GTG - 23 January 2010 - Northern Region (With Pics !!!!)
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Eish... ek wil my naam op sit dat ek julle die naweek gaan sien maar ek weet nie of ek my draaie gaan kan kry nie :shifty: :shifty:
To God be the glory
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Cassie, sit net jou naam op.....jy k a n :!:
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Riaan,kom braai sommer jul tjoppies daar by ons by die kamp,dan kan ons lekker kuier
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.

- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Dankie Johan. Sal sien hoe loop die naweeklegend35 wrote:Riaan,kom braai sommer jul tjoppies daar by ons by die kamp,dan kan ons lekker kuier
- theunis
- High Range 2WD
- Posts: 12
- Joined: Wed Jan 28, 2009 9:29 pm
- Town: Little Falls
- Vehicle: 1988 hilux 4x4
- Real Name: Theunis
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Dagse Mense
Die Duvenages sal ook die geleentheid by woon, Dit sal die eerste wees van hoopelik nog vele wat sal kom.
Theunis,Culette,Klein Theunis en Elzette Duvenage.En die Chevylux met extra Petrol.

Sjee hom gas !!!
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Hi daar Theunis !!! Welkom aan jou en familie !!!!!
Sien uit om jou daar te sien - enige navrae bel ons of PM my of ooooms....ons help graag met die reelings.
Weet dat Magalies ook petrol het so jy hoef nie 4 kanne saam te neem......
oor en uit

Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....

- Posts: 28
- Joined: Wed Nov 25, 2009 9:42 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Prado 3.0l Tdi
- Real Name: Estienne
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Reen = modder = PRET
Sien jul die naweek !!!
Sien jul die naweek !!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Patrys wrote:Reen = modder = PRET
Sien jul die naweek !!!
To God be the glory
- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
[quote="OOOOMS"]- Bloues - Solly and family
- OOOOMS - Mark and family - Kamp
- Danman - Danie en Family,
- Armand en Family in hulle Tuna(my "heavy") moontlike newbie
- Groot Daan in sy Eishsjoesjoe(as dit reg is met die ander clublede)
- Riaan - ek weet nie of mammie saam gaan nie, sy is dragtig - Chalet
- Bosfebok - Otto, Estelle, skoonma en Mignon. Kamp
- Striker - Johan + 4
- Patrys - Estienne
- V8 Interceptor + Petrol
- Skrik niks - Jan en Simone
- Suidwes1 - Nico & Irene Kamp
- Landy vriend - Anton & Magda
- Legend35 - Johan,Deirdre,Chante Kamp
- Klein Nico - Nico en Shani
- Helga en famielie - Chalet
- Marius Smit - Marius en Carmen
- Theunis,Culette,Klein Theunis en Elzette Duvenage
Neville (eienaar) het laat weet dat die chalet's teen R1000 beskikbaar sal wees vir die aand. Op 'n first come first serve basis. So indien iemand belang stel laat weet my asb vroegtydig. Daar is x4 eenhede. Een is al reeds geneem.
1) Helga en familie
2) Riaan ToyX4
3)
4)
Vir die wat gaan kamp, bring sommer 'n skottel, met bacon en eiers vir Sondag oggend, wat wil!quote]

- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
dag manne
ek sien saterdag gaan weer n lekker dag wees
ooms ek wil net graag weet is daar enige kostes betrokke op die plek

SKRIK NIKS
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Skrik vir niks, dit sal net R50.00 per voertuig wees vir die dag.kostes betrokke op die plek
Maar as jy nie daai bulte kan uitry nie, groot penalties....
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Is daar 'n vulstasie op die baan? Asseblief?
:wth:
:wth:
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Ek dink ek gaan hierdie een uitsit... Wil nie met die Interceptor speel as dit iemand anders se nuwe bakkie gaan word nie...
:roll:
:roll:
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Agge nee Ewald, moet nou nie so wees nie. Wees so dat ons van jou kan hou. Ek wil sien hoe lyk my nuwe bakkie, en ook hoor hoe klink hy.
Dis anyway nie rowwe trail nie, hoor ek. Ek gaan sommer met die platkar.
Dis anyway nie rowwe trail nie, hoor ek. Ek gaan sommer met die platkar.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
O ja, Mark, ek gaan nie die chalet vat nie. Sal net vir die dag daar wees.
- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
0000DS wrote:OOOOMS wrote:- Bloues - Solly and family
- OOOOMS - Mark and family - Kamp
- Danman - Danie en Family,
- Armand en Family in hulle Tuna(my "heavy") moontlike newbie
- Groot Daan in sy Eishsjoesjoe(as dit reg is met die ander clublede)
- Riaan - ek weet nie of mammie saam gaan nie, sy is dragtig -
- Bosfebok - Otto, Estelle, skoonma en Mignon. Kamp
- Striker - Johan + 4
- Patrys - Estienne
- V8 Interceptor + Petrol
- Skrik niks - Jan en Simone
- Suidwes1 - Nico & Irene Kamp
- Landy vriend - Anton & Magda
- Legend35 - Johan,Deirdre,Chante Kamp
- Klein Nico - Nico en Shani
- Helga en famielie - Chalet
- Marius Smit - Marius en Carmen
- Theunis,Culette,Klein Theunis en Elzette Duvenage
Neville (eienaar) het laat weet dat die chalet's teen R1000 beskikbaar sal wees vir die aand. Op 'n first come first serve basis. So indien iemand belang stel laat weet my asb vroegtydig. Daar is x4 eenhede. Een is al reeds geneem.
1) Helga en familie
2)
3)
4)
Vir die wat gaan kamp, bring sommer 'n skottel, met bacon en eiers vir Sondag oggend, wat wil!quote]
- Lama
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Sun Jan 10, 2010 9:46 am
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Hilux '88 SFA
- Real Name: Louis
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Hallo daar!
Die GTG klink lekker!
Ons wil kom van Hartbeespoortdam af, kan ons die stoet daar kry by die koordinate of iewers langs die pad?
Wat gaan die maklikste wees?
Groete,
Louis

"If you can't drove there, do it..." - Random oom in Orania
- theunis
- High Range 2WD
- Posts: 12
- Joined: Wed Jan 28, 2009 9:29 pm
- Town: Little Falls
- Vehicle: 1988 hilux 4x4
- Real Name: Theunis
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Dankie voel sommer klaar tuis. Sal solank die Canon se bat laai want ek sien hier kom 'n lekker ding :D
As ek reg verstaan kom ons 6:30 bymekaar by die sasol by die Casino ( Hendrik Potgieter en R28/N14 kruising)
Neem aan ons kan maar 'n braai dingetjie saam neem, en so aan.
As ek reg verstaan kom ons 6:30 bymekaar by die sasol by die Casino ( Hendrik Potgieter en R28/N14 kruising)
Neem aan ons kan maar 'n braai dingetjie saam neem, en so aan.
Sjee hom gas !!!
- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
- Bloues - Solly and family
- OOOOMS - Mark and family - Kamp
- Danman - Danie en Family,
- Armand en Family in hulle Tuna(my "heavy") moontlike newbie
- Groot Daan in sy Eishsjoesjoe(as dit reg is met die ander clublede)
- Riaan - ek weet nie of mammie saam gaan nie, sy is dragtig -
- Bosfebok - Otto, Estelle, skoonma en Mignon. Kamp
- Striker - Johan + 4
- V8 Interceptor + Petrol
- Patrys - Estienne
- Skrik niks - Jan en Simone
- Suidwes1 - Nico & Irene Kamp
- Landy vriend - Anton & Magda
- Legend35 - Johan,Deirdre,Chante Kamp
- Klein Nico - Nico en Shani
- Helga en famielie - Chalet
- Marius Smit - Marius en Carmen
- Theunis,Culette,Klein Theunis en Elzette Duvenage
- Lama - Louis
- Reghardt & Zelna
- Willem & Sandra
- Duppie & Elna
- Frankin - Frankie + kinders
Neville (eienaar) het laat weet dat die chalet's teen R1000 beskikbaar sal wees vir die aand. Op 'n first come first serve basis. So indien iemand belang stel laat weet my asb vroegtydig. Daar is x4 eenhede. Een is al reeds geneem.
1) Helga en familie
2)
3)
4)
Vir die wat gaan kamp, bring sommer 'n skottel, met bacon en eiers vir Sondag oggend, wat wil

Last edited by 0000DS on Wed Jan 20, 2010 6:46 pm, edited 1 time in total.
- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
GPS Co-Ordinate
S 25°54" 25.61"
E 27°19'" 33.92"
Kamp stoele en koffie bekers vir 'n vroeg oggend koffie. Warm water sal voorsien word.
Bring 'n vleisie en slaai vir Saterdag laat middag braai, en eetgery asook 'n sakkie hout(die hout op die plaas is alles nat)
Onthou die swem klere en sonbrand goed vir die kleingoed.

Last edited by 0000DS on Thu Jan 21, 2010 7:04 am, edited 1 time in total.
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Oooods, jy het die melktert uit jou reelings gelos...OF VERGEET.....hoekom....?
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Nee Oom Solly, die melktert en koek sal ek voorsien vir voor of na die braaiBloues wrote:Oooods, jy het die melktert uit jou reelings gelos...OF VERGEET.....hoekom....?
- Striker
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Fri Jan 23, 2009 12:20 pm
- Town: Dunnottar
- Vehicle: Hilux V8 Lexus 4x4 D/C
- Real Name: Johan
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Jammer mense, moet die een uitsit :evil: Moet Saterdag werk! Issie lussie
Bring it on!
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Dis jammer Striker, just change your job before then....Moet Saterdag werk! Issie lussie
Edwald, gaan jy daai V8 bring dat ons nou kan sien hoe die wa lyk???
Met al die reën hier gaan dit sommer baie pret wees........
- Bloues - Solly and family
- OOOOMS - Mark and family - Kamp
- Danman - Danie en Family,
- Armand en Family in hulle Tuna(my "heavy") moontlike newbie
- Groot Daan in sy Eishsjoesjoe(as dit reg is met die ander clublede)
- Riaan - ek weet nie of mammie saam gaan nie, sy is dragtig -
- Bosfebok - Otto, Estelle, skoonma en Mignon. Kamp
- V8 Interceptor + Petrol
- Patrys - Estienne
- Skrik niks - Jan en Simone
- Suidwes1 - Nico & Irene Kamp
- Landy vriend - Anton & Magda
- Legend35 - Johan,Deirdre,Chante Kamp
- Klein Nico - Nico en Shani
- Helga en famielie - Chalet
- Marius Smit - Marius en Carmen
- Theunis,Culette,Klein Theunis en Elzette Duvenage
- Lama - Louis
- Reghardt & Zelna
- Willem & Sandra
- Duppie & Elna
- Frankin - Frankie + kinders
- Jan + famielie
Neville (eienaar) het laat weet dat die chalet's teen R1000 beskikbaar sal wees vir die aand. Op 'n first come first serve basis. So indien iemand belang stel laat weet my asb vroegtydig. Daar is x4 eenhede. Een is al reeds geneem.
1) Helga en familie
2)
3)
4)
Vir die wat gaan kamp, bring sommer 'n skottel, met bacon en eiers vir Sondag oggend, wat wil
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Yitte, met al die reën die afgeloope paar dae gaan daai opdraandes, mos moeilikheid skep
Yeeeehaaaaa!!!!
Yeeeehaaaaa!!!!
-
- Monster Truck
- Posts: 5268
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Modder? Sies man, mens speel nie in modder nie!!
3 minute in die modder = 15 ure se skoonmaak!

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Elke sport het sy beserings... :)Thabogrobler wrote:3 minute in die modder = 15 ure se skoonmaak!
To God be the glory
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Mark ek en my famielie gaan julle ook kom join, sit asb my naam op 8 )
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Dis jammer Striker, just change your job before then....
Edwald, gaan jy daai V8 bring dat ons nou kan sien hoe die wa lyk???
Met al die reën hier gaan dit sommer baie pret wees........
- Bloues - Solly and family
- OOOOMS - Mark and family - Kamp
- Danman - Danie en Family,
- Armand en Family in hulle Tuna(my "heavy") moontlike newbie
- Groot Daan in sy Eishsjoesjoe(as dit reg is met die ander clublede)
- Riaan - ek weet nie of mammie saam gaan nie, sy is dragtig -
- Bosfebok - Otto, Estelle, skoonma en Mignon. Kamp
- V8 Interceptor + Petrol
- Patrys - Estienne
- Skrik niks - Jan en Simone
- Suidwes1 - Nico & Irene Kamp
- Landy vriend - Anton & Magda
- Legend35 - Johan,Deirdre,Chante Kamp
- Klein Nico - Nico en Shani
- Helga en famielie - Chalet
- Marius Smit - Marius en Carmen
- Theunis,Culette,Klein Theunis en Elzette Duvenage
- Lama - Louis
- Reghardt & Zelna
- Willem & Sandra
- Duppie & Elna
- Frankin - Frankie + kinders
- Jan + famielie
- Pype, Andre en famiele!!! Great Andre!
Neville (eienaar) het laat weet dat die chalet's teen R1000 beskikbaar sal wees vir die aand. Op 'n first come first serve basis. So indien iemand belang stel laat weet my asb vroegtydig. Daar is x4 eenhede. Een is al reeds geneem.
1) Helga en familie
2)
3)
4)
Vir die wat gaan kamp, bring sommer 'n skottel, met bacon en eiers vir Sondag oggend, wat wil
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Dink nog...
Waar kry julle mekaar?
Waar kry julle mekaar?
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Daar is ook 'petrol' beskikbaar vir jou.....Hope to see you all – the convoy will start at the Sasol garage opposite Silverstar Casino at 6:30am on the 23rd
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Weet hulle ek kom? Het hulle genoeg?
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
EK sal reël met die eienaar
Pak maar daai muds in, daai plek gaan vol moddertjies wees
Pak maar daai muds in, daai plek gaan vol moddertjies wees
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Sien julle more-oggend, ek kom met die...
DEFENDER!!!!!!!!!!!!!!!!
DEFENDER!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Uhm, so ons ontmoet by die Sasol garage 6:30. Is die GPS koordinate van die Sasol garage?
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Hier is die co-ordinate vir die Sasol Garage.
S26 03.695
E27 47.878
Sien julle daar / vir koffie.....
S26 03.695
E27 47.878
Sien julle daar / vir koffie.....
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Is dit die Sasol garage daar by die groot vierrigting stop voor jy die groot bult na Krugersdorp kry?
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Dis hy! Gelukkig hoef jy nie die bult op te ry nie..... seker so 30l se juice wat daai V8 sal spaar...Is dit die Sasol garage daar by die groot vierrigting stop voor jy die groot bult na Krugersdorp kry?
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
V8 Interceptor wrote:Sien julle more-oggend, ek kom met die...
DEFENDER!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Defender.....jy gaan die hele dag onder die lapa moet sit, as jy nie wil nat word nie......hulle sè dit gaan more reën
-
- Monster Truck
- Posts: 5268
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
SIES!OOOOMS wrote:Defender.....jy gaan die hele dag onder die lapa moet sit, as jy nie wil nat word nie......hulle sè dit gaan more reën
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Kan nie wag nie.Ek gaan sommer nou ry
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Cool Manne dankie dit was 'n lekker dag gewees
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Guys, it was great meeting those I have not yet met. And the sunny day was a bonus. Coming home again this afternoon that same black cloud that caught me this morning was still hanging over Ventersdorp, the streets again underwater. It was so dark there that one could see your headlight beams reflecting on the pavements at 4:45PM - in Summer!
But it was a great outing and a beautiful place.
Thanks to Mark & Ooooms for arranging it, thanls to Solly for braaiing my meat, and thanks to Oooods for the birthday cake ;)
-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
It was awesome meeting everyone!!! Next time we must do it at an actual 4x4 place, so we can enjoy each others company while actually having fun in our vehicles as well...
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
rebel 4x4 challenge 27 feb ermelo
obsticles from 5 to 25 for your enjouyment
Grensvegter van LANDROVIA
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Is it a family day????????
I like family days!!! But then I would rather come in the Range Rover or the Bentley... and just kuier with you. No need to use the donkey then...
I like family days!!! But then I would rather come in the Range Rover or the Bentley... and just kuier with you. No need to use the donkey then...
-
- Monster Truck
- Posts: 5268
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
PIEKTJAS????
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- Monster Truck
- Posts: 5268
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
All the happy faces!
Or the dirty 'luxes?
Or the dirty 'luxes?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
How can we get jealous if you dont show us pictures?Bloues wrote: We will again make the slaap stad manne jealous with our great GTG !!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
We were so enthralled about it that we forgot to bring our cameras along... at least, I forgot ;)
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
The Bulls may be the best team ever, but that is probably the ONLY reason for you to be jealous of us.
(lees maar tussen die lyne)
(lees maar tussen die lyne)
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Thanks Mark en Solly wat die naweek gereel het,en almal wat dit n uitstekende naweek gemaak het.Dit was greate.Sien uit na die volgende keer
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Well, we left the Sasol garage at just before 07h00 as some of our our of the country members from Spring's got a bit losts......no mentioning of names......Le....35...will blame it on the co-pilot.....and leave it there
There were 17 vehicles that gathered there, and off we drove in convoy (lights-on) to Sequiti some 55km.
Awsome, awsome, awsome......... What a sight!!!!
Ek dink daar was seker 38 voeruie in toetaal by die GTG: mamma's, kinners, pappa's ouma's en oupas......
Vir die wat van ver gekom het (Klerkies / Ottersdal / Springs & Canada) dankie vir julle effort, om die GTG's by te woon of net te kom hello sè, FD.....was great seeing you there for a kuier!!!
To all the guys and gals who helped with the organising, Bloues, OOOODS, Sequiti Management, many thanks!!! The day was a great success! I know I can count on all you guys for the next GTG, thanks :D
To the sponsor: MY 4X4 (Nico / Suidwes1)for some of the prizes, many thanks and all the best for your store opening in Krugersdorp West near Cadac (Commisioner Street) (Feb 2010)
To Marius Smit a member here and LR 110 owner, soon to become a Club Member, for taking the pics! Thanks. Hope to see plenty more here!
Hope to see you all again at the next GTG

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Nice effort Mark / Solly! ..... and I for one would like to see those pics.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- High Range 2WD
- Posts: 28
- Joined: Wed Nov 25, 2009 9:42 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Prado 3.0l Tdi
- Real Name: Estienne
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Mark Solly
Dankie vir `n lekker dag
Dankie vir `n lekker dag
- cyborg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 256
- Joined: Fri Jan 08, 2010 7:24 am
- Town: Richards Bay
- Vehicle: 1984 Toyota 4Runner 4x4 SFA ; 2011 Fortuner 4x4 ; BMW 650 GS
- Real Name: Gerald
- Location: Richards Bay
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
YISLIKE! I'm glad so many people still have the drive to get involved! I'll be sure not to miss it the next one. Unfortunately for me the timing was bad from the start, but I'll be prepared for the next one.
Well done!
Well done!
Hilux 4x4. . . .
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Mark / Solly
Baie dankie vir `n lekker gesins dag.
My vriende en familie het dit baie geniet.
Dankie ook dat ek nuwe vriende daar kon ontmoet en nou kan ek die gesigte en name op die forum met mekaar koppel.
Julle is `n klomp "great "ouens en dit was puik.
Ook aan ons Landy vrinne, baie dankie dat julle daar was. Het nuwe vriende met julle gemaak. Dit is lekker om ander se stories en voertuie te hoor en te sien. So leer ons almal.
Baie dankie aan almal en veral Mark en Solly
Groete

OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- Toerboer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 319
- Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
- Real Name: Marius
Re: GTG - 23 January 2010 - Northan Region (Gauteng / FS / NW )
Mark & Solly
Weereens baie dankie vir die "great" dag,geleenthede soos die is wat maak dat die kinders en vrouens ook betrokke wil wees by ons manne se belangstelling en passies.
Suidwes1,jy kon dit nie better gestel het nie.ons het baie nuwe vriende gemaak en ook baie gesien en geleer.Ons almal leer mos maar van mekaar en geniet mekaar se geselskap.
Sien julle by die volgende een.
Marius.