Page 2 of 2

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Tue Jun 14, 2011 10:45 pm
by OOOOMS
Racing snake wrote:Debbie and I are seriously considering coming along to have a look see and meet the people. Will confirm tonight, if that's ok.
Brian, I am sure that will not be a problem, look forward meeting you guys :thumbup:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 15, 2011 7:30 am
by valie
Thank you to all that is coming. We are looking forward to see you guys tomorrow. We will meet at the office at Serendipity - just follow our banners. We will have coffee ready. Herman Taljaard

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 15, 2011 8:20 am
by OOOOMS
valie wrote:Thank you to all that is coming. We are looking forward to see you guys tomorrow. We will meet at the office at Serendipity - just follow our banners. We will have coffee ready. Herman Taljaard
Baie welkom Herman, ek is seker jy gaan dit nog hier geniet en sien uit om julle te ontmoet :thumbup: Tot more :wink2: Koffie en ouma se beskuit.....hmmmm :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 15, 2011 10:23 am
by Dodging
Is dit te laat, of kan ek dalk nog saamgaan? :wave:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 15, 2011 10:24 am
by Dodging
O ja - ons sal net vir die dag deurkom

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 15, 2011 10:26 am
by OOOOMS
Dodging wrote:Is dit te laat, of kan ek dalk nog saamgaan? :wave:
Nooit te laat nie, sien julle daar Andre :thumbup: 07h30 vir koffie :!:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 15, 2011 10:32 am
by Thabogrobler
Ons ry 06:00 vanaf Petroport - 2 Silwer Disco 3's - as iemand wil saam ry?

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 15, 2011 10:38 am
by Dodging
Petroport?

Wa's die plek?

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 15, 2011 10:40 am
by Dodging
OOOOMS wrote:
Dodging wrote:Is dit te laat, of kan ek dalk nog saamgaan? :wave:
Nooit te laat nie, sien julle daar Andre :thumbup: 07h30 vir koffie :!:

Kwaai! Ek pak die kamera :thumbup:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 15, 2011 10:46 am
by Thabogrobler
N1 noord verby Pretoria. Deur die tolhek net na Zambesi afrit, die groot Total garage wat soos 'n brug oor die pad is.

Bel my 073 nul nege 24 7 een 4

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 15, 2011 10:47 am
by Dodging
Dankie Thabo! Sien julle daar

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 15, 2011 11:36 am
by valie
Net 'n kort nota aan almal wat kom. Maak seker julle gebruik die hoofhek wat op die Naboomspruit / Nylstroom pad gelee is. Dit is uit op die R101 langs die N1. Waypoint is S24° 37, 00. 3
E28° 36, 04.7.

Indien julle vasbrand kontak gerus 083701ag6ag3

Herman

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 15, 2011 1:30 pm
by Animul
See ya all 2moro.

Gaan nou funksie by Liquid Chef in Rosebank bywoon .... hoop die koffie is sterk more!!!

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 16, 2011 4:28 pm
by Zandyl
Herman, baie dankie vir die reel van die dag

Dankie almal wat saamgery het, ons het dit baie geniet :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 16, 2011 6:50 pm
by Thabogrobler
Great dag!

Dankie aan almal wat saam gespeel het - selfs die LR eienaars is beindruk!

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 16, 2011 8:06 pm
by Dodging
Dankie almal! Ons het die dag baie geniet :cool:



(My vrou se senuwees is klaar! :lol: , maar sy se n dag se 4x4 ry kwalifiseer as vakansie)

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 16, 2011 11:07 pm
by Mud Dog
Huh!?? ... Sounds like you all had a lekker day :thumbup: , but Andre ... I thought you said something about packing in a camera! :eh:
Andre wrote:Kwaai! Ek pak die kamera :thumbup:
:twisted: :twisted:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Fri Jun 17, 2011 7:21 am
by Dodging
Ek dink ek het maar 5 of so fotos geneem. My vrou het egter mal gegaan met haar kamera

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Fri Jun 17, 2011 7:56 am
by Mud Dog
Ek het die pics op die aparte thread gesien. Mooi! :thumbup:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Fri Jun 17, 2011 9:32 pm
by OOOOMS
For the others that missed it, here is the link to the pics loaded by Andre ' Dodging' Nice pics by the way Andre :thumbup:

viewtopic.php?f=4&t=19217" onclick="window.open(this.href);return false;