Page 1 of 1

Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun May 01, 2011 8:01 am
by Paul Grobler
Hi al die manne en maninne

Die Georges Valley 4x4 dag ( Tzaneen ) word weer gehou op die 11de Junie 2011 en dit gaan weer n lekker familie dag wees met n show die aand by die Hub waar die hele dag begin en eindig

Vir al die inligting kan julle op ons web werf gaan kyk vir al die besonderhede , kostes en inskrywings forms http://www.georgesvalley.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

Hoop om al julle HILUX manne daar te sien

Dit is die 4x4 dag van 4x4 dae

:dance1: :dance1: :taunt: :taunt: :bye: :bye: :bye:

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun May 01, 2011 8:04 am
by OOOOMS
Dankie Paul, janee ouens as julle 'n lekker, heerlike 4x4 naweek wil he moet julle DIE EEN nie mis loop nie. Daar is net 120 inskrywings, so moet nie op die een slaap nie!

My inskrywing is in :!: :!: :!:

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun May 01, 2011 8:07 am
by Paul Grobler
Soos Mark se julle sal nie spyt wees nie

Ek is besig om te werk aan Kamp plek vir die ouens wat wil oor staan van die Vrydag tot die Sondag

Hoop om julle daar te sien :dance1: :mocking: :acute:

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun May 01, 2011 8:09 am
by OOOOMS
Hier is die link na laas jaar se event met pics :!:

viewtopic.php?f=25&t=10475&hilit=georges+Valley" onclick="window.open(this.href);return false;

Kerels, julle moet nie die een mis nie...... :wink2:

Wat van 'n paar ouens van die Kaap? :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun May 01, 2011 10:17 am
by Vlak vark
Ons is ook in.
Ek sal ook kyk of die huis ebeneser beskibaar is vir daai naweek.
Dit gaan pret wees.

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun May 01, 2011 12:14 pm
by OOOOMS
Lekker Nico, sien julle daar :thumbup:

Gaan jy vir ons 'n tuisgemaakde worsie saambring ?

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun May 01, 2011 12:46 pm
by Vlak vark
ons kan so maak.

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun May 01, 2011 6:05 pm
by Paul Grobler
Hi Nico / Mark en ander

Ek en my pa is besig met die uitleg virr ons kamp terrein en sal teen die einde van volgende week die laaste goed he dan kan ons begin die kamp op sit so julle sal kan kamp naby die 4x4 dag en daar is n resturant en bar by die kamp

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Mon May 02, 2011 10:18 am
by Donkey
Hi Paul

Please explain a bit what goes on there, I did read the attached topic link. Is there camping over?

Regards,
Donkey.

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Mon May 02, 2011 11:13 am
by Paul Grobler
Hi Tumelo

There will be camping space from the Friday and the 4x4 day is on the Saturday for the whole family with a great party the evening

Hope to see you guys there

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Mon May 02, 2011 11:49 am
by Donkey
Ta :thumbup:

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Mon May 02, 2011 11:56 am
by FdP4X4
Hi julle manne, Ek en Jurie kom ook dit klink erg lekker.

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Mon May 02, 2011 8:52 pm
by legend35
Hi Paul,het jy al enige kamp kostes vir die naweek.Sal laaik om te kom kuier :thumbup:

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Tue May 03, 2011 6:07 pm
by Hou da nou da
Ons gaan ook saam! Paul ons stel ook belang om te kamp. Glo dit gaan n jol wees!

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Thu May 05, 2011 7:37 am
by Paul Grobler
Hi julle sal vandag met my pa praat en gou kyk wat ons gaan vra vir die kamp sal dit bietjie later post

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun May 08, 2011 9:41 pm
by Toerboer
Hi Paul,

Wil ook graag kom deel neem en kuier daar by julle.Kan jy julle kamp terein besonderhede en koste deur gee asb tyd raak min en ons sal dit nie wil mis nie.

Dankie

Marius.

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Mon May 09, 2011 2:22 pm
by gert-redelinghuys
sien julle daar die jaar kan ek dit nie mis nie :boss:

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Mon May 09, 2011 4:27 pm
by OOOOMS
Marius Smit wrote:Hi Paul,

Wil ook graag kom deel neem en kuier daar by julle.Kan jy julle kamp terein besonderhede en koste deur gee asb tyd raak min en ons sal dit nie wil mis nie.

Dankie

Marius.
Paul, gee asb die kostes deur

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Mon May 09, 2011 8:06 pm
by Paul Grobler
Hi julle die benodighede vir die bou werk het vandag gekom en sal more begin ons kyk so na R 200.00 per nag vir die staanplekke maar is nog nie dood seker nie sal julle op hoogte hou en more n paar fotos neem

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Tue May 10, 2011 12:21 am
by OOOOMS
Paul Grobler wrote:Hi julle die benodighede vir die bou werk het vandag gekom en sal more begin ons kyk so na R 200.00 per nag vir die staanplekke maar is nog nie dood seker nie sal julle op hoogte hou en more n paar fotos neem
R350 + R80 + R80 + R80 + R80 + R200 + R200 + petrol........ek bedoel diesel, dit begin nou vir my 'n te duur storie word..... :roll:

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Thu May 12, 2011 6:59 pm
by legend35
Eish daai naweek gaan ook te duur wees vir my. :(

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Fri May 13, 2011 1:23 pm
by NardusJVR
sal julle manne daar sien! Gan nie deelneem nie ma wel die dag saam julle geniet1

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sat May 14, 2011 5:34 pm
by The Legend
Het ook oorweeg om te kom,maar dit gaan my ook te veel kos.Lollie is nie juis lig op brandstof nie en en en. :( :( :(

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Mon May 16, 2011 7:39 pm
by Toerboer
Ons was ook in vir die naweek,maar toe ek gou sommetjies maak het ek gou by R2000.00 uitgekom en dis bietjie wild vir so n naweek.Vir die manne wat gaan geniet dit en onhou die trip reports.

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Tue May 24, 2011 7:19 pm
by Paul Grobler
Hi ouens hoeveel slaap plek gaan julle nodig he kan ons n lys maak dan kyk ek of ons nie julle kan akomodeer op n ander manier

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Wed May 25, 2011 7:49 pm
by Paul Grobler
Lyk my die ouens kom nie meer nie !!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Thu May 26, 2011 7:38 am
by GeorgeJvR
Sal daar wees om te kom kyk en vir morele ondersteuning!

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Thu May 26, 2011 11:06 am
by Vlak vark
ons gaan by Faggie oorslaap.

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Thu May 26, 2011 7:56 pm
by Paul Grobler
Weet jy of ooooms hulle kom

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Fri May 27, 2011 7:39 am
by GeorgeJvR
Paul
Kostes vir viewers

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Fri May 27, 2011 8:45 am
by FdP4X4
Hi Paul
Ek het gaan registreer op die web blad maar het nog nie 'n mail terug ontvang kan jy my asb help, afgesien van Nico hulle is ons nog 3 ander voertuie wat wil kom, ons wil dit nie mis nie dink dit gaan 'n groot jol wees.
Groete
Faggie

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Fri May 27, 2011 11:22 am
by Vlak vark
Faggie, ek het Daleen ge email en sy het gesĂȘ dit is nog reg. ek het vanoggend my geld oorbetaal.
My plek is geboek. Praat met haar.

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Fri May 27, 2011 4:14 pm
by Shake-Shake
Hi Polla,lyk my ons kom definitief.Riana se ons gaan hom nie weer mis nie al is dit haar verjaarsdag(nog meer rede om lekker te kuier).Sien julle daar.

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sat May 28, 2011 7:51 pm
by gert-redelinghuys
wie kan ons kontak vir die inskrywings ?

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun May 29, 2011 7:50 am
by Vlak vark
Gert jy kan Daleen kontak by 082 899 5800.of haar e-mail adress is Daleen.Oosthuizen@absa.co.za

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun May 29, 2011 1:07 pm
by gert-redelinghuys
dankie nico sal haar more gou bel

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Fri Jun 03, 2011 3:25 pm
by NardusJVR
Sien julle daar!

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Fri Jun 03, 2011 6:32 pm
by Paul Grobler
Hi Nardus wanneer kom julle af ?

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sat Jun 04, 2011 9:37 am
by NardusJVR
Ek en george kom die vrydag al deur! Slaap by my ma in tzaneen. Gan nie ry nie maar wel die Manne kom support!

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun Jun 05, 2011 9:25 am
by Paul Grobler
Jaco en Riana kom hier by ons op die plaas kuier dink ons moet bietjie braai Vrydag of hoe ?

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Thu Jun 09, 2011 2:05 pm
by Paul Grobler
Die ouens wat af kom moet net genoeg warm goed bring die YSBERE loop hier rond in troppe en dis hel koud

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Thu Jun 09, 2011 7:16 pm
by NardusJVR
Hey paul.dit sou lekke gewees het maar ons slaap by my ma in tzaneen en gan bietjie tyd da spandeer! maar sal defnetief saterdag by julle aansluit! weet jy hoeveel voertuie het al ingeskryf!

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Fri Jun 10, 2011 8:19 am
by Vlak vark
Vir almal wat wil saamry, ek sal al 6h00 daar wees om in te skryf. Hoe laat gaan die ander daar wees.

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun Jun 12, 2011 8:06 am
by Vlak vark
Dit was n lekkkkkkker dag gewees. die wat gemis het,jammer.:tongue: :tongue: :tease: :tease:

Het gister vir George en Nardus ontmoet. dit bly lekker on n gesig by n naam te sit.

hier is n paar foto's

Image

Image

Image

Image

Image

die jeep het dit ongelukkig nie gemaak nie.

Image

Image

Image

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun Jun 12, 2011 11:06 am
by gert-redelinghuys
hier n paar fotos wat ek geneem het gister , Vlakvark jy jou starter toe gesort ??

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun Jun 12, 2011 11:15 am
by Vlak vark
nog nie, ek het hom uitgebrug en dan start hy, so starting siliniod is stuffed, sal hom oopmaak sodra ek by die huis is

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun Jun 12, 2011 11:18 am
by gert-redelinghuys
ek weet nie of jy gekyk het by die water gat nie maar jy kan lucky wees om so vroeg deur te gaan , dit bietjie erg geraak daar paar ouens in die bome in gelukkig met min skade

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Sun Jun 12, 2011 9:27 pm
by Mud Dog
Lyk of dit 'n lekker 'uitstappie' was en dat julle geniet het. Mooi fotos so ver, dankie :thumbup: (ons verwag nog meer! :D: )

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Tue Jun 14, 2011 12:05 pm
by NardusJVR
Hier is n paar foto's van Shake-Shake (jaco Kok)

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Tue Jun 14, 2011 1:34 pm
by Mud Dog
Mooi! :thumbup: .... Is dit al?? :o:

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Tue Jun 14, 2011 5:39 pm
by Paul Grobler
Nardus dis nou OOM JACO KOK !!!!!!!!!!!!!!!!

Laat hy jou die storie vertel

Jy gaan jou self breek

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Tue Jun 14, 2011 7:21 pm
by NardusJVR
kan net dink wat gebeur het! is sy bakkie nog by jou!

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Wed Jun 15, 2011 8:07 am
by gompie
NardusJVR wrote:kan net dink wat gebeur het! is sy bakkie nog by jou!
ag nee nie alweer nie, Jaco, kan jy eenkeer dalk mooi ry? :twisted:

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Wed Jun 15, 2011 9:07 am
by GeorgeJvR
gompie wrote:
NardusJVR wrote:kan net dink wat gebeur het! is sy bakkie nog by jou!
ag nee nie alweer nie, Jaco, kan jy eenkeer dalk mooi ry? :twisted:
Riana het die stokke gevat.

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Wed Jun 15, 2011 9:12 am
by GeorgeJvR
Ek het saterdag by die 4X4 'n donker grys Suzuki samurai gesien alles nog standaard wat die ou wil verkoop,
maar ek het nie sy nommer gevat nie :evil:
Nou soek skoon pa so een, weet enigeiemand wie is die ou en waar kan ek hom in die hande kry?

As julle manne in daai omgewing rond ry en hom sien kry asb. vir my die nommer in die venster :beg: :beg:
Dink die prys was R45000.00

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Wed Jun 15, 2011 1:25 pm
by GeorgeJvR
GeorgeJvR wrote:Ek het saterdag by die 4X4 'n donker grys Suzuki samurai gesien alles nog standaard wat die ou wil verkoop,
maar ek het nie sy nommer gevat nie :evil:
Nou soek skoon pa so een, weet enigeiemand wie is die ou en waar kan ek hom in die hande kry?

As julle manne in daai omgewing rond ry en hom sien kry asb. vir my die nommer in die venster :beg: :beg:
Dink die prys was R45000.00
Found him :thumbup:

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Posted: Wed Jun 15, 2011 4:17 pm
by GeorgeJvR
GeorgeJvR wrote:

Sold DAM