Chimes 2 Januarie 2010
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Chimes 2 Januarie 2010
Het iemand al van die plek gehoor ?
Ek verstaan dis in Benoni.
Ons soek 'n plek om Saterdag te gaan ry, enige voorstelle ?
Ek verstaan dis in Benoni.
Ons soek 'n plek om Saterdag te gaan ry, enige voorstelle ?
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Chimes 2 Januarie 2010
Chimes is 'n "adhock" speelplek "eintlik maar 'n ou minedump" waar die manne maar speel soos hulle luskry
daar sal die 2de groot besigheid wees by bosfark in krugersdorp klom van die manne van die forum gaan somme daar nuwejaar ingaan en die volgende dag wee speel
skakel met solly hy het die info "bloues"
daar sal die 2de groot besigheid wees by bosfark in krugersdorp klom van die manne van die forum gaan somme daar nuwejaar ingaan en die volgende dag wee speel
skakel met solly hy het die info "bloues"
Grensvegter van LANDROVIA
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: Chimes 2 Januarie 2010
Thx Blom,
Ek sal hom kontak, maar het jy dalk vir my die aanwysings na Chimes toe, want dis om die draai van my.
Is dit die moeite werd ?
Ek sal hom kontak, maar het jy dalk vir my die aanwysings na Chimes toe, want dis om die draai van my.
Is dit die moeite werd ?
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Chimes 2 Januarie 2010
More more Christo - maak draai by Bosvark - die dag sal jou moontlikke paar "challenges" gee.....verder lekker piekniek hou erens in die veld !!!
Wanneer laas julle in dam geswem....so bring swembroek as dit warm is !!!
Wanneer laas julle in dam geswem....so bring swembroek as dit warm is !!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....

- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
Re: Chimes 2 Januarie 2010
by bosvark grooooot pret die naweek,van donderdag af tot sondag
glo my,die baan is groot genoeg om jou vir n vol dag besig te hou
as dit so ge reen het is daai baan groot pret
glo my,die baan is groot genoeg om jou vir n vol dag besig te hou
as dit so ge reen het is daai baan groot pret
SKRIK NIKS
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Chimes 2 Januarie 2010
Skrik niks - ek hoor Jan is toe Nuwejaarsdag...miskien moet ons maar daar gaan sit........en landi's recover !!!!!
Blom sien ons wel Saterdag hy het ander planne met survivor !!!!
Blom sien ons wel Saterdag hy het ander planne met survivor !!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Chimes 2 Januarie 2010
Sou julle graag wou join maar dit is my dogtertjie se 3de verjaarsdag. Geniet dit vir my part ook samblief
To God be the glory
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Chimes 2 Januarie 2010
Sorry josh ek het nie die aanwysings nie
probeer die chimes crew se webwerf www.extreme4x4sa.co.za dalk is dit daar erens !!

Thx Blom