG
View of the picnic area
IMG_0426 (Medium).JPG
IMG_0429 (Medium).JPG
IMG_0434 (Medium).JPG
IMG_0441 (Medium).JPG
IMG_0447 (Medium).JPG
IMG_0463 (Medium).JPG
Pamper party
IMG_0480 (Medium).JPG
IMG_0487 (Medium).JPG
IMG_0486 (Medium).JPG
IMG_0493 (Medium).JPG
Jaco aka Dippies van Angels Place het ook deurgeloop :lol: :lol: :lol:
IMG_0500 (Medium).JPG
IMG_0505 (Medium).JPG
Pappa leeu wat wag vir sy lunch....
IMG_0507 (Medium).JPG
IMG_0516 (Medium).JPG
IMG_0529 (Medium).JPG
Intussen was die vuur aangesteek, vir die honger mensies!
IMG_0541 (Medium).JPG
IMG_0545 (Medium).JPG
Die geskenkpakkies is toe aan elke kind oorhandig :thumbup:
IMG_0561 (Medium).JPG
IMG_0562 (Medium).JPG
IMG_0563 (Medium).JPG
IMG_0564 (Medium).JPG
IMG_0565 (Medium).JPG
IMG_0566 (Medium).JPG
IMG_0567 (Medium).JPG
IMG_0568 (Medium).JPG
IMG_0569 (Medium).JPG
Jaco, bedankings :clap: :clap: :clap:
IMG_0570 (Medium).JPG
Dippies
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Thu Jun 17, 2010 2:02 pm
Town: Helderkruin
Vehicle: Hilux D-4D
Real Name: Jaco
Contact:

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Post by Dippies »

Liewe Hiluxers,

Ek voel vanmore amper soos Jurie Els :crazy: ..."Hoe sê mens dankie".
(Alhoewel ek my hare gekleur het, dink ek darem nie ek dra soveel gremering soos hy nie :lol: :lol:)

Ek wil 'n opregte dank uitspreek aan elkeen wat die dag so spesiaal gemaak het. Ek wil nie eers begin om iemand uit te sonder nie, want dan sal ek kort kom. Ek wil aan elkeen wat 'n presentjie, kos en sommer hom/haar self gegee het BAIE dankie sê.
Die kinders kon gister nie uitgepraat raak oor hierdie wonderlike ervaring nie, en het toe ek by die huis aankom ieder en elk met hulle geskenk pakkies gesit en besig om iets daarin te bewonder.

Alhoewel die geskenke GREAT was, besef ek weereens dat hierdie kinders nie noodwendig materiele dinge soek nie, maar die aanraking en liefde wat hulle ontvang het, meer in hulle lewens inbou as wat ek en jy kan dink. Elkeen van hulle wil net so graag iewers "belong", en ek dink hierdie naweek het hulle daai warm familie gevoel gekry, wat ons so maklik as vanselfsprekend aanvaar.

My woorde was maar min saterdag, maar ek is opreg dankbaar dat mense nog moeite doen om ander te ondersteun. Ons doen nie hierdie tipe ding omdat ons vir ons 'n sagte plekkie in die hemel wil verwerf nie, maar daai gevoel van gee, ken geen gelyke nie.

Julle almal was uitstekend :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Post by Traveler »

:clap: :clap: :clap: Ek is absoluut nederig gelaat deur die dag. Daar is so baie waarvoor ons het om voor dankbaar te wees elke dag, insluitende die voorreg om te kan deel met kindertjies wat al heeltemal te veel van die verkeerde kant van die lewe ervaar het.

Solly en Mark, dankie dat julle hierdie dag vir ons daar gestel het, dankie vir al julle organisasie deur die dag julle twee verdien 'n handeklap. Ons is beskikbaar vir die volgende uitstappie. :thumbup:

Jaco (al dra jy pienk strepe in jou hare) is jy 'n man duisend. Dit was voorreg om jou vir die eerste maal te ontmoet.

Aan Angels Place, hoe kan woorde omvat die veilige hawe wat julle bied vir klein mensies wat dit SO nodig het.

Aan al die ander gesinne wat teenwoordig was, julle is almal eerste klas. :thumbup: :thumbup:
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Post by Family_Dog »

A grand effort by all concerned! Well done to all of you who went out of your way to bring some joy into these kids' lives!


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Post by OOOOMS »

Henniej2 - dankie vir al die vleis wat jy geskenk het, ek sal dit vandag daar gaan aflewer :thumbup:

Ons was gou gistermiddag daar by Angels Place, en die kinders kon nie ophou gesels en babbel oor Saterdag se outing by die Rhino & Lion park nie. Dit was eintlik 'n stryd om na al die gegiggel en gesprekke te luister. (almal saam...)

Al die kinders wou vir ons 'n storie vertel :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Dippies
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Thu Jun 17, 2010 2:02 pm
Town: Helderkruin
Vehicle: Hilux D-4D
Real Name: Jaco
Contact:

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Post by Dippies »

Traveler wrote: Solly en Mark, dankie dat julle hierdie dag vir ons daar gestel het, dankie vir al julle organisasie deur die dag julle twee verdien 'n handeklap. :thumbup:
Ek het gesê ek kan nie iemand uitsonder nie, maar ek stem saam met jou my maat. Hierdie twee manne, en hulle gesinne, was absoluut uitstekend.

Solly en familie :thumbup: :clap:
Mark en familie :thumbup: :clap:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 10 July Rhino & Lion Reserve - a MUST !!

Post by OOOOMS »

Is dit nie oulik nie.....? Aan die Hilux 4x4 Club van die kinders van Angels Place.... :friends: :friends: :friends:
page 1 (Medium).jpg
page 2 (Medium).jpg
page 3 (Medium).jpg
(24.08 KiB) Downloaded 173 times
page 4 (Medium).jpg
Post Reply

Return to “Gauteng”