Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....

User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....

Post by Pype »

"Soos elke jaar van tevore, hou Hekpoort Laerskool weer ‘n 4x4 wat die hele gesin betrek! Daar is iets vir oud en jonk! Die naweek van 9 en 10 Oktober 2010 moet dus oopgehou word vir ons 4x4!

Saterdag 9 Oktober toets bestuurders en hul 4x4 voertuie, hul bestuursvernuf op ons uiters uitdagende baan. Biertuin met “Big Screen”vir Curriebekerwedstryde, asook heerlike kos is beskikbaar. Veilige oornag-kampstaanplek met geriewe vir die wat by ons wil kamp is beskikbaar vir slegs R100 per staanplek vir maksimum 4 persone en R50 per persoon ekstra! Na 13 jaar van baie sukses kan u verseker wees van ‘n goed georganiseerde naweek vol pret en plesier!

Op Sondag 10 Oktober is daar weer ‘n spesiale roete vir die gesin wat deur die Magalies omgewing gaan! Halfpad deur die roete sal ‘n heerlike “brunch” bedien word waarvandaan ons weer verder sal ry!

NUWE KOMPETISIE/UITDAGING!!!!
Daar gaan vanjaar ‘n spankompetisie ook wees ! 5 voetuie van ‘n klub of span se punte word bymekaar getel en gedeel om ‘n gemiddeld te bepaal om sodoende die beste klub/span vir die dag aan te wys! Klubs/spanne (bv TOYOTA vs LANDROVER of Brits klub vs Randfontein klub) kan mekaar uitdaag ! Daar is GEEN ekstra koste hieraan verbonde , slegs die normale inskrywingsgeld!! WIE GAAN WEN????

KOSTES:

Saterdag:
Kompetisie: R250 inskrywingsgelde (Bestuurder en navigator-toegang ingesluit)
Toegang: Slegs R20 per persoon (Toeskouers)

Sondagroete:
R200 per voertuig (brunch vir 2 persone ingesluit)
R30 per persoon ekstra vir Brunch!

Kontak:
Alex 072 307 8265
Jaco 082 854 5422

Hoop om julle daar te sien! Maak dit ‘n heerlike gesinsnaweek!"
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Yehha, dis 'n baie lekker event vir toeskouers en deelneemers :thumbup:

Sien julle beslis daar :dance1: :dance1: :dance1:
User avatar
Harties
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 107
Joined: Fri Feb 12, 2010 1:19 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 3.0 D4D 4x4
Real Name: Riaan

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Harties »

Klink soos 'n awesome dag! Tel my in..

Mark , kom maak 'n draai by my die saterdag oggend vir koffie , dan ry ons saam van my plek af! Net om die draai :okay: :okay:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Riaan, eks in Thabazimbie......
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Kom ons begin eerder 'n lys van wie daar GAAN wees?

1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) ?
5) ?
ens...
User avatar
Harties
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 107
Joined: Fri Feb 12, 2010 1:19 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 3.0 D4D 4x4
Real Name: Riaan

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Harties »

OOOOMS wrote:Riaan, eks in Thabazimbie......
Ag dankie Markie, vryf dit nou in!! :problem: :problem:
geniet dit en post die pics!
User avatar
Swart Baard
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Sun Nov 15, 2009 7:18 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.7 vvti 4x4
Real Name: Burgert

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Swart Baard »

Wel, ek is daar, ry saam met Andre. So sal julle daar sien.
TEAM CRAZY DUTCHMAN SHAKE AND BAKE
Youtube Swart Baard http://www.youtube.com/watch?v=jovkfJOK-IU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by andrevt »

ons sal kom vir die kuier en sondag roete 3xtrokkies
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Kom ons begin eerder 'n lys van wie daar GAAN wees?

1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) ?
....ens
User avatar
000MSS
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 159
Joined: Wed Oct 21, 2009 9:09 am
Town: Western Cape
Vehicle: Anything i want :)
Real Name: Marco
Location: Sedgefield

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by 000MSS »

1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
ONE LIFE! DRIVE A TOYOTA!

DUST IS A DIFFERENT KIND OF STATUS SYMBOL!!!
User avatar
Bosfebok
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 870
Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
Town: Roodekrans
Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
Real Name: Otto
Club VHF Licence: X248
Location: Roodekrans

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Bosfebok »

Lekke-lekke, ek mis nie weer uit nie.

1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!

A bad day out is still better than a good day in!!
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by ToyX4 »

1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds
ImageImage
Image
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Traveler »

Ons sal ook kom inloer.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by HennieJ2 »

Ek is seker al teen daai tyd platsak, maar as daai plaas bakkie nog diesel in het, kom kuier ek ook - al is dit net om 'n bier saam met julle te kom drink.

Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
TOKKELOS 1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:03 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: TOYOTA
Real Name: RICHARD

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by TOKKELOS 1 »

Hallo maatjie.Gaan ook daar wees,kyk bietjie hier :yahoo:
Attachments
HEKPOORT 2010(ZELNA 036.JPG
HEKPOORT 2010(ZELNA 036.JPG (74.99 KiB) Viewed 6309 times
HEKPOORT 2010(ZELNA 028.JPG
HEKPOORT 2010(ZELNA 028.JPG (70.95 KiB) Viewed 6309 times
HEKPOORT 2010(ZELNA 013.JPG
HEKPOORT 2010(ZELNA 013.JPG (78.93 KiB) Viewed 6309 times
08052010085.JPG
08052010085.JPG (26.42 KiB) Viewed 6309 times
08052010086.JPG
08052010086.JPG (27.04 KiB) Viewed 6309 times
ImageImageImageImagehoekom?WANT EK KAN!!!

B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
User avatar
00LA
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Wed Dec 09, 2009 9:25 am
Town: Rustenburg
Vehicle: Hilux 3.0D4D
Real Name: Louis

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by 00LA »

Sal ook daar wees kamp en die Sondag roete ry dis n great event
User avatar
Mammabeer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 302
Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
Real Name: Mamma Beer

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Mammabeer »

Sien julle daar Andre! Ons sal die usual suspects wees....... :mrgreen:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds
9) Traveller - Heinrich & Nadene
10) OOLA - Louis & Gesin
11) Mammabeer & Hannes Creamsoda
12) ?
User avatar
Mammabeer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 302
Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
Real Name: Mamma Beer

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Mammabeer »

ons sal 4 voertuie wees-

Creamsoda en Mammabeer
Throttleboy en Miss M
Danie D en Gwar
Tazz en Mev Tazz.....
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by JohanM »

As die dinge so bly soos nou, dan sal ek ook daar kan wees. :thumbup: :thumbup:

1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds
9) Traveller - Heinrich & Nadene
10) OOLA - Louis & Gesin
11) Mammabeer & Hannes Creamsoda
12) Throttleboy en Miss M
13) Danie D en Gwar
14) Tazz en Mev Tazz.....
15) Johan + David + Susan
Johan Marais
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by FUDGES »

Ek sou "gelike" het om julle te join maar ek wou al vir n hele ruk Superman ry en het klaar betaal en als :disgust: :beach:

Enjoy :yahoo:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Wie gaan nog die dag bywoon en kom kuier?
User avatar
TOKKELOS 1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:03 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: TOYOTA
Real Name: RICHARD

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by TOKKELOS 1 »

OOOOMS wrote:Wie gaan nog die dag bywoon en kom kuier?
Ek sien nie my en Zelna se naam op lys nie? :shock3:
ImageImageImageImagehoekom?WANT EK KAN!!!

B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Copy, paste en sit self jou naam op....moet ons ook vir jou doek aansit :lol: :lol: :lol:

Wanneer gaan jy weer kom koffie drink?
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Pype »

OOOOMS wrote:Copy, paste en sit self jou naam op....moet ons ook vir jou doek aansit :lol: :lol: :lol:
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Kom ek help maar

1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds
9) Traveller - Heinrich & Nadene
10) OOLA - Louis & Gesin
11) Mammabeer & Hannes Creamsoda
12) Throttleboy en Miss M
13) Danie D en Gwar
14) Tazz en Mev Tazz.....
15) Johan + David + Susan
16) Richard en Zelna
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by blom »

) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds
9) Traveller - Heinrich & Nadene
10) OOLA - Louis & Gesin
11) Mammabeer & Hannes Creamsoda
12) Throttlebottley en Miss M
13) Danie D en Gwar
14) Tazz en Mev azz.....
15) Johan + David + Susan
16) Richard en Zelna
17) Blom & Ciska :dance1:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Mammabeer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 302
Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
Real Name: Mamma Beer

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Mammabeer »

*BUMP*
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Pype »

Kan nie wag nie :dance1: :dance1: :cooldude:
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Mammabeer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 302
Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
Real Name: Mamma Beer

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Mammabeer »

Ons ook nie! :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Pype »

BUMP :twisted: :twisted: :dance1: :dance1:
Attachments
untitled.JPG
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

blom wrote:) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds
9) Traveller - Heinrich & Nadene
10) OOLA - Louis & Gesin
11) Mammabeer & Hannes Creamsoda
12) Throttlebottley en Miss M
13) Danie D en Gwar
14) Tazz en Mev azz.....
15) Johan + David + Susan
16) Richard en Zelna

Nice pic Andre, ek het dit gesien van 'n ander angle af......anper.....

Wie gaan nog daar wees, dis 'n baie, baie lekker event :thumbup:
17) Blom & Ciska :dance1:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Hier is die link en pics van die jaar se event :thumbup:
viewtopic.php?f=51&t=11730&hilit=hekpoort+dag" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Mammabeer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 302
Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
Real Name: Mamma Beer

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Mammabeer »

En daar is ons ook op die agtergrond.... :mrgreen:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Wie is die?
DSC00713 (Small).JPG
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

DSC00727 (Small).JPG
User avatar
Mammabeer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 302
Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
Real Name: Mamma Beer

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Mammabeer »

Nou hoe het ek hulle gemis..... ?:oops: :oops:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Nog net 'n paar slapies.....

Ek sien daar word die week reen voorspel hier in GP :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Weet iemand iets van die Sondag roete?
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Traveler »

Sorry, ek moet so bietjie skip gee op Hekpoort. Ek gaan so 'n bietjie af Vrystaat toe om by my broer te gaan inloer.
Hy het so bietjie ondersteuning nodig op die oomblik.


...... maar ek sal steeds gaan stof maak (of modder) terwyl ek daar is gaan ons sommer Didibeng ry.
Image
Image

Know what you don't know.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Die ontbyt Sondag oggend sal gehou word by INKWE (plek van die tier).

R200 per voertuig en dit sluit ontbyt in vir x2, en ingang tot INKWE.

Voertuie sal om 08h00 Sondag oggend vertrek in groepe, vanaf Hekpoort Laerskool.
2X4 pic-up sal dit kan maak tot by die ontbyt area (geen platkarre) en vir die res van die roete 4x4 alleenlik!
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by swartvark »

HELLLL, maar dit lyk LEKKERRR!!!!! :twisted: :twisted:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

swartvark wrote:HELLLL, maar dit lyk LEKKERRR!!!!! :twisted: :twisted:
Beslis, ek mis dit vir niks nie :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

En altyd die lekkerste hoendertjies....... :wink2:
DSC00782 (Small).JPG
Chicken on the spit :!: :!: :!:
DSC00784 (Small).JPG
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:En altyd die lekkerste hoendertjies....... :wink2:
DSC00782 (Small).JPG
Chicken on the spit :!: :!: :!:
DSC00784 (Small).JPG
Daai hoenders het 'n helse suprise gekry toe hulle op daai Ferris-wheel geklim het :twisted:
To God be the glory
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:Wie is die?
DSC00713 (Small).JPG
Daai is Hannes Creamsoda as ek dit nie verkeerd het nie
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Het vandag 'n flip geneem en toe die pic geneem van die terrein.

Die skool veld is waar almal bymekaar kom, parkeer en kamp.

Die 4x4 baan is tueen die bosse, waar 'n rivier loop
IMG_1473 (Large).JPG
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Ou vale1 »

:banned: Ou vale gaan dit nie maak nie, het vandag 'n nuwe shifter by Spitronics opgetel en moet die central console herbou en alles rewire, gaan bietjie tyd vat. Volgende jaar.............. Sal reg wees vir Serendipity!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Ou vale1 wrote::banned: Ou vale gaan dit nie maak nie, het vandag 'n nuwe shifter by Spitronics opgetel en moet die central console herbou en alles rewire, gaan bietjie tyd vat. Volgende jaar.............. Sal reg wees vir Serendipity!
Bring ma, seun, ouma en jou kamera, en kom ondersteun die manne wat ry :thumbup:
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Ou vale1 »

Ja OOOMS, en as ek terugkom by die huis het die Tandmuis daai shifter gefit en gewire! Het baie werk die naweek, ons sal dit nie maak nie.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Ou vale1 wrote:Ja OOOMS, en as ek terugkom by die huis het die Tandmuis daai shifter gefit en gewire! Het baie werk die naweek, ons sal dit nie maak nie.
Trade daai Tandmuis in :wink2: Hy hou jou mos wag van lekker dinge af :lol: :lol: :lol:
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Pype »

OOOOMS wrote: kamera, en kom ondersteun die manne wat ry :thumbup:
So 'n bek moet jam kry :thumbup:
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

OOOOMS wrote:
blom wrote:) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds
9) Traveller - Heinrich & Nadene
10) OOLA - Louis & Gesin
11) Mammabeer & Hannes Creamsoda
12) Throttlebottley en Miss M
13) Danie D en Gwar
14) Tazz en Mev azz.....
15) Johan + David + Susan
16) Richard en Zelna

Nice pic Andre, ek het dit gesien van 'n ander angle af......amper.....

Wie gaan nog daar wees, dis 'n baie, baie lekker event :thumbup:
17) Blom & Ciska :dance1:
Riaan is Oupa se clutch uitgesorteer?

Wie gaan nog kom?
Patrys
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Wed Nov 25, 2009 9:42 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: Prado 3.0l Tdi
Real Name: Estienne

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Patrys »

Ek gaan `n draai maak
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12695
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Family_Dog »

I'm there in thought. In reality, I will be travelling back home from Durbs on Saturday, but Jacques & Brenda will be representing me.

Be kind to them, they drive a LR... :)


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Family_Dog wrote:I'm there in thought. In reality, I will be travelling back home from Durbs on Saturday, but Jacques & Brenda will be representing me.

Be kind to them, they drive a LR... :)


-F_D
Cool will look out for them :thumbup:

Eric you have a safe trip :!:
ragges
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Sun Jan 24, 2010 6:18 pm
Town: hekpoort
Vehicle: hilux 4x4
Real Name: Tracy

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by ragges »

I live in hekpoort :thumbup: - so will be there at some stage with the my pride and joy - will be on my own, so hope to meet up with other members.. :) :) :?:
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by Stef »

Looks like it will be a lekka event, I'm at RDW this weekend with friends :beach: , been trying to arrange since last year. Next year...
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by ToyX4 »

Mark, clutch is reg. Net so 2 goed wat ek nog moet uitsorteer. Sal more my finale antwoord kan gee. Wag vir parte!!!
ImageImage
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

Riaan, parte toe gekry? Ons gaan so na 07h00 daar wees!

Sien uit na die dag :thumbup:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by ToyX4 »

Yes, centre bearing gister ingesit, maar het hom laat gister gekry. En nou wil dit voorkom of die propshaft gebalanseer moet word. Ek gaan nie kan bywoon nie. Sorry. Geniet dit
ImageImage
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Post by OOOOMS »

ToyX4 wrote:Yes, centre bearing gister ingesit, maar het hom laat gister gekry. En nou wil dit voorkom of die propshaft gebalanseer moet word. Ek gaan nie kan bywoon nie. Sorry. Geniet dit
Dis 'n jammer Riaan :!:

Was 'n wonderlike dag gewees. Baie aksie en baie geluk aan Andre 'Pype' / Burrie 'Swartbaard' wat 2de plek gevat het in hulle klas met Klaas!!!!

Nie seker waar Blom / Ciska ge-eindig het nie, maar ek neem aan in die top drie!

Vrek warm daar in die poort en daar was honderde mense wat die dag kom geniet het.
Pics to follow....later....eks moeg
Post Reply

Return to “Gauteng”