Page 1 of 1

Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie 17 April 2010

Posted: Fri Apr 09, 2010 8:40 am
by Liaan
Lichtenburg 4x4 klub hou weer sy jaarlikse kompetisie op 17 April 2010.

Almal is welkom.

1ste Prys R10000 se Bridgestone Bande
2de Prys Uitlaat stelsel(to be confirmed)
3de Prys Slagskaap
Ens ens.

Inskrywingsgelde R200 per voertuig en sluit 2 braai pakke in.

Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie 17 April 2010

Posted: Fri Apr 09, 2010 9:01 am
by CasKru
Hi Liaan. Ek gaan nou nie die event kan bywoon nie maar wou net gou vir jou geluk wens met jou wen van die eerste Fundi Challenge. Wel gedaan...

Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie 17 April 2010

Posted: Fri Apr 09, 2010 9:19 am
by ToyX4
Yis ja, ek het al vergeet. Geluk met die fundi wen Liaan.

Ek is nou geskeur tussen julle kompetisie, en Berakha.............

Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie 17 April 2010

Posted: Fri Apr 09, 2010 12:07 pm
by Liaan
Dankie!

Jy weet jy wil na ons kompetisie toe kom!!

5 Junie is die Fundi by Lichtenburg.

Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie 17 April 2010

Posted: Fri Apr 09, 2010 12:08 pm
by Liaan
CasKru wrote:Hi Liaan. Ek gaan nou nie die event kan bywoon nie maar wou net gou vir jou geluk wens met jou wen van die eerste Fundi Challenge. Wel gedaan...
ToyX4 wrote:Yis ja, ek het al vergeet. Geluk met die fundi wen Liaan.

Ek is nou geskeur tussen julle kompetisie, en Berakha.............

Net in 'n Hilux!!!!

Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie 17 April 2010

Posted: Fri Apr 09, 2010 4:58 pm
by Family_Dog
Geluk, Liaan!!


-F_D

Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie 17 April 2010

Posted: Fri Apr 09, 2010 6:57 pm
by Bloues
Self kan ek ook nie daar wees, maar moet JULLE MANNE IN LICHTENBURG KOMPLIMENTEER - DIE 4X4 DAAR IS KONING EN DIE KUIER DAARNA.......... :clap: Was self mos met Fundi al daar en hoofpyn vir 2 dae gehad......na die Lig van lichtenburg my beetgehad het.. :?


Sterkte met jul dag !!!!!!! :clap: :thumbup:

Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie 17 April 2010

Posted: Fri Apr 16, 2010 8:16 pm
by Liaan
Bloues wrote:Self kan ek ook nie daar wees, maar moet JULLE MANNE IN LICHTENBURG KOMPLIMENTEER - DIE 4X4 DAAR IS KONING EN DIE KUIER DAARNA.......... :clap: Was self mos met Fundi al daar en hoofpyn vir 2 dae gehad......na die Lig van lichtenburg my beetgehad het.. :?


Sterkte met jul dag !!!!!!! :clap: :thumbup:

Ha Ha

Gelukkig was dit nie Kakamas nie!

Ons klub funksioneer goed en ons sien uit na die volgende Fundi 5 Junie!

Sal weer hope pret soos gewoonlik wees!

Lichtenburg Groete

Liaan