Barakah - 27 Feb 2009

User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Ou Bloues »

Where is everybody, we are only 8 currentley for the trail with only 4 camping, this is a good place to do some testing before the Rust de Winter trail.
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
User avatar
Scooter
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1283
Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
Town: JHB
Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
Real Name: Scott
Location: Strubens Valley

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Scooter »

Unfortunately I may have to bow out of this one due to unforseen circumstance. :(
I should know during the week and will let you know. :thumbup: or :thumbdown:
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by CasKru »

Ek gaan dalk ook nou nie meer die een kan maak nie. Gaan volgende week dalk uitstedig wees vir werk maar sal meer weet teen die einde van die week
To God be the glory
User avatar
Scooter
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1283
Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
Town: JHB
Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
Real Name: Scott
Location: Strubens Valley

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Scooter »

Sorry guys, but I will have to give it a miss this time round. :(

But Im sure you will all have a wonderful, funfilled time. Enjoy. :wave:
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by SuidWes »

Sorry guys, but I will have to give it a miss this time round.
Next time :thumbup:


Updated list:

Confirmed
1) JohanM - Trail only
2) JohanM Family - Trail only
3) SuidWes - Trail and camp the Saturday
4) Ou Bloues - Trail and 2 x camp - Fri and Sat
5) klippe - Trail only
6) Rampie - Trail only
7) Civilux - Trail and camp - Fri and Sat

Tentative
8) Scorpion - Trail only - Tentative
9) CasKru - Tentative
10) FD - Tentative
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by JohanM »

Jaco, waar en hoelaat kry ons mekaar in Parys???? :wink:
Is 08h30 reg met jou en die ander of is dit te vroeg??? :shock:
Johan Marais
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by klippe »

8h30 klink vir my lekker, waar kry ons mekaar?By Wimpy daar in Parys dan kan ons darem 'n mega coffee kry vir die pad. :lol:
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by SuidWes »

Jaco, waar en hoelaat kry ons mekaar in Parys????
Is 08h30 reg met jou en die ander of is dit te vroeg???
0830 is reg met my. Laat weet maar waar - ken nie Parys nie :|

Gebruik julle ouens tweerigting radios?
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by klippe »

ek sal ook graag vir my 'n 29 Mhz radio wil insit.Is daar dalk iemand wat kontakte het vir dit of weet waar kan mens een kry teen n billike prys.Die instalasie is nie 'n probleem nie want daar was een in my bakkie so al die gate en goed is klaar reg.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by JohanM »

SuidWes wrote:0830 is reg met my. Laat weet maar waar - ken nie Parys nie :|
Jaco ek sal vir jou `n kaart hierso opsit waar die Excell garage is in Parys. Dan kry ons mekaar daarso. :thumbup: :thumbup: Ek het nog nie `n twee rigting radio nie...... :shh:
Johan Marais
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Ou Bloues »

Ons wat vrydag deurgaan wil nie vroeg opstaan die saterdag nie :), kan ons dan reël dat almal reg is vir die trail so 9h30, anders gaan die son ons brand, moet nie die kos mandjies vergeet vir die halfpad stop nie, lekker rustig onder die bome as dit nie reën nie.
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by JohanM »

Jaco, hier is die link na die Kaart van Parys. :)

http://www.parys.info/images/80.JPG

Die Excell garage is op die hoek van Bree straat & Van Coller str. Ek sal daar wag vir almal met my Hilux en die Fortuner. :thumbup: :thumbup:

Aldo dit is reg so, ons wil nie jaag tot by die Trail nie dus sal ons julle 09h30 kry by die kantoor. :thumbup:
Johan Marais
User avatar
CiviLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
Real Name: Jacques Le Roux
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by CiviLux »

Aan almal wat die Vrydag deur ry van Pretoria.

Hoelaat gaan julle Vrydag ry?

My ander helfde werk tot 13:00 so ek gaan hier uit P Town so 13:15 wegkom. Ek het die nodige rigting aanwysers om alleen reg to kom maar dit is altyd lekkerder om meer as een voertuig te wees.
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.

http://www.bemotivatedtoday.com/1514
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Ou Bloues »

Jaques, ons werk tot 16h00, so osn gaan laat deur gaan, en my pel wat saamgaan is vrydag af, so hulle gaan weer vroeg ry. Lyk my ons gaan al 3 alleen ry, maar hou die vuur reg asb. osn sal deur die verkeer kom en so 6h30 daar wees die aand.

Vriend ry Nissan Harbody met Echo trailer as julle mekaar dalk raak ry iewers, sy naam is Paul
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Ou Bloues »

Johan, die trail begin by die kantoor, so ons kan solank alles betaal terwyl Suidwes afpak.

Lekker nog net 'n week voor speel tyd
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
User avatar
CiviLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
Real Name: Jacques Le Roux
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by CiviLux »

Ou Bloues wrote:Jaques, ons werk tot 16h00, so osn gaan laat deur gaan, en my pel wat saamgaan is vrydag af, so hulle gaan weer vroeg ry. Lyk my ons gaan al 3 alleen ry, maar hou die vuur reg asb. osn sal deur die verkeer kom en so 6h30 daar wees die aand.

Vriend ry Nissan Harbody met Echo trailer as julle mekaar dalk raak ry iewers, sy naam is Paul
Dit is nou jammer en daai verkeer op daai pad is reeds :evil: :twisted: Ons het nou die dag JHB toe 2 en 'n halwe uur gery. En dit is net JHB toe. Hoe laat presies gaan jou pel ry, maybe kry ons mekaar dalk nog op die pad :?:
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.

http://www.bemotivatedtoday.com/1514
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by JohanM »

Ou Bloues wrote:Johan, die trail begin by die kantoor, so ons kan solank alles betaal terwyl Suidwes afpak.

Lekker nog net 'n week voor speel tyd
Dis reg so, ons sal daar wees op tyd en dan kan ons gaan speel!!! :thumbup: :thumbup: Sal gou vir jaco wys waar die kamplek is , dan kry ek jou sommer voor jou tent.... :thumbup:
Johan Marais
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Ou Bloues »

Onder wie se naam is ons naweek geboek, onder die Toyota forum naam of Suidwes. Daar gaan ander manne van die Nissan site ook die nawweek, en daar is 2 kampe, so ons moet net by die regte een uitkom, dalk kuier ons nog almal saam
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by SuidWes »

Yis Aldo,

Ek het die naweek onder my naam bespreek, Jaco Pretorius, maar het ook genoem dat dit 'n Hilux forum GTG gaan wees.
Dis reg so, ons sal daar wees op tyd en dan kan ons gaan speel!!! Sal gou vir jaco wys waar die kamplek is , dan kry ek jou sommer voor jou tent....
Dankie, behoort nie te veel te he om af te laai nie maar dan kan ons sommer saam met die manne 'n koffie drink.

Sien uit om almal te ontmoet :thumbup:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Rampie »

Lekkerrrrrr! Kom ons ry sommer nou, dan skip ons die week en kan seker wees ons is betyds!!!
:mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by JohanM »

Ek self is baie opgewonde om die naweek te gaan ry!!! Tyd dat die nuwe BFG AT's en die EFI bietjie getoets word.... :D :thumbup:

Net so bietjie advies vir die wat van Johannesburg af ry, as jy op die N1 suid ry, wees versigtig met die spoed as jy oor die vaal rivier gaan, hulle is bekend om daarso te vang, asook op die R 59 in Parys in veral naby die vlieg veld asook in die 80 na 60 sone sodra nadat jy oor die spruit gaan en ook in die Dorp self word daar gereeld gevang vir snelheid. Let maar op daarna. :wth: :shh:

Gewoonlik as die son water trek, dan trek die beamptes huis toe........ :twisted: :twisted: :shh:
Johan Marais
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Ou Bloues »

Rampies, ek hoop jy het nou jou eie GPS, sodat die een wat jou laas vir 'n uitstappie geneem het by die huis kan bly. :crazy:

On sal die Koffie reg hou vir die wat Saterdag Oggend kom.
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
User avatar
CiviLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
Real Name: Jacques Le Roux
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by CiviLux »

Kan nie meer wag nie.
Last edited by CiviLux on Mon Feb 23, 2009 7:32 am, edited 1 time in total.
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.

http://www.bemotivatedtoday.com/1514
User avatar
CiviLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
Real Name: Jacques Le Roux
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by CiviLux »

Rampie wrote:Lekkerrrrrr! Kom ons ry sommer nou, dan skip ons die week en kan seker wees ons is betyds!!!
:mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
Jy het my stem :thumbup:
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.

http://www.bemotivatedtoday.com/1514
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by ToyX4 »

Ons soek foto's van voertuie bo op Rhino?

Ek weet daar is n D4D wat gaan met n ARB locker voor, en ek was by toe n ander D4D, net soos die een wat die naweek gaan, 3/4 op Rhino uitgekom het, sonder voor locker :twisted:
ImageImage
Image
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by JohanM »

ToyX4 wrote:Ons soek foto's van voertuie bo op Rhino?

Ek weet daar is n D4D wat gaan met n ARB locker voor, en ek was by toe n ander D4D, net soos die een wat die naweek gaan, 3/4 op Rhino uitgekom het, sonder voor locker :twisted:
Riaan, toe Cassie, Bennie en ek laas daar was, het hulle die Rhino al toe gemaak. :wink: So jy sal maar jou voete moet vat tot daarbo..... :twisted:
Johan Marais
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by ToyX4 »

Nooit, ek het dit nie geweet nie. :shock: Hoekom is hy toe, Johan?
ImageImage
Image
scott west
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Thu Oct 30, 2008 3:03 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 93 Hilux
Real Name: Z
Club VHF Licence: HC 117
Location: Moreletapark

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by scott west »

Is it to late to join For Saturday only :?: :?: :?:
Image
'93 Hilux 4Y EFI
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by SuidWes »

Is it to late to join For Saturday only
Not at all, can I add your name to the list?
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by JohanM »

Jaco, ek het die naweek met `n pel van my gepraat en hom genooi om saterdag sy SWB pajero saam te bring. Hy sal my in die week laat weet, maar as jy wil kan jy sy naam tentatief op die lys sit. Hanco Blignaut + 1. :thumbup:
Johan Marais
scott west
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Thu Oct 30, 2008 3:03 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 93 Hilux
Real Name: Z
Club VHF Licence: HC 117
Location: Moreletapark

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by scott west »

SuidWes wrote:
Is it to late to join For Saturday only
Not at all, can I add your name to the list?


Thanks, will see you on Saterday
Image
'93 Hilux 4Y EFI
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by SuidWes »

Updated list:

Confirmed
1) JohanM - Trail only
2) JohanM Family - Trail only
3) SuidWes - Trail and camp the Saturday
4) Ou Bloues - Trail and 2 x camp - Fri and Sat
5) klippe - Trail only
6) Rampie - Trail only
7) Civilux - Trail and camp - Fri and Sat
8) scott west - Trail only

Tentative
1) Scorpion - Trail only - Tentative
2) CasKru - Tentative
3) FD - Tentative
4) Hanco Blignaut + 1 - Trail only
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
HannesCreamsoda
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Landi Series 3
Real Name: Hannes

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by HannesCreamsoda »

SAl julle seker saterdag deur die loop van die dag daar sien.

Ons groepie gaan ook die trail aandurf saterdag.
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Family_Dog »

I'm still tentative for Saturday only, but can only confirm towards the end of the week.

Will you guys be ysung radios, and if so, on what channel? I can go on both 29MHz AM or VHF/FM, no sweat.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by JohanM »

ToyX4 wrote:Nooit, ek het dit nie geweet nie. :shock: Hoekom is hy toe, Johan?
Riaan, as ek reg verstaan is dit omdat die gate te veel uitgespin is en dit gevaarlik raak. Ek dink daar het al meer as een 4x4 gerol, maar ek is nie seker nie.

Wel darem is die roete nogtans lekker om te geniet. :wink: :wink:
Johan Marais
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by klippe »

Is daar enige spesiale pak lys voorso dag? Kan iemand my dalk se of daar baie modder op die trailis want dan gaan ek bietjie vasbrand, weet nie of my aner tyres gaan op wees voor die naweek nie.Is dit raadsaam om Excaliburs af te haal of is nie so erg nie???? Daar kom so 3 mense saam met my in my bakkie,Moet ons ekstra plek boek vir hulle ook?
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by ToyX4 »

JohanM wrote:
ToyX4 wrote:Nooit, ek het dit nie geweet nie. :shock: Hoekom is hy toe, Johan?
Riaan, as ek reg verstaan is dit omdat die gate te veel uitgespin is en dit gevaarlik raak. Ek dink daar het al meer as een 4x4 gerol, maar ek is nie seker nie.

Wel darem is die roete nogtans lekker om te geniet. :wink: :wink:
Dis jammer. Wou graag as my bakkie n locker kry hom gaan probeer het. :thumbdown: Hoop hulle fix hom so bietjie.
ImageImage
Image
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Ou Bloues »

As ek reg kan onthou, hang dit maar alles af van hoeveel dit gereën het, die trail bied baie, maar daar is nie so baie modder opsticals nie, jy sal met gewone tyres 90% kan doen, as ons moet, sal ons maar die ander 10% jou sleep, maar ek glo nie dit sal nodig wees nie, die plekke waar daar modder was kon so bietjie spoed jou oorkry.
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
User avatar
CiviLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
Real Name: Jacques Le Roux
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by CiviLux »

Ou Bloues wrote:As ek reg kan onthou, hang dit maar alles af van hoeveel dit gereën het, die trail bied baie, maar daar is nie so baie modder opsticals nie, jy sal met gewone tyres 90% kan doen, as ons moet, sal ons maar die ander 10% jou sleep, maar ek glo nie dit sal nodig wees nie, die plekke waar daar modder was kon so bietjie spoed jou oorkry.
Ons gaan definitief niemand sleep nie :D: As ek reg na die fotos op die website gekyk het is dit wat ek gesien het baie bergagtig so ek sou nie te veel 'worry' oor die modder kwessie nie, maar moet maar altyd voorbereid wees. :roll:
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.

http://www.bemotivatedtoday.com/1514
User avatar
CiviLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
Real Name: Jacques Le Roux
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by CiviLux »

klippe wrote:Is daar enige spesiale pak lys voorso dag? Kan iemand my dalk se of daar baie modder op die trailis want dan gaan ek bietjie vasbrand, weet nie of my aner tyres gaan op wees voor die naweek nie.Is dit raadsaam om Excaliburs af te haal of is nie so erg nie???? Daar kom so 3 mense saam met my in my bakkie,Moet ons ekstra plek boek vir hulle ook?
Klippe jy het in elk geval 'n lux so waaroor 'worry' jy? Goed om te pak sou ek se die nodigste vir die dag en ekstra as jy oornag. Baaaiee drinkgoed vir 'n droe en stowwirige keel :D:
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.

http://www.bemotivatedtoday.com/1514
User avatar
CiviLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
Real Name: Jacques Le Roux
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by CiviLux »

Ek't gedink om so een foto te wys Rhinopark 15 Feb 09.

Wat dink julle ouens :?: Ek weet "suzie" sal Berakah speel speel aanpak :roll:
Attachments
15 2 09 Rhynopark5.jpg
15 2 09 Rhynopark5.jpg (30.57 KiB) Viewed 4815 times
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.

http://www.bemotivatedtoday.com/1514
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Ou Bloues »

As ek na die foto kyk, kom dit voor of dit op die ompad geneem is, en jy nie deur die opstical gegaan het nie, want dan sal jou kar nie daar staan nie, vertel bietjie die storie.
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
User avatar
CiviLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
Real Name: Jacques Le Roux
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by CiviLux »

Ou Bloues wrote:As ek na die foto kyk, kom dit voor of dit op die ompad geneem is, en jy nie deur die opstical gegaan het nie, want dan sal jou kar nie daar staan nie, vertel bietjie die storie.
Baie eenvoudig. Ek het nog nie so baie selfvertroue om die brug te doen nie. Volgende maand is daar weer 'n klubdag, so ek het vir myself en "Suzie" belowe om die brug te 'tackle' :D: Dit is nie regtig 'n ompad/escape roete as jy die toestand van nader beskou. Het ook 'guiders' nodig gehad met al die 'rock climbing and all' :D:

Met al die reen wat ons die afgelope tyd gehad het is enige hindernis by Rhinopark 'n 'challenge' Selfs die Toyotas het sekere plekke biejie versigtiger gery :silent: :o:
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.

http://www.bemotivatedtoday.com/1514
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by SuidWes »

Just got off the phone with Lenie, everything confirmed for the weekend :thumbup:
I'm still tentative for Saturday only, but can only confirm towards the end of the week.

Will you guys be ysung radios, and if so, on what channel? I can go on both 29MHz AM or VHF/FM, no sweat.
No problem FD, would be nice if you can join us. As for the radio, I've got a 29MHz and I suppose we will decide on a channel when we get there.
Is daar enige spesiale pak lys voorso dag? Kan iemand my dalk se of daar baie modder op die trailis want dan gaan ek bietjie vasbrand, weet nie of my aner tyres gaan op wees voor die naweek nie.Is dit raadsaam om Excaliburs af te haal of is nie so erg nie???? Daar kom so 3 mense saam met my in my bakkie,Moet ons ekstra plek boek vir hulle ook?
Yis Klippe,

Onthou middagete en 'n paar koring drankies vir na die tyd :wink: Ek ken nie die roete nie maar dit is maar altyd veiliger om die Excaliburs by die huis te los. Bespreek en betaal per voertuig so jy hoef nie ekstra plek te bespreek nie - Net by die kamp moet mens per persoon per aand betaal...
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by klippe »

Baie Dankie, Ek sal probeer om die Rock sliders betyds klaar te kry in die excaliburs se plek en ek moet nog die recovery punte ook klaar kry vir " net in geval" :oops: .Kan nie meer wag nie, sien julle almal dan Saterdag :thumbup:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Family_Dog »

What time is the proposed 'starting off' time? Still don't know if I'll be there or not, have some chores to attend to first and still awaiting confirmation from the family. What do we call ourselves over the radio - "Hilux4x4 Club Manne"?


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Ou Bloues »

Civilux, jy sal die naweek oor 2 sulke opsticals gaan, maar nie so hoog nie, so dit sal nice oefening wees, moet sê, dit ergste van daardie brug is om op hom te kom, as jy eers op is, ry jy net oor.
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by JohanM »

Eric I think the proposed starting time would be in the region of about 9h30 from the office as we can expect quite an new meet and greet over coffee in the campsite before we set off.

I would like to say that the appropriate name over air would be in the line of Privileged drivers..... :thumbup: :thumbup:
Johan Marais
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Rampie »

Ou Bloues wrote:Rampies, ek hoop jy het nou jou eie GPS, sodat die een wat jou laas vir 'n uitstappie geneem het by die huis kan bly. :crazy:

On sal die Koffie reg hou vir die wat Saterdag Oggend kom.
Sal maar Mammie se Tedelex by die huis los, hy werk net lekker in Jhb om jou via Soweto die pad te wys Klerksdorp toe!!
Ons sal jou opvat op daai koffie gedagte..... dit gaan jou dalk duur te staan kom want ek wil die HELE family bring!!
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by JohanM »

Rampie wrote:
Ou Bloues wrote:Rampies, ek hoop jy het nou jou eie GPS, sodat die een wat jou laas vir 'n uitstappie geneem het by die huis kan bly. :crazy:

On sal die Koffie reg hou vir die wat Saterdag Oggend kom.
Sal maar Mammie se Tedelex by die huis los, hy werk net lekker in Jhb om jou via Soweto die pad te wys Klerksdorp toe!!
Ons sal jou opvat op daai koffie gedagte..... dit gaan jou dalk duur te staan kom want ek wil die HELE family bring!!
Aldo, jy gaan maar heelwat bekers koffie moet reg he vir almal omdat almal eers by jou kom koffie en beskuit kry voordat ons in die pad val!! :roll: :twisted: :twisted:
Johan Marais
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Rampie »

Family_Dog wrote:What time is the proposed 'starting off' time? Still don't know if I'll be there or not, have some chores to attend to first and still awaiting confirmation from the family. What do we call ourselves over the radio - "Hilux4x4 Club Manne"?
-F_D
Eric
Would you like to travel in convoy or are you going to join us a bit later? I'm planning to leave here by 6am - which translates to Swambo being dressed by 7am and the kidz and oupa and ouma loaded by 8am......
Do you have a spare radio that you would be willing to rent to me for the day as my VHF most probably wont work.

Suidwes
Ons planne verander so klein bietjie met 4 tieners en oupa en ouma wat ook saam kom. Ons sal waarskynlik met die bussie ook kom, al is hy nie 4x4 nie. Is daar 'n plekkie waar die oortollige mense kan uitspan en kuier terwyl ons speel?
Kan ek dalk die pypkar (250cc PGO twin) saam bring om die baan se makker dele mee te ry? Geen probleem as die antwoord nee is, ek sal dit ook stop as ek deur die dag sien hul sukkel. 'n Baan soos Moegatle sal hy deur ry sonder om te grou en te spin, maar ek was nog nie by Berakah nie, so weet nie hoe lyk dit daar nie.

Mooiloop!
User avatar
CiviLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
Real Name: Jacques Le Roux
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by CiviLux »

Ou Bloues wrote:Civilux, jy sal die naweek oor 2 sulke opsticals gaan, maar nie so hoog nie, so dit sal nice oefening wees, moet sê, dit ergste van daardie brug is om op hom te kom, as jy eers op is, ry jy net oor.
Nou maak jy my eers opgewonde. 'Suzie' is nou nie 'n extreme rock climber nie, maar dis ongelooflik wat sy kan doen.

Dit is presies waar die moed my begewe het. Die afkom slag om op die brug te kom. Sal volgende maand hom definitief doen en sal dan fodies neem. :D:

Kan nie wag nie. Nog net 2 slapies :D:
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.

http://www.bemotivatedtoday.com/1514
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by SuidWes »

Suidwes
Ons planne verander so klein bietjie met 4 tieners en oupa en ouma wat ook saam kom. Ons sal waarskynlik met die bussie ook kom, al is hy nie 4x4 nie. Is daar 'n plekkie waar die oortollige mense kan uitspan en kuier terwyl ons speel?
Kan ek dalk die pypkar (250cc PGO twin) saam bring om die baan se makker dele mee te ry? Geen probleem as die antwoord nee is, ek sal dit ook stop as ek deur die dag sien hul sukkel. 'n Baan soos Moegatle sal hy deur ry sonder om te grou en te spin, maar ek was nog nie by Berakah nie, so weet nie hoe lyk dit daar nie.
Yis Rampie,

Ek is seker daar behoort 'n lekker plek te wees waar die mense kan uitspan maar hoekom gee jy nie vir Lenie 'n lui nie - Dan kan jy sommer by hulle hoor of hulle sal omgee as jy die pypkar saambring.

Contact Lenie/Andre : 082 339 9177

Farm : 056 818 1313

E-Mail : carl@multinetgroup.co.za
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Rampie »

SuidWes wrote:[maar hoekom gee jy nie vir Lenie 'n lui nie
Thanks, maak so. Sal eerder pypkar los.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by JohanM »

Hier is die dag se beplande verloop van sake.

Ek het sopas verneem van Jaco dat ons saterdag wel Nissans en Land Rovers ook kan verwag daarso, so ek is seker ons kan dalk verwag om heeldag lank recoveries te moet doen, sodat ons kan ry..... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Die Beplande wegspring tyd is so vir 09h30 by die kantoor, dan sal ons middag ete 'n piekniek maak by die 2de Piekniek plek, behoort teen so +/- 12h30 se kant te kan middag ete hou. Ek sal almal net aan raai om vir hulself gemaklike opvou stoele saam te bring sodat ons kan lekker uitspan oor middag ete. Na die afloop van die roete is almal welkom om 'n braai te kom maak daar saam met die wat oornag kamp.
Johan Marais
User avatar
Bfreesani
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 176
Joined: Thu Jan 10, 2008 7:31 am
Town: Roodepoort
Vehicle: Nissan Sani 2.7TD
Real Name: David

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by Bfreesani »

Dankie Johan

Ek is een van die Nissans wat saam genooi is om julle te help om die Toys om die baan te kry :wave: .....

EK dink ons gaan maar twee van die Nissan forum wees, en albei kamp ook Vrydag aand oor.

Ek het wel jou post geplak op die Nissan site laat die manne die tye en planne kan sien.

Dis a lekker baan, en behalwe vir die modder poel, is daar nie eintlik plek om vas te val nie. Bly koel kop en daar is ook nie plek om skade te kry nie.

Sien julle Vrydag/Saterdag
Later....
David
Hillbilly
Image
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by SuidWes »

Dankie David - Sien Saterdag :thumbup:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
HannesCreamsoda
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Landi Series 3
Real Name: Hannes

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by HannesCreamsoda »

JohanM wrote:Hier is die dag se beplande verloop van sake.

Ek het sopas verneem van Jaco dat ons saterdag wel Nissans en Land Rovers ook kan verwag daarso, so ek is seker ons kan dalk verwag om heeldag lank recoveries te moet doen, sodat ons kan ry..... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Die Beplande wegspring tyd is so vir 09h30 by die kantoor, dan sal ons middag ete 'n piekniek maak by die 2de Piekniek plek, behoort teen so +/- 12h30 se kant te kan middag ete hou. Ek sal almal net aan raai om vir hulself gemaklike opvou stoele saam te bring sodat ons kan lekker uitspan oor middag ete. Na die afloop van die roete is almal welkom om 'n braai te kom maak daar saam met die wat oornag kamp.
Recoveries se jy? Hmmmmmmmm :mrgreen:
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by JohanM »

Net `n vinnige update.

Hier is die lys van mense wat Saterdag oggend by mekaar kom in Parys by die Excell Garage in Bree Straat. (Die kaart was vroer al gepost hierso)
Ons ry so 08h30 se kant vandaar om aan te sluit by die wat al reeds klaar kamp. Sit gerus jou naam by as jy nie weet waar dit is nie, dan kan almal mekaar volg tot by die trail en `n lekker konvooi op die pad maak. :thumbup: :thumbup: :thumbup:

1) JohanM
2) JohanM Family
3) SuidWes
4) klippe ???
5) scott west ???
Johan Marais
scott west
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Thu Oct 30, 2008 3:03 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 93 Hilux
Real Name: Z
Club VHF Licence: HC 117
Location: Moreletapark

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Post by scott west »

JohanM wrote:Net `n vinnige update.

Hier is die lys van mense wat Saterdag oggend by mekaar kom in Parys by die Excell Garage in Bree Straat. (Die kaart was vroer al gepost hierso)
Ons ry so 08h30 se kant vandaar om aan te sluit by die wat al reeds klaar kamp. Sit gerus jou naam by as jy nie weet waar dit is nie, dan kan almal mekaar volg tot by die trail en `n lekker konvooi op die pad maak. :thumbup: :thumbup: :thumbup:

1) JohanM
2) JohanM Family
3) SuidWes
4) klippe ???
5) scott west - kan nie meer

Sal dit nie kan maak nie . Hilux is nog stukkend, ek sal maar moet wag vir RdW.
Image
'93 Hilux 4Y EFI
Post Reply

Return to “Gauteng”