2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Die jaar is al 2 weke aan die gang!!!

Dit is tyd om weer die Hilux'e kans te gee om te gaan speel!!!!

GROENKLOOF 4x4 ROETE - PRETORIA

13 Km roete van interpretation so bring die kinders en die Familie saam.... Hy is nie moeilik nie, maar as dit nat is kan ons wel sports verwag in die Apies Rivier!!!

Daar is lekker plek langs die roete waar ons sommer kan piekniek hou... Dit is 'n natuur reservaat so ons mag net in die piekniek area braai na die roete :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Daar is ook lekker baie uitklim plek en plek vir foto's neem langs die roete. :thumbup: :thumbup:

Kostes is R 70 Per voertuig en R 25 per persoon.

Die Tyd is 08h30 om 09h00 weg te trek en die dag te geniet!!!!

Die ingang is by Groenkloof natuur reservaat, en die roete begin by die tweede hek.

Ek sal die kaart later opsit en aandui waar almal bymekaar kom.

So wie is almal op die lys.

Die Naam lys!!!!

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. ......
Johan Marais
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Ou vale1 »

[quote="JohanM"]Die jaar is al 2 weke aan die gang!!!

3. Ou vale - Koos, Rita
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Stef »

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam :angel:

Wie slaap oor? Weet nie of ons gaan oorslaap nie, maar as daar 'n kuier sessie is maak ek 'n plan :thumbup:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by ToyX4 »

Ek gaan hom mis. Oupa gaan bietjie by oom Darrel van Mikem kuier, en ek en my 3 plattes gaan see toe.
ImageImage
Image
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by FUDGES »

ToyX4 wrote:Ek gaan hom mis. Oupa gaan bietjie by oom Darrel van Mikem kuier, en ek en my 3 plattes gaan see toe.

Dis darem maar lekker om n hoender boer te wees stuur bakkies in vir splinter nuwe suspensie en gaan dan sommer op vakansie terwyl dit gedoen word. :twisted: :twisted: :twisted: :thumbup:

Ek weet nie of ons dit gaan maak nie het SWAMBO se broer se seun se B-day party miskien kom ek net alleen. :blushing:

Sal nader aan die tyd bevestig. :boss:
Tjokkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 247
Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
Town: Heidelberg GP
Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
Real Name: Rikus
Location: Heidelberg GP

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Tjokkie »

Afhangend van of mammie ons anniversary saam my of my kredietkaart wil vier, sal ek ook moontlik daar wees.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Tjokkie wrote:Afhangend van of mammie ons anniversary saam my of my kredietkaart wil vier, sal ek ook moontlik daar wees.
Rikus, gee vir mama 'n treasure hunt daar by groenkloof na die Kredietkaart... As sy dit kry kan sy dit gebruik... :lol: :lol:
Johan Marais
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Stef »

Jis Rikus, ons sou jou graag daar wou sien, maar as jy weet wat goed is vir jou.... :boss: :laugh2:

As ek reg onthou is "mammie" se verjaarsdag in die jagseisoen ook nog :whistle:
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Ou vale1 »

Ou vale1 wrote:
JohanM wrote:Die jaar is al 2 weke aan die gang!!!

Dit is tyd om weer die Hilux'e kans te gee om te gaan speel!!!!

GROENKLOOF 4x4 ROETE - PRETORIA

13 Km roete van interpretation so bring die kinders en die Familie saam.... Hy is nie moeilik nie, maar as dit nat is kan ons wel sports verwag in die Apies Rivier!!!

Daar is lekker plek langs die roete waar ons sommer kan piekniek hou... Dit is 'n natuur reservaat so ons mag net in die piekniek area braai na die roete :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Daar is ook lekker baie uitklim plek en plek vir foto's neem langs die roete. :thumbup: :thumbup:

Kostes is R 70 Per voertuig en R 25 per persoon.

Die Tyd is 08h30 om 09h00 weg te trek en die dag te geniet!!!!

Die ingang is by Groenkloof natuur reservaat, en die roete begin by die tweede hek.

Ek sal die kaart later opsit en aandui waar almal bymekaar kom.

So wie is almal op die lys.

Die Naam lys!!!!

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita

Hel mense, ek is teleurgestel met die entoesiasme. Dis 'n nuwe jaar, almal se batterye is gecharge en nou sit ons met 'n spul web wheelers!
Dis 'n oggend roete, jy kan nog gaan grassny as jy by die huis terugkom en krieket kyk. Ons MOET al die GTG's gebruik om span te bou vir vanjaar se AAWDC. Ons het die ervare ouens nodig om die rookies touwys te maak en gees te bou tussen almal. Staan op en laat laat hoor van julself.

PS: Of moet ek Cassie se buurmanne vra om julle g@tte te kom lek?
Tjokkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 247
Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
Town: Heidelberg GP
Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
Real Name: Rikus
Location: Heidelberg GP

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Tjokkie »

Jislaaik, hier's nog ouens wat skerp oplet in die klas ook...ou Stefan jy's heelemal in die kol!!

As ek destyds net meer gefocus het en minder gevry het, het ek 'n girl getrou op Krismis, wat op Krismis verjaar...sou baie minder probleme gewees het....
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Ou vale1 »

PS: Of moet ek Cassie se buurmanne vra om julle g@tte te kom lek?[/quote]

Cassie, jy wil hulle moes ruil? :beg:
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

Ek kan amper met sekerheid se ek gaan die dag saam julle manne kom spandeer, ek sal ook dalk n pel of 2 kan saam bring.

Ek bevestig binnekort
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by HennieJ2 »

Jislaaik, Ou Koos *a* on so uit - miskien moet ek maar my kleindogter se spaarvark breek en ook kom......

HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
Dodging
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 875
Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
Town: Boksburg
Vehicle: Golof
Real Name: Andre

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Dodging »

Is die roete darem maklik genoeg vir n nuweling soos ek?
Nothing is impossible - it just costs more
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Ou vale1 »

Meer 'n scenic roete met so bietjie modder en paar bulte, maar jy kan om die moeiliker goed ry. Ek vat iemand saam met 'n 2x4.
User avatar
Dodging
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 875
Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
Town: Boksburg
Vehicle: Golof
Real Name: Andre

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Dodging »

Ek sal eers by Vrydag weet of ek daar kan wees - ek het n gebreekte ring op my Corsatjie, en hy moet loop op Sondag vir n ding by Zwartkops. Ek doen hierdie naweek die intercooler op die Hilux asook die 'satbilizer bushes', so ek sal die Corsa maar deur die week takel
Nothing is impossible - it just costs more
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by luckyhit »

[quote="Stef"]1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam :angel:
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome :yahoo:

@dodging - ek het so twee weke terug ook vir my eerste 4x4 trippie daar gery, dit is rerig nie ingewikkeld nie, vertrou net jou Hilux!
One Life! Live it!

Image
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Hier is die kaart vanaf Google Earth vir die wat nie weet waar dit is nie.

Groenkloof Natuur reservaat aanwysings van die website af:

Groenkloof Nature Reserve is reached via the entrance to the Fountains Valley Resort. Follow the R21 to the Fountains Circle; take the Fountains/Centurion turn-off into Christina de Wit Road. About 500 m further, turn left at the entrance to the Fountains Valley Resort. Over weekends and on public holidays visitors use the alternative entrance gate 800 m from the Fountains Valley Resort main entrance gate.

Hierdie is die 2de hek soos aangedui op die kaart. Gebruik daai hek anders gaan jy soek na ons!!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Groenkloof Kaart.JPG
Groenkloof hek.JPG
Johan Marais
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

Dankie Johan,

Ek sou soos n skaap by die eerste hek gewag het :oops:
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Hilux01 wrote:Dankie Johan,

Ek sou soos n skaap by die eerste hek gewag het :oops:
Henk,

Gewoonlik se die wagte by die hek vir die mense om op te ry na die tweede hek toe, maar ek weet dit gebeur nie altyd nie, so dis hoekom ek almal klaar se waar om bymekaar te kom. :thumbup: :thumbup:
Johan Marais
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Stef »

Mens kan ook Botha laan afrit vat vanaf die N1. Botha laan loop reg voor die hekke verby (M18).
Van die Noorde af kry jy eers die R21 afrit, die een daarna is Botha laan. Vlog net die aanwysings stad se kant toe.
User avatar
peetvdw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
Town: Centurion
Vehicle: Jeep
Real Name: Peet

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by peetvdw »

Ek en my familie sal julle ook join vir die roete.

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
mikama
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 151
Joined: Fri Dec 10, 2010 9:43 pm
Town: randfontein
Vehicle: quashqai
Real Name: mike
Location: gauteng,randfontein

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by mikama »

peetvdw wrote:Ek en my familie sal julle ook join vir die roete.

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7.Mikama-Mike,Amanda & Brandon
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Donkey »

Hi guys

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over? :roll: :confused:

Warm regards,
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by OOOOMS »

7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over?
Not as I am aware of, camping is however available, but seems like Sumday morning 09h00 the guys are going to Hennops, I will prob. just take the family for a picnic on Sun :thumbup:
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Here is the current list!!!!

It is coming along very nicely..... :thumbup: :thumbup:

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over? :roll: :confused:
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
Johan Marais
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Stef »

Persoonlik is daar nie 'n behoefte om oor te slaap nie aangesien die lang pad om R35 km van die huis af is. Behalwe natuurlik as daar weer 'n lekker kuier is :angel:

Gaan ons darem braai na die tyd?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by OOOOMS »

Stef wrote:Persoonlik is daar nie 'n behoefte om oor te slaap nie aangesien die lang pad om R35 km van die huis af is. Behalwe natuurlik as daar weer 'n lekker kuier is :angel:

Gaan ons darem braai na die tyd?
Natuurlik :thumbup: Ek moet aan my dieet werk :lol: :lol: :lol:
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Stef »

OOOOMS wrote: Natuurlik :thumbup: Ek moet aan my dieet werk :lol: :lol: :lol:
Enige verskoning om nie te gaan Bungi jump nie :tease:

Het self my daaglikse rantsoen rooivleisie nodig, vir die "airbag" :laugh2: die ding verg onderhoud..
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Traveler »

Sal hom nie maak nie. Ons gaan naweek weg.
Image
Image

Know what you don't know.
Toppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 53
Joined: Thu Oct 15, 2009 10:36 am
Town: Rustenburg
Vehicle: Hilux
Real Name: Dave

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Toppie »

More Almal,

Ons wil ook graag saamgaan.

Toppie (Dave & Wilma)
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Dave ek het julle name bygevoeg op die lys!!! Sien Julle daarso!!! :thumbup: :thumbup:

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over? :roll: :confused:
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
Johan Marais
Tjokkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 247
Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
Town: Heidelberg GP
Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
Real Name: Rikus
Location: Heidelberg GP

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Tjokkie »

Bargain...ek en Adam kan saamgaan (mammie het net gevra vir 'n nice diner for 2 erens fensie om die anniversary te vier)

Bring dalk ook nog 2 maters saam (Prado en, 'n 2.7 Lux met meer as 500 000km op)

Groetnis

Rikus
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

Johan jy kan die volgende ook by sit asb

Hilux01 - Henk en Bianca
Prado90 (not member...yet :lol: ) - Gerbrand en Gerdia
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Henk julle is nou ook bygevoeg op die lys!!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over? :roll: :confused:
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
Johan Marais
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

Danie

Gaan goed wees om julle daar te sien, teen daai tyd moet die snorkel al snork op daai nuwe Hilux van jou :thumbup:

Kom praat nou daai swaer van jou om hy sal nie te uit voel met sy Pajero nie :twisted:
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by FUDGES »

Nou is my naam ook op.

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over?
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
13. Dan the Man - Danie en Ruda
14. Raymondh - Raymond en Renette
15. A.J.
User avatar
Dan the Man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 149
Joined: Mon Nov 15, 2010 11:30 am
Town: Centurion
Vehicle: 3.0D-4D Prado
Real Name: Danie
Club VHF Licence: B205

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Dan the Man »

Hilux01 wrote:Danie

Gaan goed wees om julle daar te sien, teen daai tyd moet die snorkel al snork op daai nuwe Hilux van jou :thumbup:

Kom praat nou daai swaer van jou om hy sal nie te uit voel met sy Pajero nie :twisted:
Hyt nogal gese hy wil nie alleen 'n non hilux'er daar wees nie. Sal bietjie werk aan hom.
_______________________
2009 3.0D-4D Hilux DC 4x4
http://www.4x4community.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; - Ghostrider
Image
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Die lys groei stadig nog langer!!! Ons gaan lekker kuier en ry!!! :yahoo: :yahoo:

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over?
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
13. Dan the Man - Danie en Ruda
14. Raymondh - Raymond en Renette
15. A.J.
16. Lollie - Dawie & Seun
Last edited by JohanM on Tue Jan 18, 2011 9:00 pm, edited 1 time in total.
Johan Marais
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by The Legend »

Ek en my laaitjie sal ook daar wees
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Pype »

Ek en famielie sal ook graag will kom en paar van die Wes-Rand maar sal vroeg volgende week bevestag.
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Ou vale1 »

:yahoo: Lekke Pype!
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Pype wrote:Ek en famielie sal ook graag will kom en paar van die Wes-Rand maar sal vroeg volgende week bevestag.
Andre dis kwaailappies so!!! Sal lekker wees om julle daar te sien!!!! :thumbup: :thumbup: :yahoo: :yahoo:
Johan Marais
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

SO vinnige update,

Die weer lyk baie mooi vir Saterdag.... 27 grade buite so bring maar die hoed saam en die sunblock vir die kinders en die met sensitiewe velle...

EK let op dat daar so 30+ mm reen die week vir Pretoria voorspel word. SO ek glo die Apies Rivier gaan lekker vol wees en dit self kan maak dat daar heelwat plekke dit baie glad kan wees en genoeg modder om in te speel... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Mense dit is dalk net n dag uitstappie, maar onthou om jou recovery gear saam te bring!!!! Daar is al recoveries gedoen op die roete!!!
Johan Marais
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by luckyhit »

Hi almal,
Ek bring dalk my swaar ook saam met sy ou range rover, monster van 'n ou chev engin in!
One Life! Live it!

Image
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by FUDGES »

Gaan ons braai na die tyd???
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Stef »

JohanM wrote:SO vinnige update,

Die weer lyk baie mooi vir Saterdag.... 27 grade buite so bring maar die hoed saam en die sunblock vir die kinders en die met sensitiewe velle...

EK let op dat daar so 30+ mm reen die week vir Pretoria voorspel word. SO ek glo die Apies Rivier gaan lekker vol wees en dit self kan maak dat daar heelwat plekke dit baie glad kan wees en genoeg modder om in te speel... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Mense dit is dalk net n dag uitstappie, maar onthou om jou recovery gear saam te bring!!!! Daar is al recoveries gedoen op die roete!!!
Wat se recovery gear het ek nodig, ek het net 2 shackles :oops: Onthou my beursie is dun :silent:
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by WayneSchalk »

Ja wat ek en Angela sal daar wees. Sal seker 2 vriende saam bring :thumbup:

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over?
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
13. Dan the Man - Danie en Ruda
14. Raymondh - Raymond en Renette
15. A.J.
16. Lollie - Dawie & Seun
17 WayneSchalk - Wayne, Angela, Johan, Nadia
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Stef wrote:Wat se recovery gear het ek nodig, ek het net 2 shackles :oops: Onthou my beursie is dun :silent:
Stef, verkieslik 'n graaf asook jou eie snatch rope/strap....Dit is net voorkomend as wat ek verwag dat iemand wel sal vassit... :thumbup:
Johan Marais
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Stef »

A.J. wrote:Gaan ons braai na die tyd???
Kyk op bladsy 1 :lol:
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over?
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
13. Dan the Man - Danie en Ruda
14. Raymondh - Raymond en Renette
15. A.J.
16. Lollie - Dawie & Seun
17. WayneSchalk - Wayne, Angela, Johan, Nadia
18. Johan en Marle Buckle - SWB 3.5 V6 Pajero
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

Johan en organiseerders

Is daar braaier? Roosters? en of bring elkeen sy eie? :problem:

Gaan n lekker dag uitstappie wees
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by luckyhit »

Henk, soos ek kan onthou is daar braaiers by die picnic plek, sal dalk net aanraai om rooster te bring.
One Life! Live it!

Image
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Hilux01 wrote:Johan en organiseerders

Is daar braaier? Roosters? en of bring elkeen sy eie? :problem:

Gaan n lekker dag uitstappie wees
Henk die beste is om jou eie een te bring... :thumbup:
Johan Marais
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by WayneSchalk »

Ek het gesien daar is braaiers en rooster, maar ek vat my eie
User avatar
peetvdw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
Town: Centurion
Vehicle: Jeep
Real Name: Peet

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by peetvdw »

Groenkloof lyk nou al hoe lekkerder. :) Hoop groenkloof is voorbereid op die groot trek.

Hoeveel van julle ouens en meisies gaan ons join die volgende dag by Hennops Trail?

Post: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
viewtopic.php?f=51&t=16232" onclick="window.open(this.href);return false;

Hennops het nie so baie water plesier nie maar ook vol uitdagens. :)
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by legend35 »

Ok ,sien julle daar as niks voorval nie :twisted:

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over?
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
13. Dan the Man - Danie en Ruda
14. Raymondh - Raymond en Renette
15. A.J.
16. Lollie - Dawie & Seun
17. WayneSchalk - Wayne, Angela, Johan, Nadia
18. Johan en Marle Buckle - SWB 3.5 V6 Pajero
19. Legend35 - Johan, Deirdre en Chante
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

JJ, jy kan tot Vrydag aand laat weet. Hierdie is n social saamkoms en lekker ry, so sit jou naam op as jy kom dan weet ons wie om almal daar te verwag. :thumbup:
Johan Marais
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

Vinnige vraag, sien daar word vir die volgende 2 dae groot reen voorspel, enige kans dat hulle die park gaan toe maak as die Apies rivier afkom? :think:
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Stef »

Hilux01 wrote:Vinnige vraag, sien daar word vir die volgende 2 dae groot reen voorspel, enige kans dat hulle die park gaan toe maak as die Apies rivier afkom? :think:
Twyfel, die park val onder Tswane metro, hulle kan nie eers rekeninge manage nie. Water wese sukkel maar met vloed beheer ook...so ek dink die kans is skraal, maar ons kan kyk teen Vrydag
Post Reply

Return to “Gauteng”