Bosvark 4x4...
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Bosvark 4x4...
Weet enige iemand of die bogenoemde volgende woensdag oop is?
Ons wil so bietjie kersfees partytjie gaan hou vir die kinders.....
Ons wil so bietjie kersfees partytjie gaan hou vir die kinders.....
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Bosvark 4x4...
Bloues sal weet.
Gee hom `n pm
Gee hom `n pm
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Bosvark 4x4...
Ma reel net met Jan hy sal kom oopsluit !!!!
wie kom almal ????
kom julle koffie vat na die tyd ????
is ekke genooi ???
wie kom almal ????
kom julle koffie vat na die tyd ????
is ekke genooi ???
Grensvegter van LANDROVIA
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Bosvark 4x4...
Dit sal seker ons met ons brats , Pendego en sy conchita en die Bambino's, Uncle Pete en die tannie, Oom Danie en Gwar, Tazz en gesin.blom wrote:Ma reel net met Jan hy sal kom oopsluit !!!!
wie kom almal ????
kom julle koffie vat na die tyd ????
is ekke genooi ???
Sal saterdag eers weet- ons gaan die Pendego help klaar trek en dan so bietjie dak natmaak....sal dan gesels....Creamsoda het so vinnig met Mark gepraat sondag- maar ek weet nie of hulle alweer gesels het nie- Creamsoda loop rond in Ohrigstad vir die week.... :evil:
Kan kom koffie, en natuurlik is jy genooi? hoe dan nou anders?
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Bosvark 4x4...
Ja Bosvark is oop - sal ook bly wees om julle te ontmoet !!!!!!!!!!
Weet ook Jan skrik niks en andere gaan die dag daar geniet !!!!!
Weet ook Jan skrik niks en andere gaan die dag daar geniet !!!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....

- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
Re: Bosvark 4x4...
hello maaitjies
ja bosvark is oop woensdag,ek my self gaan soentoe met n julle paar mense
ons gaan die dag daar geniet en ons het ook n virjaardag wat ons daar gaan hou woensdag
ja bosvark is oop woensdag,ek my self gaan soentoe met n julle paar mense
ons gaan die dag daar geniet en ons het ook n virjaardag wat ons daar gaan hou woensdag
SKRIK NIKS
- Lalie4x4
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Wed Dec 09, 2009 11:14 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Hilux 2005 4x4 3.0
- Real Name: Ryno
Re: Bosvark 4x4...
Bosvark is die beste, Jan en die manne weet hoe om mense welkom te maak voel. Hopelik kan ek die blou masjien ook daar uitkry. Laat weet maar wie gaan dan maak ons 'n dag daarvan.
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
Re: Bosvark 4x4...
wat keur julle manne
maak n dag daar van
wie gaan die naweek soentoe,ek weet haneydew toyota is saterdag daar met 30bakkies
maak n dag daar van
wie gaan die naweek soentoe,ek weet haneydew toyota is saterdag daar met 30bakkies
SKRIK NIKS
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Bosvark 4x4...
Jan voor jy Bosvark toe gaan het jy toe gereel met Regard vir die bumper ,wil nie he jy moet nou jou body duik daar nie.
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
Re: Bosvark 4x4...
hello bul
ja ek het met hom gereel,ek gaan gou vannand soentoe
sien ons jou daar saterdag by bosvark??
ja ek het met hom gereel,ek gaan gou vannand soentoe
sien ons jou daar saterdag by bosvark??
SKRIK NIKS
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Bosvark 4x4...
Ongelukkig nie ,dan oppad vakansie toe
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
Re: Bosvark 4x4...
ja die arm mense moet maar werk
wel geniet dit chom,die tyd van die jaar moet almal n breek vat
wel geniet dit chom,die tyd van die jaar moet almal n breek vat
SKRIK NIKS
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Bosvark 4x4...
Sjuks, so Woensdag is weer groot 4x4 ....so teen my wil....maar pappa Solla sal maar draai maak.....!!!!! Suiker pot sal ook saamkom....!!!!
Sien jul laatmiddag vir die verjaardag en en en en
Sien jul laatmiddag vir die verjaardag en en en en
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Bosvark 4x4...
Nou klink ek dalk so 'n vrou.....maar wat is die "hekgeld" woensdag?
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Bosvark 4x4...
Prys is R150.00 vir hele voertuig en hele dag. Bel wel vir Jan en "negotiate" 'n tarief soos 'n vrou - as club meeting....!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Bosvark 4x4...
Dankie.....hmmm.... sal net die ouens moet convince om met die "club" idee saam te speel.....hulle is baie adamant ons is nie 'n klub nie......
- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: Bosvark 4x4...
Jy praat seker net van die luxe's ne?Bloues wrote:Prys is R150.00 vir hele voertuig en hele dag. Bel wel vir Jan en "negotiate" 'n tarief soos 'n vrou - as club meeting....!!!
Jammer Mammabeer - kon nie help nie
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Bosvark 4x4...
0000DS wrote:Jy praat seker net van die luxe's ne?Bloues wrote:Prys is R150.00 vir hele voertuig en hele dag. Bel wel vir Jan en "negotiate" 'n tarief soos 'n vrou - as club meeting....!!!
Jammer Mammabeer - kon nie help nie
oh well....die ander ouens ry almal Toyota's , net ons wat 'n Lansin ry....hiehie...
-
- High Range 2WD
- Posts: 28
- Joined: Wed Nov 25, 2009 9:42 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Prado 3.0l Tdi
- Real Name: Estienne
Re: Bosvark 4x4...
Ek sien julle daar :D :D :D
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Bosvark 4x4...
Julle moet my maar verskoon... ek is straight out of Benoni.... waar is die Bosvark te vinde?
To God be the glory
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Bosvark 4x4...
Cassie hier is die GPS kordinate S 26˚ 05.350 E 027˚ 49.156
Dit is op Roberd Broom Drive in Noordhewel (Krugersdorp).
Dit is op Roberd Broom Drive in Noordhewel (Krugersdorp).
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Bosvark 4x4...
Thanks Andre.... nou net mamma oorheet..Pype wrote:Cassie hier is die GPS kordinate S 26˚ 05.350 E 027˚ 49.156
Dit is op Roberd Broom Drive in Noordhewel (Krugersdorp).
To God be the glory
- Lalie4x4
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Wed Dec 09, 2009 11:14 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Hilux 2005 4x4 3.0
- Real Name: Ryno
Re: Bosvark 4x4...
Hi Julle,
Is dit nou volgende woensdag met die publieke vakansiedag? Sal groog ook wil join. Sollie, wil vir jou en Jan ook weer sien. Gooi nou lekker doughnuts daar in die rivier!!
Is dit nou volgende woensdag met die publieke vakansiedag? Sal groog ook wil join. Sollie, wil vir jou en Jan ook weer sien. Gooi nou lekker doughnuts daar in die rivier!!
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Bosvark 4x4...
Ok...lyk of ons twee voertuie sal wees....Creamsoda se ek moet die Zook vat.....so dit sal een Zook en een Toy wees....
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Bosvark 4x4...
Kerels - vandag bietjie die baan gaan kyk ....... die reen het dit egter lekker gemaaaaaaakkkkkkkkkkkkkk........veral pype se gat......of beter pype se obstical !!!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29852
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Bosvark 4x4...
Is daar 'n verskil!??
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Bosvark 4x4...
Die gat is nie jou maat nie :DBloues wrote:veral pype se gat......
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- High Range 2WD
- Posts: 28
- Joined: Wed Nov 25, 2009 9:42 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Prado 3.0l Tdi
- Real Name: Estienne
Re: Bosvark 4x4...
Pype
Taking it to the max ?????????
Claas wil op sy rug le
Taking it to the max ?????????
Claas wil op sy rug le
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Bosvark 4x4...
Volgende jaar Feb as my roll gage en dead man switch klaar isPatrys wrote:Pype
Taking it to the max ?????????
Claas wil op sy rug le
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Bosvark 4x4...
Andi,Mud Dog wrote:Is daar 'n verskil!??
Ons wag vir jou.....dis net 9ure se ry....so dan jy vroeg more hier....
As dit reen maak dit groot verskil......baan grooter challenge.....
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Mon Nov 02, 2009 9:17 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Disco 3 V8 SE
- Real Name: Liza
Re: Bosvark 4x4...
Kom Pype,moenie so beskeie wees nie,kom wys ons hoe Claas die ding doen !!Woensdag is die dag Daar's BAIE water oop's - en MODDER.
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Bosvark 4x4...
Claasie is nie bang nie ek sien julle Woensdag moet net paar draai klaar kry die ogend dan kom ek deur :D
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- High Range 2WD
- Posts: 28
- Joined: Wed Nov 25, 2009 9:42 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Prado 3.0l Tdi
- Real Name: Estienne
Re: Bosvark 4x4...
claasie is nie bang nie net versigtig
- Lalie4x4
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Wed Dec 09, 2009 11:14 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Hilux 2005 4x4 3.0
- Real Name: Ryno
Re: Bosvark 4x4...
Lyk vir my die dinge gaan more gebeur, hier kom groot pret! Sal maar sien hoe ry die baan as jy babbelaas het, ek gaan verseker enetjie he more! Solly, hoe laat begin more se verrigtinge?
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Bosvark 4x4...
Sy drywer is nie stuuupid niePatrys wrote:claasie is nie bang nie net versigtig
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Bosvark 4x4...
Twee dinge.....
Claas se bestuurder is eientlik 'n beskie outjie........... 8 ) en die navigator...
Verder, lalie.......die dinge begin seker so 10-11am........weet van paar manne wat gaan ry wat ook nie die weer skrik. Jan skrikniks (behalwe slange & klein wurmpies) is vroeg daar saam Jan Bosvark.....hulle gaan die dag lei...self moet ek na suiker pot se vriendin se verjaardag gaan en sal so 4-5pm draai maak........dan is die son mos lank nie onder. Geniet more en chat met oom Pype....oor wat 'n D4D soos joune kan doen...hy self ry een en dis seker een van die mees capable voertuie op die mark.....
Vriendelikk 4x4 groette tot more
Claas se bestuurder is eientlik 'n beskie outjie........... 8 ) en die navigator...
Verder, lalie.......die dinge begin seker so 10-11am........weet van paar manne wat gaan ry wat ook nie die weer skrik. Jan skrikniks (behalwe slange & klein wurmpies) is vroeg daar saam Jan Bosvark.....hulle gaan die dag lei...self moet ek na suiker pot se vriendin se verjaardag gaan en sal so 4-5pm draai maak........dan is die son mos lank nie onder. Geniet more en chat met oom Pype....oor wat 'n D4D soos joune kan doen...hy self ry een en dis seker een van die mees capable voertuie op die mark.....
Vriendelikk 4x4 groette tot more
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
-
- High Range 2WD
- Posts: 28
- Joined: Wed Nov 25, 2009 9:42 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Prado 3.0l Tdi
- Real Name: Estienne
Re: Bosvark 4x4...
die navigator weet niks van 4x4
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Bosvark 4x4...
Dis waarPatrys wrote:die navigator weet niks van 4x4
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- High Range 2WD
- Posts: 28
- Joined: Wed Nov 25, 2009 9:42 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Prado 3.0l Tdi
- Real Name: Estienne
Re: Bosvark 4x4...
Ja toe moenie lelik wees
Darem weet ek baie van sagtebal af !!!!!!
Darem weet ek baie van sagtebal af !!!!!!
- Lalie4x4
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Wed Dec 09, 2009 11:14 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Hilux 2005 4x4 3.0
- Real Name: Ryno
Re: Bosvark 4x4...
Pype, hoe laat gaan Oom daar wees more? Bietjie 'n paar tips vang van die ervare manne. hahaha Lyk my dit gaan vanaand weer reen so more gaan die baan lekker wees.
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Bosvark 4x4...
Ek sal seker so 11:00 daar wees sal nice wees om jou te ontmoet daai lorie van jou staan nie trug vir iets nie jy moet net so paar goedjies aan hom doen dan is hy 'n monster :D
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
Re: Bosvark 4x4...
daai bakkie van jou het baie krag,sodra jy gaan weet hoe om dit te gebruik gaan jy jou self ry dat jy kots
die dan is vol water,en die baan is lekker nat,ons gaan baie pret he more
sien julle more ek sal al van 9 uur af daar wees
die dan is vol water,en die baan is lekker nat,ons gaan baie pret he more
sien julle more ek sal al van 9 uur af daar wees
SKRIK NIKS
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Bosvark 4x4...
Bang vir slang wat is 'n dan :? :?skrik niks wrote:die dan is vol water,
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Bosvark 4x4...
Ons sal seker so net na 1/2 tien daar wees.....het besluit om met die Disco en DAnie se Cruiser te kom....so die toys bly by die huis.....dus....ons gaan ons gedra more....lol.....
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
16 Desember - Bosvark 4x4
Dankie julle dit is 'n baie oulike plek! Dit het groot potensiaal! Ons was laas daar in 2001/2002.....
Die vier van ons het 'n heerlike tyd gehad!
Ek sal sodra ek van die werk af gekom het kyk of ek 'n paar fodies kan aflaai....
Solly- was lekker om jou van aangesig tot aangesig te kon ontmoet!
Daar is dalk 'n moontlikheid dat ons een van die local klubs saterdag die speelplek gaan kom wys.....en die keer bring ons vir Lucy saam.... manlief het baie alleen sonder sy "girl" gevoel.....
Die vier van ons het 'n heerlike tyd gehad!
Ek sal sodra ek van die werk af gekom het kyk of ek 'n paar fodies kan aflaai....
Solly- was lekker om jou van aangesig tot aangesig te kon ontmoet!
Daar is dalk 'n moontlikheid dat ons een van die local klubs saterdag die speelplek gaan kom wys.....en die keer bring ons vir Lucy saam.... manlief het baie alleen sonder sy "girl" gevoel.....
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: 16 Desember - Bosvark 4x4
Ma
as julle saterdag kom sal ou boesman dalk al reg wees na sy "open heart surgery"
as julle saterdag kom sal ou boesman dalk al reg wees na sy "open heart surgery"
Grensvegter van LANDROVIA
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Bosvark 4x4...
Cool!
Ons het nogals uitgesien om julle gister te gesien het.... is die kiddies darem veilig terug by julle?
Ons het nogals uitgesien om julle gister te gesien het.... is die kiddies darem veilig terug by julle?
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Bosvark 4x4...
Mammabeer - net 'n plesier en julle was awesome gaste.........
Indien julle Saterdag kom....laat blom julle bietjie sy vasval brawade plek gaan wys......
Vriendelikke hilux groette
Indien julle Saterdag kom....laat blom julle bietjie sy vasval brawade plek gaan wys......
Vriendelikke hilux groette
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Mon Nov 02, 2009 9:17 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Disco 3 V8 SE
- Real Name: Liza
Re: Bosvark 4x4...
Ja, weer eens 'n great naweek by Bosvark Met 'n paar hoogte punte.... Skrik niks ...... net slangetjies en VISSIES en dan was daar 'n sekere Onbekende wat getou was....maar laat die foto eerder vertel :) Sorry Bloues - kon nie die versoeking weerstaan :D Sal maar die pyn vat
- Attachments
Last edited by CasKru on Mon Jan 11, 2010 8:48 am, edited 1 time in total.
Reason: Fixed BBCodes
Reason: Fixed BBCodes
Re: Bosvark 4x4...
Lyk my daai LR kan net nie deur daai obsticle kom nie Liza :!: Dalk volgende jaar.....!
Solly, hoeveel keer het jy al daai LR daar uitgetrek? 3....4....5 keer? Ag, nee man
Solly, hoeveel keer het jy al daai LR daar uitgetrek? 3....4....5 keer? Ag, nee man
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Mon Nov 02, 2009 9:17 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Disco 3 V8 SE
- Real Name: Liza
Re: Bosvark 4x4...
Is dit die mees pittigste antwoord? Ek gee jou dit....jy is 'n vriend 1000. Bloues, :problem: jy skuld hom 'n bier of 3 BUT - I rest my case.
Re: Bosvark 4x4...
Ja, daai pyp voor aan die Hilux vertel die storie mooi, ek sou liewer die LR gesleep het as wat ek hom sou stoot met die pyp, maar nou ja, ons was nie daar om te sien wat gebeur nie...
Re: Bosvark 4x4...
Toets daai sin vir humor, Liza!Ek gee jou dit....jy is 'n vriend 1000
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Bosvark 4x4...
eish.....ek niks om te se....dink dis darem nog net 3 keer gewees...... nie 5 keer !!!!
Dan kids was darem lekker vol van modder.........wys almal hul geniet !!!!
Viva Bosvark !!!!
Dan kids was darem lekker vol van modder.........wys almal hul geniet !!!!
Viva Bosvark !!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
Re: Bosvark 4x4...
Stem saam Solly dit was heerlik veral die
wat Liza vir my moet maak elke week, tot die einde van die jaarcomplimentary coffie
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Mon Nov 02, 2009 9:17 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Disco 3 V8 SE
- Real Name: Liza
Re: Bosvark 4x4...
Bloues - watter strokies prente lees jy Ooms - oops hy is biejtie od dit is Ooooms Gelukkig like ek jou...wees maar vesigtig ....ek toets dak jou sin vir humor Ek's nie bang nie
Re: Bosvark 4x4...
Nee - OOOOMS, maar ek verstaan jy ry 'n dISCOOoooms
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Mon Nov 02, 2009 9:17 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Disco 3 V8 SE
- Real Name: Liza
Re: Bosvark 4x4...
Seker confusing :? HOOFLETTERS vs Kleinletters. Maar dan ry jy 'n Hilux en wil uitstaan so HOOFLETTERS is in. Die Disco aan die anderkant is klaar in 'n las van sy eie Ek hoef nie uit te staan nie. Maar laat ek die properste ding doen en se: MENEER OOOOMS EK VRA NEDERIG OMVERSKONING - koffie sal op my weesOOOOMS vs Ooooms
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Bosvark 4x4...
Nou eintlik hoe werk die Disco by die HILUX manneOOOOMS wrote:ek verstaan jy ry 'n dISCO
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan