2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Die jaar is al 2 weke aan die gang!!!
Dit is tyd om weer die Hilux'e kans te gee om te gaan speel!!!!
GROENKLOOF 4x4 ROETE - PRETORIA
13 Km roete van interpretation so bring die kinders en die Familie saam.... Hy is nie moeilik nie, maar as dit nat is kan ons wel sports verwag in die Apies Rivier!!!
Daar is lekker plek langs die roete waar ons sommer kan piekniek hou... Dit is 'n natuur reservaat so ons mag net in die piekniek area braai na die roete
Daar is ook lekker baie uitklim plek en plek vir foto's neem langs die roete.
Kostes is R 70 Per voertuig en R 25 per persoon.
Die Tyd is 08h30 om 09h00 weg te trek en die dag te geniet!!!!
Die ingang is by Groenkloof natuur reservaat, en die roete begin by die tweede hek.
Ek sal die kaart later opsit en aandui waar almal bymekaar kom.
So wie is almal op die lys.
Die Naam lys!!!!
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. ......

Johan Marais
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
[quote="JohanM"]Die jaar is al 2 weke aan die gang!!!

3. Ou vale - Koos, Rita

- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
Wie slaap oor? Weet nie of ons gaan oorslaap nie, maar as daar 'n kuier sessie is maak ek 'n plan

- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Ek gaan hom mis. Oupa gaan bietjie by oom Darrel van Mikem kuier, en ek en my 3 plattes gaan see toe.
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
ToyX4 wrote:Ek gaan hom mis. Oupa gaan bietjie by oom Darrel van Mikem kuier, en ek en my 3 plattes gaan see toe.
Dis darem maar lekker om n hoender boer te wees stuur bakkies in vir splinter nuwe suspensie en gaan dan sommer op vakansie terwyl dit gedoen word.
Ek weet nie of ons dit gaan maak nie het SWAMBO se broer se seun se B-day party miskien kom ek net alleen.
Sal nader aan die tyd bevestig.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 247
- Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
- Town: Heidelberg GP
- Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
- Real Name: Rikus
- Location: Heidelberg GP
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Afhangend van of mammie ons anniversary saam my of my kredietkaart wil vier, sal ek ook moontlik daar wees.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Rikus, gee vir mama 'n treasure hunt daar by groenkloof na die Kredietkaart... As sy dit kry kan sy dit gebruik...Tjokkie wrote:Afhangend van of mammie ons anniversary saam my of my kredietkaart wil vier, sal ek ook moontlik daar wees.
Johan Marais
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Jis Rikus, ons sou jou graag daar wou sien, maar as jy weet wat goed is vir jou....
As ek reg onthou is "mammie" se verjaarsdag in die jagseisoen ook nog
As ek reg onthou is "mammie" se verjaarsdag in die jagseisoen ook nog
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Ou vale1 wrote:JohanM wrote:Die jaar is al 2 weke aan die gang!!!
Dit is tyd om weer die Hilux'e kans te gee om te gaan speel!!!!
GROENKLOOF 4x4 ROETE - PRETORIA
13 Km roete van interpretation so bring die kinders en die Familie saam.... Hy is nie moeilik nie, maar as dit nat is kan ons wel sports verwag in die Apies Rivier!!!
Daar is lekker plek langs die roete waar ons sommer kan piekniek hou... Dit is 'n natuur reservaat so ons mag net in die piekniek area braai na die roete
Daar is ook lekker baie uitklim plek en plek vir foto's neem langs die roete.
Kostes is R 70 Per voertuig en R 25 per persoon.
Die Tyd is 08h30 om 09h00 weg te trek en die dag te geniet!!!!
Die ingang is by Groenkloof natuur reservaat, en die roete begin by die tweede hek.
Ek sal die kaart later opsit en aandui waar almal bymekaar kom.
So wie is almal op die lys.
Die Naam lys!!!!
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
Hel mense, ek is teleurgestel met die entoesiasme. Dis 'n nuwe jaar, almal se batterye is gecharge en nou sit ons met 'n spul web wheelers!
Dis 'n oggend roete, jy kan nog gaan grassny as jy by die huis terugkom en krieket kyk. Ons MOET al die GTG's gebruik om span te bou vir vanjaar se AAWDC. Ons het die ervare ouens nodig om die rookies touwys te maak en gees te bou tussen almal. Staan op en laat laat hoor van julself.
PS: Of moet ek Cassie se buurmanne vra om julle g@tte te kom lek?
-
- Low Range 4WD
- Posts: 247
- Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
- Town: Heidelberg GP
- Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
- Real Name: Rikus
- Location: Heidelberg GP
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Jislaaik, hier's nog ouens wat skerp oplet in die klas ook...ou Stefan jy's heelemal in die kol!!
As ek destyds net meer gefocus het en minder gevry het, het ek 'n girl getrou op Krismis, wat op Krismis verjaar...sou baie minder probleme gewees het....
As ek destyds net meer gefocus het en minder gevry het, het ek 'n girl getrou op Krismis, wat op Krismis verjaar...sou baie minder probleme gewees het....
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
PS: Of moet ek Cassie se buurmanne vra om julle g@tte te kom lek?[/quote]
Cassie, jy wil hulle moes ruil?
Cassie, jy wil hulle moes ruil?
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Ek kan amper met sekerheid se ek gaan die dag saam julle manne kom spandeer, ek sal ook dalk n pel of 2 kan saam bring.
Ek bevestig binnekort
Ek bevestig binnekort
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Jislaaik, Ou Koos *a* on so uit - miskien moet ek maar my kleindogter se spaarvark breek en ook kom......
HJ
HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
- Dodging
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 875
- Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: Golof
- Real Name: Andre
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Is die roete darem maklik genoeg vir n nuweling soos ek?
Nothing is impossible - it just costs more
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Meer 'n scenic roete met so bietjie modder en paar bulte, maar jy kan om die moeiliker goed ry. Ek vat iemand saam met 'n 2x4.
- Dodging
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 875
- Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: Golof
- Real Name: Andre
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Ek sal eers by Vrydag weet of ek daar kan wees - ek het n gebreekte ring op my Corsatjie, en hy moet loop op Sondag vir n ding by Zwartkops. Ek doen hierdie naweek die intercooler op die Hilux asook die 'satbilizer bushes', so ek sal die Corsa maar deur die week takel
Nothing is impossible - it just costs more
- luckyhit
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 431
- Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
- Real Name: Reinhardt
- Location: Pretoria
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
[quote="Stef"]1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
@dodging - ek het so twee weke terug ook vir my eerste 4x4 trippie daar gery, dit is rerig nie ingewikkeld nie, vertrou net jou Hilux!

One Life! Live it!
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Hier is die kaart vanaf Google Earth vir die wat nie weet waar dit is nie.
Groenkloof Natuur reservaat aanwysings van die website af:
Groenkloof Nature Reserve is reached via the entrance to the Fountains Valley Resort. Follow the R21 to the Fountains Circle; take the Fountains/Centurion turn-off into Christina de Wit Road. About 500 m further, turn left at the entrance to the Fountains Valley Resort. Over weekends and on public holidays visitors use the alternative entrance gate 800 m from the Fountains Valley Resort main entrance gate.
Hierdie is die 2de hek soos aangedui op die kaart. Gebruik daai hek anders gaan jy soek na ons!!!!
Groenkloof Natuur reservaat aanwysings van die website af:
Groenkloof Nature Reserve is reached via the entrance to the Fountains Valley Resort. Follow the R21 to the Fountains Circle; take the Fountains/Centurion turn-off into Christina de Wit Road. About 500 m further, turn left at the entrance to the Fountains Valley Resort. Over weekends and on public holidays visitors use the alternative entrance gate 800 m from the Fountains Valley Resort main entrance gate.
Hierdie is die 2de hek soos aangedui op die kaart. Gebruik daai hek anders gaan jy soek na ons!!!!
Johan Marais
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Dankie Johan,
Ek sou soos n skaap by die eerste hek gewag het
Ek sou soos n skaap by die eerste hek gewag het
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Henk,Hilux01 wrote:Dankie Johan,
Ek sou soos n skaap by die eerste hek gewag het
Gewoonlik se die wagte by die hek vir die mense om op te ry na die tweede hek toe, maar ek weet dit gebeur nie altyd nie, so dis hoekom ek almal klaar se waar om bymekaar te kom.
Johan Marais
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Mens kan ook Botha laan afrit vat vanaf die N1. Botha laan loop reg voor die hekke verby (M18).
Van die Noorde af kry jy eers die R21 afrit, die een daarna is Botha laan. Vlog net die aanwysings stad se kant toe.

- peetvdw
- Low Range 4WD
- Posts: 160
- Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Jeep
- Real Name: Peet
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Ek en my familie sal julle ook join vir die roete.
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders

Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- Low Range 4WD
- Posts: 151
- Joined: Fri Dec 10, 2010 9:43 pm
- Town: randfontein
- Vehicle: quashqai
- Real Name: mike
- Location: gauteng,randfontein
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
7.Mikama-Mike,Amanda & Brandonpeetvdw wrote:Ek en my familie sal julle ook join vir die roete.
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Hi guys
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over? :roll:
Warm regards,

Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Not as I am aware of, camping is however available, but seems like Sumday morning 09h00 the guys are going to Hennops, I will prob. just take the family for a picnic on Sun7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over?
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Here is the current list!!!!
It is coming along very nicely.....
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over? :roll:
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
It is coming along very nicely.....
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over? :roll:
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
Johan Marais
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Persoonlik is daar nie 'n behoefte om oor te slaap nie aangesien die lang pad om R35 km van die huis af is. Behalwe natuurlik as daar weer 'n lekker kuier is
Gaan ons darem braai na die tyd?
Gaan ons darem braai na die tyd?
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Natuurlik Ek moet aan my dieet werkStef wrote:Persoonlik is daar nie 'n behoefte om oor te slaap nie aangesien die lang pad om R35 km van die huis af is. Behalwe natuurlik as daar weer 'n lekker kuier is
Gaan ons darem braai na die tyd?
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Enige verskoning om nie te gaan Bungi jump nieOOOOMS wrote: Natuurlik Ek moet aan my dieet werk
Het self my daaglikse rantsoen rooivleisie nodig, vir die "airbag" die ding verg onderhoud..
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Sal hom nie maak nie. Ons gaan naweek weg.
Know what you don't know.
-
- High Range 4WD
- Posts: 53
- Joined: Thu Oct 15, 2009 10:36 am
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Dave
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
More Almal,
Ons wil ook graag saamgaan.
Toppie (Dave & Wilma)
Ons wil ook graag saamgaan.
Toppie (Dave & Wilma)
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Dave ek het julle name bygevoeg op die lys!!! Sien Julle daarso!!!
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over? :roll:
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over? :roll:
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
Johan Marais
-
- Low Range 4WD
- Posts: 247
- Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
- Town: Heidelberg GP
- Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
- Real Name: Rikus
- Location: Heidelberg GP
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Bargain...ek en Adam kan saamgaan (mammie het net gevra vir 'n nice diner for 2 erens fensie om die anniversary te vier)
Bring dalk ook nog 2 maters saam (Prado en, 'n 2.7 Lux met meer as 500 000km op)
Groetnis
Rikus
Bring dalk ook nog 2 maters saam (Prado en, 'n 2.7 Lux met meer as 500 000km op)
Groetnis
Rikus
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Johan jy kan die volgende ook by sit asb
Hilux01 - Henk en Bianca
Prado90 (not member...yet ) - Gerbrand en Gerdia
Hilux01 - Henk en Bianca
Prado90 (not member...yet ) - Gerbrand en Gerdia
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Henk julle is nou ook bygevoeg op die lys!!!!
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over? :roll:
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over? :roll:
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
Johan Marais
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Danie
Gaan goed wees om julle daar te sien, teen daai tyd moet die snorkel al snork op daai nuwe Hilux van jou
Kom praat nou daai swaer van jou om hy sal nie te uit voel met sy Pajero nie
Gaan goed wees om julle daar te sien, teen daai tyd moet die snorkel al snork op daai nuwe Hilux van jou
Kom praat nou daai swaer van jou om hy sal nie te uit voel met sy Pajero nie
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Nou is my naam ook op.
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over?
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
13. Dan the Man - Danie en Ruda
14. Raymondh - Raymond en Renette
15. A.J.

- Dan the Man
- Low Range 4WD
- Posts: 149
- Joined: Mon Nov 15, 2010 11:30 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 3.0D-4D Prado
- Real Name: Danie
- Club VHF Licence: B205
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Hyt nogal gese hy wil nie alleen 'n non hilux'er daar wees nie. Sal bietjie werk aan hom.Hilux01 wrote:Danie
Gaan goed wees om julle daar te sien, teen daai tyd moet die snorkel al snork op daai nuwe Hilux van jou
Kom praat nou daai swaer van jou om hy sal nie te uit voel met sy Pajero nie
_______________________
2009 3.0D-4D Hilux DC 4x4
http://www.4x4community.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; - Ghostrider
2009 3.0D-4D Hilux DC 4x4
http://www.4x4community.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; - Ghostrider
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Die lys groei stadig nog langer!!! Ons gaan lekker kuier en ry!!!
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over?
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
13. Dan the Man - Danie en Ruda
14. Raymondh - Raymond en Renette
15. A.J.
16. Lollie - Dawie & Seun

Last edited by JohanM on Tue Jan 18, 2011 9:00 pm, edited 1 time in total.
Johan Marais
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Ek en my laaitjie sal ook daar wees
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Ek en famielie sal ook graag will kom en paar van die Wes-Rand maar sal vroeg volgende week bevestag.
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Lekke Pype!
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Andre dis kwaailappies so!!! Sal lekker wees om julle daar te sien!!!!Pype wrote:Ek en famielie sal ook graag will kom en paar van die Wes-Rand maar sal vroeg volgende week bevestag.
Johan Marais
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
SO vinnige update,
Die weer lyk baie mooi vir Saterdag.... 27 grade buite so bring maar die hoed saam en die sunblock vir die kinders en die met sensitiewe velle...
EK let op dat daar so 30+ mm reen die week vir Pretoria voorspel word. SO ek glo die Apies Rivier gaan lekker vol wees en dit self kan maak dat daar heelwat plekke dit baie glad kan wees en genoeg modder om in te speel...
Mense dit is dalk net n dag uitstappie, maar onthou om jou recovery gear saam te bring!!!! Daar is al recoveries gedoen op die roete!!!
Die weer lyk baie mooi vir Saterdag.... 27 grade buite so bring maar die hoed saam en die sunblock vir die kinders en die met sensitiewe velle...
EK let op dat daar so 30+ mm reen die week vir Pretoria voorspel word. SO ek glo die Apies Rivier gaan lekker vol wees en dit self kan maak dat daar heelwat plekke dit baie glad kan wees en genoeg modder om in te speel...
Mense dit is dalk net n dag uitstappie, maar onthou om jou recovery gear saam te bring!!!! Daar is al recoveries gedoen op die roete!!!
Johan Marais
- luckyhit
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 431
- Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
- Real Name: Reinhardt
- Location: Pretoria
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Hi almal,
Ek bring dalk my swaar ook saam met sy ou range rover, monster van 'n ou chev engin in!
Ek bring dalk my swaar ook saam met sy ou range rover, monster van 'n ou chev engin in!
One Life! Live it!
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Gaan ons braai na die tyd???
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Wat se recovery gear het ek nodig, ek het net 2 shackles Onthou my beursie is dunJohanM wrote:SO vinnige update,
Die weer lyk baie mooi vir Saterdag.... 27 grade buite so bring maar die hoed saam en die sunblock vir die kinders en die met sensitiewe velle...
EK let op dat daar so 30+ mm reen die week vir Pretoria voorspel word. SO ek glo die Apies Rivier gaan lekker vol wees en dit self kan maak dat daar heelwat plekke dit baie glad kan wees en genoeg modder om in te speel...
Mense dit is dalk net n dag uitstappie, maar onthou om jou recovery gear saam te bring!!!! Daar is al recoveries gedoen op die roete!!!
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Ja wat ek en Angela sal daar wees. Sal seker 2 vriende saam bring
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over?
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
13. Dan the Man - Danie en Ruda
14. Raymondh - Raymond en Renette
15. A.J.
16. Lollie - Dawie & Seun
17 WayneSchalk - Wayne, Angela, Johan, Nadia
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over?
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
13. Dan the Man - Danie en Ruda
14. Raymondh - Raymond en Renette
15. A.J.
16. Lollie - Dawie & Seun
17 WayneSchalk - Wayne, Angela, Johan, Nadia
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Stef, verkieslik 'n graaf asook jou eie snatch rope/strap....Dit is net voorkomend as wat ek verwag dat iemand wel sal vassit...Stef wrote:Wat se recovery gear het ek nodig, ek het net 2 shackles Onthou my beursie is dun
Johan Marais
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Kyk op bladsy 1A.J. wrote:Gaan ons braai na die tyd???
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over?
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
13. Dan the Man - Danie en Ruda
14. Raymondh - Raymond en Renette
15. A.J.
16. Lollie - Dawie & Seun
17. WayneSchalk - Wayne, Angela, Johan, Nadia
18. Johan en Marle Buckle - SWB 3.5 V6 Pajero

Johan en organiseerders
Is daar braaier? Roosters? en of bring elkeen sy eie? :problem:
Gaan n lekker dag uitstappie wees
Is daar braaier? Roosters? en of bring elkeen sy eie? :problem:
Gaan n lekker dag uitstappie wees
- luckyhit
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 431
- Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
- Real Name: Reinhardt
- Location: Pretoria
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Henk, soos ek kan onthou is daar braaiers by die picnic plek, sal dalk net aanraai om rooster te bring.
One Life! Live it!
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Henk die beste is om jou eie een te bring...Hilux01 wrote:Johan en organiseerders
Is daar braaier? Roosters? en of bring elkeen sy eie? :problem:
Gaan n lekker dag uitstappie wees
Johan Marais
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Ek het gesien daar is braaiers en rooster, maar ek vat my eie
- peetvdw
- Low Range 4WD
- Posts: 160
- Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Jeep
- Real Name: Peet
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Groenkloof lyk nou al hoe lekkerder. :) Hoop groenkloof is voorbereid op die groot trek.
Hoeveel van julle ouens en meisies gaan ons join die volgende dag by Hennops Trail?
Post: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
viewtopic.php?f=51&t=16232" onclick="window.open(this.href);return false;
Hennops het nie so baie water plesier nie maar ook vol uitdagens. :)
Hoeveel van julle ouens en meisies gaan ons join die volgende dag by Hennops Trail?
Post: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
viewtopic.php?f=51&t=16232" onclick="window.open(this.href);return false;
Hennops het nie so baie water plesier nie maar ook vol uitdagens. :)
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Ok ,sien julle daar as niks voorval nie
1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over?
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
13. Dan the Man - Danie en Ruda
14. Raymondh - Raymond en Renette
15. A.J.
16. Lollie - Dawie & Seun
17. WayneSchalk - Wayne, Angela, Johan, Nadia
18. Johan en Marle Buckle - SWB 3.5 V6 Pajero
19. Legend35 - Johan, Deirdre en Chante

2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
JJ, jy kan tot Vrydag aand laat weet. Hierdie is n social saamkoms en lekker ry, so sit jou naam op as jy kom dan weet ons wie om almal daar te verwag.
Johan Marais
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Vinnige vraag, sien daar word vir die volgende 2 dae groot reen voorspel, enige kans dat hulle die park gaan toe maak as die Apies rivier afkom?
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011
Twyfel, die park val onder Tswane metro, hulle kan nie eers rekeninge manage nie. Water wese sukkel maar met vloed beheer ook...so ek dink die kans is skraal, maar ons kan kyk teen VrydagHilux01 wrote:Vinnige vraag, sien daar word vir die volgende 2 dae groot reen voorspel, enige kans dat hulle die park gaan toe maak as die Apies rivier afkom?