Page 1 of 1

river trip

Posted: Thu Jun 12, 2014 9:43 am
by Vlak vark
Ons gaan bietjie die naweek klein letaba rivier toe. op die stadium gaan ons sondag ry. so die wat wil kom kan by my oorslaap. maandag is n vakansie dag. :dance1: :dance1:

Re: river trip

Posted: Thu Jun 12, 2014 10:52 am
by jacques kotze
Klink lekker, sit foto's op as jul terug is. Geniet dit vir ons part ook !!

Re: river trip

Posted: Thu Jun 12, 2014 11:07 am
by Vlak vark
jacques kotze wrote:Klink lekker, sit foto's op as jul terug is. Geniet dit vir ons part ook !!
:thumbup:

Re: river trip

Posted: Thu Jun 12, 2014 12:21 pm
by Jaans
Hi Nico

Julle moet geniet ek sal die een moet mis het klaar ander planne.

Re: river trip

Posted: Thu Jun 12, 2014 7:02 pm
by Thabogrobler
Ja,

Daar doen jy dit weer!!!

Geen tyd om te beplan of niks, jy ry net sonder ons!!!!

EK vermoed jy sal binnekort voor die tug komitee verskyn....