Baltimore 4X4 Gesinsnaweek

Post Reply
User avatar
DionWheal
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Mon Nov 03, 2008 12:46 pm
Town: Bronkhorstbaai
Vehicle: Hilux D/Cab 1989 Slegs klein modifikasies
Real Name: Dion
Club VHF Licence: X72
Location: Bronkhorstbaai

Baltimore 4X4 Gesinsnaweek

Post by DionWheal »

Baltimore 4x4-Gesinsnaweek begin Donderdagaand 7 Augustus waar almal tente opslaan en registreer. Ons voorsien ook 'n gratis ete. Vrydagoggend begin die inligtingsessie 6:30. Ons doen 'n bergroete op die wildsplaas Oryx Ranch (waar die naweek aangebied word). Tydens dié roete is daar 'n boom identifiseringsvraelys wat ingevul moet word. Middagete. Hindernisbaan toe. Na die middag se pret by die hindernisbaan sluit ons die dag af by die kamp met 'n heerlike aandete.

Saterdagoggend begin ons weer 6:30. Ons doen dan die rivierroete en 'n speel-speel tydtoets waar die manne geleentheid gegee word om met die 4x4's te speel. Dit is 'n hoogtepunt. Middagete. Amptelike tydtoets vind plaas.

Ons keer terug kamp toe waar ons saam langs die kampvuur kuier en eet. Prysuitdeling vind plaas. Sondag na koffie en beskuit begin almal oppak en keer terug huis toe.

Ons koste beloop R650 per voertuig wat deelneem. R95 per volwassene per dag (Vrydag en Saterdag), R45 per laerskool leerder per dag (Vrydag en Saterdag). Geen ander verskuilde kostes.

Bring jou tent, kampstoele en eetgerei. Boomboek. Ons voorsien ook plastiese eetgerei. Daar is geen krag maar wel warm water in die badkamers.

Dit is regtig 'n ongelooflike lekker naweek.

Kontak: Elouise
084 814 0030
Koedoesrand DLU [mailto:kdlu@mweb.co.za]
DionWheal

Image
User avatar
DionWheal
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Mon Nov 03, 2008 12:46 pm
Town: Bronkhorstbaai
Vehicle: Hilux D/Cab 1989 Slegs klein modifikasies
Real Name: Dion
Club VHF Licence: X72
Location: Bronkhorstbaai

Re: Baltimore 4X4 Gesinsnaweek

Post by DionWheal »

En dit is wat julle gemis het!!!!!
Attachments
Baltimore Naweek8.jpg
Baltimore Naweek7.jpg
Baltimore Naweek6.jpg
Baltimore Naweek5.jpg
Baltimore Naweek4.jpg
Baltimore Naweek3.jpg
Baltimore Naweek2.jpg
Baltimore Naweek1.jpg
DionWheal

Image
User avatar
DionWheal
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Mon Nov 03, 2008 12:46 pm
Town: Bronkhorstbaai
Vehicle: Hilux D/Cab 1989 Slegs klein modifikasies
Real Name: Dion
Club VHF Licence: X72
Location: Bronkhorstbaai

Re: Baltimore 4X4 Gesinsnaweek

Post by DionWheal »

and this!!!!
Attachments
Baltimore 2009 (30).JPG
Baltimore Naweek.jpg
Baltimore Naweek13.jpg
Baltimore Naweek12.jpg
Baltimore Naweek11.jpg
Baltimore Naweek10.jpg
Baltimore Naweek9.jpg
DionWheal

Image
Post Reply

Return to “Limpopo”