Page 1 of 1

olifants 2011

Posted: Mon Sep 12, 2011 6:15 pm
by mandevu
as enige iemand wil olifants toe gaan die jaar.... :beg:

dit vind plaas die 23 - 25 sept 2011

skakel vir kobie (0152957117) vir meer inligting ens.....

dit gaan weer n fees wees..... hoop om van die forum manne da te sien :yahoo: :yahoo:

Re: olifants 2011

Posted: Mon Jul 30, 2012 4:09 pm
by GeorgeJvR
Die jaar is dit 21 tot 24 September nou net om vir SWAMBU te ooreed
Sy is bietjie synig met haar IFS :twisted:

Ek verstaan dis R400.00 per voertuig maar jy moet alles saam vat want daar is geen geriewe nie :yahoo:

Re: olifants 2011

Posted: Mon Jul 30, 2012 4:48 pm
by Foksie
Klink Lekker vertel bietjie meer ?

Re: olifants 2011

Posted: Tue Jul 31, 2012 7:44 am
by GeorgeJvR
Frank
Ek wag nog vir die faks met al die detail dan sal ek julle laat weet maar ek weet dis weer oom Jam en Tannie Cobie wat dit reel.
Ek glo die nommer hier bo is steeds die regte een.

Re: olifants 2011

Posted: Tue Jul 31, 2012 8:00 am
by GeorgeJvR
Fotos wat ek op die web geleen het :silent:
33680_440725865597_1619874_n.jpg
33680_440725865597_1619874_n.jpg (51.57 KiB) Viewed 5711 times
33543_440727610597_4667990_n.jpg
33543_440727610597_4667990_n.jpg (42.04 KiB) Viewed 5711 times

Re: olifants 2011

Posted: Tue Jul 31, 2012 8:01 am
by GeorgeJvR
As ek detail het sal ek 'n nuwe post begin.

Olifants 2012

Posted: Tue Jul 31, 2012 9:39 am
by GeorgeJvR
21 - 24 Sept 2012
4x4 voertuie R400.00 elk een hemp per inskrywing gratis "ander moet bestel word"
Quads R400.00 elk grood of krein
Enige persoon wat nie kom om inteskryf nie sal gevra word om die "naweek" te verlaat.Die winste word vir rehablitasie doeleindes gebruik.

Julle moet 100% self versorgend wees.
Bring jou eie herwinnings toerusting en gereedskap.

aan alle Mammas daar is Krokodille in die revier....

Die "naweek" is wel raserig maar probeer andere in ag neem asseblief.

Vir enige navrae skakel vir Kobie Groenewald 0152957117
33543_440727610597_4667990_n.jpg
33543_440727610597_4667990_n.jpg (42.04 KiB) Viewed 5708 times

Re: Olifants 2012

Posted: Tue Jul 31, 2012 11:33 am
by Vlak vark
As jy van raserigheid hou is die een vir jou. die prys is ook n bietjie styf. :alvarin: :alvarin: Jy kan die thread op community forum ook volg: http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... p?t=107783" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: olifants 2011

Posted: Tue Jul 31, 2012 11:54 am
by Foksie
Hallo George, sal n mens met n escape woonwatjie by die kamp plek kan kom.

Re: olifants 2011

Posted: Tue Jul 31, 2012 1:47 pm
by GeorgeJvR
Jong ek was nog nooit self daar nie dit sal my eerste keer wees
Skakel gerus vir Kobie 0152957117

Ek gaan wel my CUTS Trailer en tent probeer saam sleep.

Re: olifants 2011

Posted: Tue Jul 31, 2012 1:50 pm
by Pietman
Hi Nico, daai link van jou is die Middelburg GTG en nie die een vir die Olifants naweek nie... :crazy:

Re: Olifants 2012

Posted: Wed Aug 01, 2012 10:03 am
by Vlak vark
Vlak vark wrote:As jy van raserigheid hou is die een vir jou. die prys is ook n bietjie styf. :alvarin: :alvarin: Jy kan die thread op community forum ook volg: http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... p?t=107783" onclick="window.open(this.href);return false;


Hier is n ander een
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... t=olifants" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: olifants 2011

Posted: Fri Aug 17, 2012 11:32 am
by GeorgeJvR
Foksie wrote:Hallo George, sal n mens met n escape woonwatjie by die kamp plek kan kom.
Klink my julle sal kan kom tot in die revier :thumbup:
Worst case senario moet julle op die wal kamp.

Vorige jaar het iemand met 'n F250 en 'n gewone karafaan tot in die revier gery :thumbup:

Bespreek so gou moontlik dat hulle die T-hemp sizes kan kry. Dit gaan feeste wees.

Re: olifants 2011

Posted: Mon Sep 10, 2012 4:17 pm
by GeorgeJvR
Nog net 2 weekies............