SKRIK NIKS wrote:hello manne
al die manne wat in die wesrand area bly,ons virtrek 5.30 van die sasol af by op hendrik potgieter,die sasol onderkant die krugerdorp berg :gamer:
kan al die manne wat gaan saam ry van daar af net se,sodat ons weet hoeveel manne om voor te wag die oggend!!

Ek is in !!!!! Ek ry saam ! Julle moet mooi wees, ander "penalty" ek julle ......! Bloues - "en sal maar block en tackle" vat die middag.........moet mos marshall ding doen.......
ooooms, vra hom maar
OOOMS en Bloues ry julle saam ?
Bloues (Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner) Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
Soos jy weet ek is ek nog maar Pinkvoet in die Hilux groep. Vertel my meer van AAWDC en wat als daar gebeur. Ek en my Hoener geniet baie dinge saam, bedoel 4x4 ry. Gee my meer detail tov kostes, bestemming, kinder vriendelik ens. Sal dit ernstig oorweeg.