klein letaba 19/03/2011met foto's

Post Reply
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

klein letaba 19/03/2011met foto's

Post by Vlak vark »

Gaan bietjie die naweek beach toe. Wie wil saam kom.
Last edited by Vlak vark on Mon Mar 21, 2011 4:14 pm, edited 1 time in total.
One life, one dream, one toyota
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: klein letaba 19/03/2011

Post by OOOOMS »

Vlak vark wrote:Gaan bietjie die naweek beach toe. Wie wil saam kom.
Boet, bietjie kort kennis..... :thumbdown:
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: klein letaba 19/03/2011

Post by Vlak vark »

Dit is die rivier se skuld. Die het so lank gevat om te sak.
One life, one dream, one toyota
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: klein letaba 19/03/2011

Post by OOOOMS »

Vlak vark wrote:Dit is die rivier se skuld. Die het so lank gevat om te sak.
Sou nou lekker geweees het, maar die tyd is te min.... :thumbdown:
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: klein letaba 19/03/2011

Post by Vlak vark »

Eerstens dankie aan Faggie, Karen en Jurie wat saamgegaan het. Dit was vet pret met die rivier wat nog bietjie geloop het.
Aan die wat uitgemis het, julle het groot gemis. Die foto's sal volg sodra ons in die dorp is waar daar 3g is.

GREAT WEEKEND WITH GREAT RUGBY :yahoo:
One life, one dream, one toyota
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: klein letaba 19/03/2011

Post by Vlak vark »

Saterdag oggend by die klein letaba
Image
One life, one dream, one toyota
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: klein letaba 19/03/2011

Post by Vlak vark »

Eerste vasval sessie
Image

Image

Speeltyd
Image

Image

Image

Die Span
Image
One life, one dream, one toyota
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: klein letaba 19/03/2011met foto's

Post by Paul Grobler »

Lyk my julle het dit geniet daar kan nie wag om weer n 4x4 te he nie dan is ons weer elke naweek daar
5de Rat brights
User avatar
FdP4X4
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 64
Joined: Thu Oct 07, 2010 10:51 am
Town: Letsitele
Vehicle: HILUX 2.7 4X4 DC
Real Name: Faggie

Re: klein letaba 19/03/2011met foto's

Post by FdP4X4 »

Hi Nico en Cristie, nee ek en Karin praat nou dankie vir julle, julle is vriende duisend en dit was erg lekker die naweek. Oor die rugby praat ons niks. Ons sit en beplan al die volgende naweek Jurie reken ons moet die ander roete ook bietjie probeer hoe dit ook uitwerk dit gaan vet pret wees. Nogmaals dankie vir als. Groete die Du Plessis gesin. Dankie jys 'n ware DT op die gebied.
Life is a journey, enjoy the ride in a HILUX.
ImageImage
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: klein letaba 19/03/2011met foto's

Post by Paul Grobler »

Hi Nico, Faggie julle moet bietjie Tzaneen se kant toe ook ry dan reel ons om hier in die berge te gaan ry hier is n paar lekker roetes hier !!!!
5de Rat brights
User avatar
FdP4X4
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 64
Joined: Thu Oct 07, 2010 10:51 am
Town: Letsitele
Vehicle: HILUX 2.7 4X4 DC
Real Name: Faggie

Re: klein letaba 19/03/2011met foto's

Post by FdP4X4 »

Hi Paul ja ek hoor jou ons moet iets reel, die gogga het ons fam seer gebyt ek dink daar kom nog 'n paar naweke op wat ons kan gaan speel. Ek sal graag die bos/plantasie ding wil doen maar hel die letaba doen dit. Ons moet kontak maak pm my jou sel no asb. Groete Faggie
Life is a journey, enjoy the ride in a HILUX.
ImageImage
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: klein letaba 19/03/2011met foto's

Post by OOOOMS »

Nico. nice pics :thumbup: Ek's nou skoon jaloers.....!
Paul Grobler wrote:Hi Nico, Faggie julle moet bietjie Tzaneen se kant toe ook ry dan reel ons om hier in die berge te gaan ry hier is n paar lekker roetes hier !!!!
Julle moet almal asb laat weet, daai plantasies ry is baie lekker :!: :!: :!:
Post Reply

Return to “Limpopo”