Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

TumTum
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Wed Mar 18, 2009 4:14 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 d-4D 4 x 4, DC plus modcons; RAV4 VX; Conqueror Commander
Real Name: Catherine -Tina

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by TumTum »

Het so pas die co-ord's ge Google - it's looks awesome!!! :o:

Ons gaan 'n FEES he :mrgreen: ....wooohoooo!!! dankie julle! :D :D
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Paul Grobler »

Hi Catherine

Dit is n wonderlikke plek in die aand is die geluide van Leeus en heinas jakkalse en al die ander nag geluide om jou en dan in die dag is dit die olifante en buffels wat langs die draad en in die rivier wei dis soos om in Botswana te wees lekker lekkerder lekkerste :lol: :thumbup: :clap: :crazy:
5de Rat brights
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Quintin »

:lol: Man ek moet vir julle se ek kry nou al lekker lus vir die ding kan nou nie meer wag nie. Ek sal ook daar wees vrydag. Die manne belowe my bakkie sal klaar wees teen woensdag die 15de dit gee darm vir my so n bietjie tyd om goetertjies uit te sorteer as dit nodig sal wees. Ek het na julle lys gekyk en daar is n aar klyn probleempies wat ek sal probeer uit sort voor ek kom en die een is die herwinnings punte, pomp en troeteldier. Onthou hierdie is my eerste 4x4 trip en ek kry my bakkie net voor ek op die trip gaan so ek is nie lekker gegear nie :oops: , Ek vlieg PTA toe en kry die bakkie dan ry ek reguit daar na julle to met die minimum so ek mag dalk bedel en smeek vir help. :mrgreen: Will ook nie weer goet koop in PTA nie want het meeste van die goeters in DBN, Wat die troeteldier betref wat maak ek dan met my vrou as sy nie mag saam nie. :o:
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
Zandyl
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 316
Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
Town: Mokopane
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
Real Name: Jaco

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Zandyl »

Wat die troeteldier betref wat maak ek dan met my vrou as sy nie mag saam nie. :o:
Sy mag saam, want sy is eintlik 'n vroeteldier :D :thumbup:
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Paul Grobler »

Hi Quintin

Jy moet nit skree wat jy nodig het dan kry ek dit bymekaar dan kan jy net vrydag dit op die plaas laai :thumbup:

OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/Catherine Paid
Paul/Vera Paid
Ouintin en Vroeteldier :lol:
5de Rat brights
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Paul Grobler »

Hi Almal :D

Asb die ouens wat saam kom bring asb net genoeg drink water saam ek sal se tenminste 40lt want dit kan hel warm raak dan is water altyd lekker om byderhand te he :thumbup:
5de Rat brights
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by OOOOMS »

Ek vlieg PTA toe en kry die bakkie dan ry ek reguit daar na julle to met die minimum so ek mag dalk bedel en smeek vir help
Quinten, bring 'n tas vol $$$ ek kan eenigeiets organise :lol: :lol: :lol:
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Paul Grobler »

Mark hou so aan hier gaan ons geld maak
5de Rat brights
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Quintin »

Nou wat verstaan julle nie die manne wat my lorrie werk het nou al my geld gevat en lyk my die werk is nog nie klaar nie.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Paul Grobler »

Quintin pak wat jy het en kom ons sal die ander goed hier tussen ons uitsort :thumbup: :lol:
5de Rat brights
User avatar
Vla-Wa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 30
Joined: Thu Jul 16, 2009 1:25 pm
Town: Tzaneen
Vehicle: Hilux 4x4 1990
Real Name: Wikus

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Vla-Wa »

Paul Grobler wrote:Hi Mark En Almal

Ek wil graag weet hoeveel mense die vrydag al af kom dat ek net my nodige relings kan tref

Paul Vrydag aand:
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Wikus
TumTum
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Wed Mar 18, 2009 4:14 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 d-4D 4 x 4, DC plus modcons; RAV4 VX; Conqueror Commander
Real Name: Catherine -Tina

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by TumTum »

Paul Grobler wrote:
Hi Mark En Almal

Ek wil graag weet hoeveel mense die vrydag al af kom dat ek net my nodige relings kan tref

Paul Vrydag aand:
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/ Catherine
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Paul Grobler »

OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/Catherine Paid
Paul/Vera Paid
Ouintin en Vroeteldier
Wikus
5de Rat brights
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by OOOOMS »

Vir die ouens wat op 'n waglys will gaan sit gerus julle name neer. Daar mag dalk 'n kanselasie wees, mens weet nooit nie!
Waglys:
1)
2)
3)
.....

Vir die agenda loer op p6 HIER
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Quintin »

Baie dankie manneek laat weet sodra ek terug is in die land wat ek sal kort. Die manne wat aan my bakkie werk het my belowe die engin is klaar nou blykbaar net die A/C en die Mat dan is ons klaar o ja en die voorste propshaft. Ek kan nie wag nie.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Paul Grobler »

Hi Ouens

Was vandag by ouens wat die naweek in die rivier was hulle se die rivier het weer bietjie geloop en die poele weer opgetop so pak julle swem klere dit gaan n jol wees :thumbup: :lol: :shock: :wth:
5de Rat brights
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Suidwes1 »

Paul / Mark
Ek ( Suidwes1 )+, Anton + en Ludie Schnelle+ sal ook Vrydag by julle aansluit as dit reg is.
Ek het pas ons R 200-00 betaal vir die spit vir my en Anton vir ons twee voertuie.
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by OOOOMS »

Nico jy was flippen stout gewees die jaar, ek sal dit moet bespreek met Paul en die res van die committee verteenwoordigers. Anton kan kom, maaaaaaar jjjjjyyyyyyy........ :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: Ons sal jou per pos laat weet :lol: :lol: :lol:

Grap net hoooooooor, dit gaan lekker wees. Gaan ons sommer in 'n convooi ry? So 80km/h.....met Anton voor.... :wink:
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Suidwes1 »

80 km per uur, saam met hom so 60 km/dag afdraende
Kan nie wag nie.
Ja hoelaat gaan julle ry. Dit sal nogal lekker wees.
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by OOOOMS »

Ons kan so na 11h00 ry, julle?
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Suidwes1 »

Klink goed so na 11. Ons is so 3 voertuie.
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by OOOOMS »

Wiele :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Paul Grobler »

Hi Mark / Nico

OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/Catherine Paid
Paul/Vera Paid
Ouintin en Vroeteldier
Wikus
Nico/Gesin Paid
Anton/Gesin Paid

Sal sorg dat als reg is vir julle as julle hier kom :thumbup: :thumbup:
Ek kan self nou nie meer wag nie begin nou soos n klein seuntjie met n nuwe fiets raak :lol: :think: :D
5de Rat brights
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Paul Grobler »

Hi Almal

Daar is n kanselasie so daar is nog 1 plek oop vir iemand wat wil saam gaan :thumbup: :thumbup:

) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Harties - Riaan & Janine
6) :think: WIE VAT HOM ?????
7) Ralf en Metgesel
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Gary & Catherine
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Rudi Sneller en vrou
5de Rat brights
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Suidwes1 »

Paul ek bewe ook al soos toe ek voor die skoolhoof se kantoor deur moet staan vir my pak.
Rudi Sneller sou vandag sy geld inbetaal

Mark dit sal lekker wees as ons saam kan ry.
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Paul Grobler »

OOOOMS / OOOODS, Kiara Paid
Elsa en kind Paid
Gary/Catherine Paid
Paul/Vera Paid
Ouintin en Vroeteldier
Wikus
Nico/Gesin Paid
Anton/Gesin Paid

Ouens nog een plek oor wie gaan dit wees ???

My Oupa groot het altyd gese moet nie n gegewe perd in die bek kyk nie :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
5de Rat brights
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Post by Paul Grobler »

) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Harties - Riaan & Janine
6) WIE VAT HOM ?????
7) Ralf en Metgesel
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Gary & Catherine
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Nog n Kanselasie ?
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Rudi Sneller en vrou

Hi Julle hoe gaan dit :wave: Daar is nou al 2 plekke oop wie is eerste
5de Rat brights
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

Hi Almal

Het vandag met ouens gepraat wat die naweek in die rivier was en hulle se dit was n jol het buffels olifante en 3 seekoeie gesien langs die wiltuin se heining af en dan die klein wild en die beste van als is dat dit verniet is dit kos ons nie n sent vir verblyf

Daar is nog 2 plekke oop so kom join ons en kamp reg lanks die KNP Wiltuin
:thumbup: :lol: :clap: :crazy:
5de Rat brights
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

Hi Almal

Daar is nog 2 plekke beskikbaar !!!!!
:lol: :think: :problem:
Wie stel belang ?????

Als is gereel en Saterdag aand braai ek vir julle op die spit n Vark en n Skaap met aartapelslaai pap en sous :thumbup: :thumbup:

Wie stel nou Belang !!!! :D: :lol: 8 )
5de Rat brights
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by OOOOMS »

Eish, hoe water my mond nou...... :wink: :wink: :wink: Het gister met Sir Nico gesels, by sy nuwe winkel(lyk nice julle, lekker baie vorraad) 'hy is soos 'n kind wat wag vir kersfees' :lol: :lol: :lol:

Ek self kan nie meer wag nie!!!!!
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

Hi Julle

Kan ook nou nie meer wag nie die naweek moet nou gou kom :thumbup: :thumbup:

Die relings vir VRYDAG aand het bietjie verander ons gaan te veel wees wat by die hout huis gaan slaap ek het vir ons die Hub bespreek wat so 2KM van die plaas is en die koordinate is

S 23*55'20.6"
E030*02'51.6"
Dis by die HUB in Georges Valley

Daar is alle geriewe met warm water en n lekker kuier atmosfeer so sien julle daar :wave: :lol: :thumbup:
5de Rat brights
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by OOOOMS »

Middag julle.

Het vandag gehoor Paul het Malaria, en is vrek siek innie bed....

Paul word gou, gou gesond.....drink al daii pille maat :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Mud Dog »

Paul, we hope you recover very soon ..... sterkte! :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
TumTum
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Wed Mar 18, 2009 4:14 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 d-4D 4 x 4, DC plus modcons; RAV4 VX; Conqueror Commander
Real Name: Catherine -Tina

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by TumTum »

Paul Grobler siek met malaria???? Oi....sterkte Paul....hoop jy is gou gesond.....hoop nie dis daai ander siekte watse goed Slendal (?)koors!!!
Ons dink aan jou!
Sterkte
TT
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

:thumbup: Hi Julle almal

Ek voel beter het die hele dag in die bed gele.Glo darm ek sal teen Woensdag beter wees hoop so want die rivier roep

Wil julle almal net vra om genoeg muskiet goed te bring met al die reen wat ons gehad het is daar oral muskiete en as julle dalk vir die kinders Malaria pille sal gee voor julle kom dan weet ons ons is veilig :thumbup: :thumbup:

Dankie vir al julle omgee Paul :shifty:
5de Rat brights
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by OOOOMS »

Hey hoe gaan dit vanaand met die sieke?

Voel jy al beter?
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

My lyf is maar nog hel seer maar die koors is darm al af na 38.9 toe sal more gou weer by die dokter draai
5de Rat brights
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by OOOOMS »

Janee dis verseker nie lekker nie. Ek dog ek gaan dood verlede jaar toe ek Malaria gehad het :o: Daai koors.....
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

En jy sweet jou self dood

1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/ Nick Human
5) Harties - Riaan & Janine
6) ?????
7) Ralf en Metgesel
8) Flip/Mariette & Kinders
9) ???????
10) Gary & Catherine
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Roelf / Vrou
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Rudi Sneller en vrou
5de Rat brights
Castos
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 442
Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Ry die vyand
Real Name: Reynard
Club VHF Licence: B01

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Castos »

SHoe sterkte Paul, ja dis nie mooi daai ding nie. Maak jou siek en seer. Jullei moet die naweek geniet, wens ek kon daar wees............
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

Dankie Reynard

Ek voel darm al beter le maar vandag nog bietjie rond sal more sien hoe ek voel
5de Rat brights
TumTum
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Wed Mar 18, 2009 4:14 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 d-4D 4 x 4, DC plus modcons; RAV4 VX; Conqueror Commander
Real Name: Catherine -Tina

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by TumTum »

Paul as jy nie reg en gesond is nie moet ons nie maar die naweek uitskuif na ander datum nie? Ek het jou epos gestuur....
Groete...
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

Weet van n paar ouens wat my gaan kruisig as ons dit doen glo darm ek sal reg wees teen daai tyd
5de Rat brights
User avatar
Harties
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 107
Joined: Fri Feb 12, 2010 1:19 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 3.0 D4D 4x4
Real Name: Riaan

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Harties »

goeie middag aan almal.
Goeie middag aan almal.

Paul hoop van harte jy voel al beter, daai siekte kan 'n mens lelik breuk, alle sterkte!

Dit spyt my verskriklik om te se ek gaan ongelukkig dit nie meer die naweek kan maak nie.
My koop van my hilux het deur die mat geval, die voertuig was onterk gewees op die laaste :thumbdown:

Ek is steeds op soek na een en sal hopelik 'n ander een kan opspoor voor die naweek. Maar as daar 'n ander persoon is wat graag in my plek wil gaan wil ek nie op nommer 99 ontrek en iemand anders so 'n geleentheid laat misloop nie.

Sal teen more aand verseker weet wat my situasie is met die voertuig.

Baie dankie vir die gasvryheid van jul kant af paul, awesome. Baie sterkte met die malaria, hoop dit word gou beter!

Groete

Riaan & Janine
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

Hi Riaan

Daar is nou 3 plekke oop so as jy reg is kom asb sal lekker wees om julle hier te he

Sterkte vir more hoop jy kry wat jy wil he

Groete Paul
5de Rat brights
User avatar
GrootLeeu
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Wed Apr 23, 2008 9:38 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Hilux D4D 3.0
Real Name: Adam

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by GrootLeeu »

Hi Paul, hoop jy voel gou beter. Het nou net die 100.00 oorbetaal.

Groete

Adam
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

Dankie Adam ek voel weer vandag soos n sak slap jy weet wat maar hopelik is ek reg :thumbup:

ASB MENSE JULLE MOET MALARIA VOORBEHOED MIDDELS GEBRUIK DAAR IS MALARIA DAAR HET EK NOU UITGEVIND EN EK WENS DIT VIR NIEMAND NIE

:thumbup:
5de Rat brights
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by OOOOMS »

More , more julle :thumbup:

Paul, hoe voel jy vandag? Ons het bietjie nat weer hier gehad die afgelope twee dae, en 'n bietjie koelerig....
TumTum
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Wed Mar 18, 2009 4:14 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 d-4D 4 x 4, DC plus modcons; RAV4 VX; Conqueror Commander
Real Name: Catherine -Tina

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by TumTum »

Goeiemore Paul

Hoop jy voel al stukke beter vandag! Hoe lyk die weer daar by julle? Dit reen nog al die pad by ons - die hele nag gesous!!! en geen teken van ophou nie - dis NAT!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by OOOOMS »

Die son skyn vanoggend hier by ons! Hopelik sal die straaltjies Noordwaarts trek :wink:
TumTum
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Wed Mar 18, 2009 4:14 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 d-4D 4 x 4, DC plus modcons; RAV4 VX; Conqueror Commander
Real Name: Catherine -Tina

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by TumTum »

YES PLEASE!!! :thumbup: Webbe begin al so tussen ons tone & vingers groei van al die reen!!! :crazy: :lol: :lol:
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

Hi Julle

Ek voel al stukke beter begin nou weer soos n mens voel

Ons het gisteraand hier by ons 75 mm in die dorp gehad en vanoggend is dit lekker koel kom ons hoop maar die weer speel saam die naweek
5de Rat brights
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

Hi Almal :thumbup:

Het gou op die weer kaarte gekyk vir die naweek hopelik is hulle reg dan het ons so 30% kans vir reen wat lekker is hoop die sonnetjie kom ook bietjie uit :clap: :clap:

Kan nou nie meer wag nie my gat juk nou behoorlik

Sien julle Vrydag :thumbup: :thumbup: :thumbup: :clap: :clap: :think: :lol: 8 ) :shock:
5de Rat brights
TumTum
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Wed Mar 18, 2009 4:14 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 d-4D 4 x 4, DC plus modcons; RAV4 VX; Conqueror Commander
Real Name: Catherine -Tina

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by TumTum »

Goeienaand julle

Paul bly jy is al stukke beter....

Ek was vandag by die dokter, hy het Mefliam 250mg voorgeskryf....maar ons is sk*tbang om die goed te drink want ek hoor van die apteker die goed kan mens maar bietjie "bossies" maak... :shock: :sick: halusineer, kleurblind ai en ek weet nie wat nog nie :crazy: ....enigiemand die goed al gebruik?

Ons was nou al in baie malaria gebiede en "touch wood" was dusver gelukkig... :thumbup:
Wat se julle?...moet ons sluk en mislik wees of maar die kanse vat en goed besmeer elke dag???
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

Dis vir julle om te besluit maar glo my malaria is nie vir pisies nie
:think: :thumbup:

Ek gaan Vera en myne more haal wil darm weet ons is reg wil nie weer siek wees nie :thumbup: :D:
5de Rat brights
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Suidwes1 »

Catherine
Die dokter het ook vir ons Mefliam gegee wat ons nou elke Woensdag moet vat.
Catherine die dokter se dat jy net mislik is wanneer jy dit drink en nie die volgende week tot jy dit weer moet drink nie.
Drink maar saam met ons dan moet die ander net weet ons is mislike( mis mislukte ) mense.

Paul kan nie meer wag nie en hoop die weer is aan ons kant. Ek hoop jy voel ook baie beter
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

Dankie Nico

Ek voel weer myself. Dit lyk darm ons gaan die weer dalk mis hy klaar more op volgens die sa weather sal ons net saterdag en sondag oggend 30% he hoop hulle is reg
5de Rat brights
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by Paul Grobler »

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
IS JULLE REG

Ja more aand sit ons om die vuur en kuier n hond uit n bos uit klink vir my na n jol :lol: :o

Tina ek en Vera het vandag ons pille gekry en moet nou drink so moet nie alleen voel nie :lol: :crazy:

Lekker aand almal en ry more veilig
kan nie meer wag

:wave: :wave: :wave:
5de Rat brights
chopper

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Post by chopper »

Ek is taamlik gereeld in-en-uit Mosambiek en gebruik gereeld my Mefliam nadat ek malaria gekry het (ek het aanvanklik geen voorbehoedmiddel teen malaria gebruik nie vanwee onsekerheid oor die newe-effekte)
My raad aan almal is om dit wel te gebruik, die risiko is te groot om dit nie te gebruik nie!
Post Reply

Return to “Limpopo”