Sy vrou gaan hom do#### as hy dit doen.ek dink hy het n vind bal,sien nooit die kinders nieKaspaas wrote:Niel wrote:kriller brigade
Niel bring jy nie jou laaitie ook saam nie
Trail for 23 Feb 08
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: Trail for 23 Feb 08
n vark bly maar n vark
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Kan so maak maar hy gaan julle skaam maak en n ding of twee leer
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
O ja sorry Johan ek vergeet, hy het mos nou die dag gese hy is 'n windpomp of 'n windbuksloop of so iets.. :evil:BOSVARK wrote:ek dink hy het n vind bal,sien nooit die kinders nie
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
nee maar dis reg, bring hom saam, hulle se mos mens is nooit te oud om te leer nie...Niel wrote:Kan so maak maar hy gaan julle skaam maak en n ding of twee leer
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Adios tot more... Sien julle daar - Ch1 - Jaco.. so 7:30/8:00 se kant... Soet wees
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Trail for 23 Feb 08
Altyd, dink self ek moet nou uit die stad kom - Sien more
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: '99 Raider 2.7
- Real Name: Hennie
- Location: Strand
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Geniet dit manne :!: :)
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Thanks Hennie sal so maak. Sien jou volgende keer :)
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Baie dankie ouens, ek het dit baie geniet. Ons was 'n lekker groep gewees en die weer was in die oggend baie lekker. Niel, ons het jou gemis. My opinie oor duine ry het nou verander. Julle ouens is darem rustiger as die vorige groep saam wie ek gegaan het en ek sal nou beslis weer gaan.
Daar is twee ouens wat ek in besonder wil noem. 1. Passop vir Bees. Hierdie ou ry met sy 4x2 2.7 Hilux omtrent orals waar ons met die 4x4 ry, hy het selfs die een lang duin lag lag uitgery. Sy dryfstyl lyk behoorlik of hy 'n ou Kalahari boer in sou vorige lewe was.
2. Die Landyman. Ek het nog nooit 'n Landy eienaar ontmoet met so 'n sin vir humor en wat so lekker kan saam lag nie. EK is bly om te hoor jy gradeer nou een van die dae op na 'n Hilux.
Hier is so paar pics, julle Kapenaars is maar stadig, ek het al terug gery Langebaan toe en daar is nog geen fotos nie..
Ons eie Videograaf
Die Varkie in sy nuwe kleure, die ouens het nogal 'n goeie job gedoen.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Trail for 23 Feb 08
Baie nice pics manne. Sou wat wou gegee het om saam met julle daar op die duine te gespeel het.
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Trail for 23 Feb 08
Nee jong die klomp stormertjies sit nou seker weer en salk daar in loooooserville waar hulle mos die bottom (of the log) feeders is. Sit seker weer en briewe skryf om te kla oor die unfair game of so ietspietpetoors wrote:
Hier is so paar pics, julle Kapenaars is maar stadig, ek het al terug gery Langebaan toe en daar is nog geen fotos nie..
Re: Trail for 23 Feb 08
En nou kan die arme stomme Schalk Burger ook nie eers hier iets se nie.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Trail for 23 Feb 08
Ja nee hy sal 'n rooi kaart kry as hy weer sy mond oopmaak
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Dankie ouens, dit was 'n lekker dag. Ek moet se ek was self impressed met Bees se Suiplap bakkie... Well done boet! 8)
Die wind was ongelukkig net bietjie onplesierig aan die einde, en daar was sand ingewaai gewees op plekke waar ek nie eers geweet het daar was plekke nie..
Ons het Niel gemis, ek dink hy het sy verskoning om nie daar te wees nie, opgemaak. Hy het eintlik saam met die lou ulle gerou na Vrydagaand se vernederende nederlaag op Be-Loftes. Eintlik dink ek persoonlik myself hy is 'n undercover lou ul ondersteuner.. Jou cover is besig om te crack Niel my ou Bra... :evil:
Aan al die ander ouens, dankie, dit was lekker en ons moet beslis weer so maak. :arrow:
Die wind was ongelukkig net bietjie onplesierig aan die einde, en daar was sand ingewaai gewees op plekke waar ek nie eers geweet het daar was plekke nie..
Ons het Niel gemis, ek dink hy het sy verskoning om nie daar te wees nie, opgemaak. Hy het eintlik saam met die lou ulle gerou na Vrydagaand se vernederende nederlaag op Be-Loftes. Eintlik dink ek persoonlik myself hy is 'n undercover lou ul ondersteuner.. Jou cover is besig om te crack Niel my ou Bra... :evil:
Aan al die ander ouens, dankie, dit was lekker en ons moet beslis weer so maak. :arrow:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Yis menere, ek wou graag ry en jammer dat ek laaste min moes kop uittrek maar my kinders kom eerste. :D Ek is bly om te hoor julle het dit geniet. :D Aan die ouens wat die eerste keer daar was (Katools, Bees en JB), hoop om julle gereeld by die events te sien. :D Piet hoop die been kom gou reg.
Thys, vir al die periwinkels wat jy voor die tyd gepraat het sal jy twee keer my bakkie moet was :D (dit was nie 08:30 nie maar wel 07:30 - ek en die laatkommers was al 07:35 daar) en die blou bull bulltwang wat jy genoem het nog 100 keer daarna :evil: :evil:
Waar is die gemaskerde sopbeen wat die camera gehad het, waar is die pics ou windsak Hy het seker net fotos van varkie geneem.not :o Johan wat het varkie se i-man suspension gekos
Great BEES toe wys jy die ouens wat jou wou rondsleep.
Charl moet n goeie sin vir humor he hy ry n LR maar moet se hy is n nie te sleg nie :)
Thys, vir al die periwinkels wat jy voor die tyd gepraat het sal jy twee keer my bakkie moet was :D (dit was nie 08:30 nie maar wel 07:30 - ek en die laatkommers was al 07:35 daar) en die blou bull bulltwang wat jy genoem het nog 100 keer daarna :evil: :evil:
Waar is die gemaskerde sopbeen wat die camera gehad het, waar is die pics ou windsak Hy het seker net fotos van varkie geneem.not :o Johan wat het varkie se i-man suspension gekos
Great BEES toe wys jy die ouens wat jou wou rondsleep.
Charl moet n goeie sin vir humor he hy ry n LR maar moet se hy is n nie te sleg nie :)
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
O ja, het julle toe weer die ch 1 groep raak geloop op dsie duine of hetr julle hulle by die hek gelos of is dit eerder die OPPAS groep?
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Blah blah blah fishpaste... ek was daar jy kon my net nie sien nie.. jy het te hard gehuil oor die ulle...Niel wrote:Thys, vir al die periwinkels wat jy voor die tyd gepraat het sal jy twee keer my bakkie moet was :D (dit was nie 08:30 nie maar wel 07:30 - ek en die laatkommers was al 07:35 daar) en die blou bull bulltwang wat jy genoem het nog 100 keer daarna :evil: :evil:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Low Range 4WD
- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
- Town: ......
- Vehicle: .....
- Real Name: ......
Re: Trail for 23 Feb 08
More.. There goes all the empties! And full ones!
Nice one!
Johan - Bosvark
Watch the left front!
Closely!
Fixed!
Yet another line-up...
Dr Stanley (Livingston) I presume....
Nice one!
Johan - Bosvark
Watch the left front!
Closely!
Fixed!
Yet another line-up...
Dr Stanley (Livingston) I presume....
-
- Low Range 4WD
- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
- Town: ......
- Vehicle: .....
- Real Name: ......
Re: Trail for 23 Feb 08
Yes, another line-up
http://www.webgallery.co.za/ims/pic/891z2VFI/7840.jpg
The Main Manne What Count....
Runup
Made it. Eventually....
Also
No problem (No sweat!)
Shortest runup...
The long'ne...
More,...
We're leavin!
Going,
Gone!
No surprise Charl is the one always mucking around! Nice sence of humar (as always)
The price for playing the fool...
Thanks Niel, everybody! it was a great day and even nicer meeting the guys.

- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Trail for 23 Feb 08
Jolle manne is darm gelukkig met sulke duine,hier in gauteng moet ons maar die mynhope ry,maar ek sal nog eendag vir julle kom kuier.mooi fotos.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Bosvark, hoe het die foto van my vlug toe uitgekom?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Thanks JB for the nice pics mate!!.. 8) 8)
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Hek dit lyk lekker, jammer ek moes dit mis nou wanneer gaan ons weer?
- 4x4rob
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed May 23, 2007 6:35 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: '88 FJ62 SOA WITH 35" Maxxis Bighorns
- Real Name: Robert Voerman
- Location: Cape Town
Re: Trail for 23 Feb 08
Guys,
I'm really sorry that I did get out and introduce myself properly on Saturday but by that time I had already spent 3 hours in the dunes with 4 x 10year olds and they were hungry, had to go to Ou Trek Pad to braai as it was impossible in the dunes, next time I would like to spend more time with you guys
Rob

:D
FJ62 SOA with 35" Maxxis Bighorns
Proud Member of LCCSA
FJ62 SOA with 35" Maxxis Bighorns
Proud Member of LCCSA
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Niel my ou Bra... spreek net die woord dan ry ons. Ek moet Kaspaas nog 'n paar keer in die duine indruk voor einde Maart, maar ek sal dit verkieslik op Sondae doen. :roll:Niel wrote:Hek dit lyk lekker, jammer ek moes dit mis nou wanneer gaan ons weer?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Trail for 23 Feb 08
Thanks guys, it was fun 8) and a big thanks to Niel who led the guys to the dunes and brought us the permits :!:
I'll post some pic's tomorrow
I'll post some pic's tomorrow
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- Bees
- Low Range 4WD
- Posts: 245
- Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
- Real Name: Ian
Re: Trail for 23 Feb 08
Jis !
Ja dit was flippen lekker.
Wil net dankie sê vir almal se geduld met my, veral Thys.
Jaco, ons het 'n nice video clip van waar jy om daai heuwel gery het, dit lyk goed.
Het 'n clip van Thys ook, maar 'n mens kan hoor Kaspaas werk nie eers amper so hard nie.
Sal later die fotos by mamma kry.
Dankie.

Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Trail for 23 Feb 08
Bees, jy en daai wa van jou het regtig baie goed gedoen
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Thys sal laat weet moet net eers toestemming kry. Ek gebruik ten minste nie Sondag skool as n verskoning nie. Of hoe Varkie?
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: Trail for 23 Feb 08
jammer ek moes dit mis nou wanneer gaan ons weer?
Mamma,ek sal die saturdag by die huis bly,die wasgoed was,huis skoonmaak,strykwerk doen ens.Asb mamma moet nie so hard op my wees nie,ek wil graag saam met die ouens gaan duine ry,ek moes lieg vir die ouens oor dogter wat siek is,mamma kon haar mos neem,ai die manne wat bang is vir die pantoffel regering.Shame ons bid vir jou Niel
mamma moet my asseblief nie weer so straf nie ,asb mamma

Last edited by Bosvark on Mon Feb 25, 2008 10:09 am, edited 2 times in total.
n vark bly maar n vark
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
jy is n ander een ... het die hare al begin groei waar die duim jou druk?
-
- Low Range 4WD
- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
- Town: ......
- Vehicle: .....
- Real Name: ......
Re: Trail for 23 Feb 08
No problem Thys! Still have a bunch more, but I hope I have done the day justice. Seems I covered all the rigs at one time or the other. I also have a clip Kaspaas flattening a long dune. Great sound! Beautiful!Thanks JB for the nice pics mate!!..
_________________
Kaspaas
Dankie ook aan pietpetoors vir sy nice shots. Die een waar die 2 Hiluxe so bo mekaar gepost is, is nogal 'n lekker bluf-foto, lyk amper soos een foto. Great!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
JB en al die ander fotograwe.
We must do a get-together and get all the pics exchanged like we did last time with the Tierkloof pics. Niel, can we use your laptop at Kriges or any other suitable venue
My camera got left at home on Saturday so we dont have any pics.. :x :x
We must do a get-together and get all the pics exchanged like we did last time with the Tierkloof pics. Niel, can we use your laptop at Kriges or any other suitable venue
My camera got left at home on Saturday so we dont have any pics.. :x :x
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Geen probleem nie, So Vrydag 15:00 se kant ?
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
ahem... dis cool ja.. op watter dag Ons moet dit nader aan Vrydag maak... die week is biekie tight.. 8) :xNiel wrote:Geen probleem nie, So 15:00 se kant ?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Low Range 4WD
- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
- Town: ......
- Vehicle: .....
- Real Name: ......
Re: Trail for 23 Feb 08
No problem, will come back re Friday. Just realised I should have cut a CD before compressing all the shots. Mistake!!!We must do a get-together and get all the pics exchanged like we did last time with the Tierkloof pics
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Ons moet seker maak die ouens bring hulle camera kabels saam dan download ons sommer die pics... op die dag en dan het ons meer tyd om te gesels y die photo sharing sessie. Ek sal my laptop saambring die 8ste.
Het die vorige post ge edit (Vrydag ja) Ek kan nie na 3 uur daar wees nie
Het die vorige post ge edit (Vrydag ja) Ek kan nie na 3 uur daar wees nie
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Kom gou weer? Jy breek op...Niel wrote:Ek sal my laptop saambring die 8ste.
Het die vorige post ge edit (Vrydag ja) Ek kan nie na 3 uur daar wees nie
Vertel gou op watter datum wil jy die foudies uitruil? Want ek is nou geconfusulated...
Ek gaan ongelukkig die naweek van die 8ste se kreef besigheid moet mis. My voorbereidings vir die vakansie gaan nie betyds klaar wees nie. :x :evil:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Ons doen die foto ding die Vrydag 29th maar van die 8st af sal ek my laptop saam neem en kan ons dit dan op die dag laai en weer vir die ander op hulle stokkies sit. Dan het ons meer tyd vir SZ ...... by Kriges :D
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Yes, weet jy Niel.. jy is eintlik glad nie so 'n k k outjie soos jy wil voorgee nie...
Dis eintlik 'n skande dat so 'n brein soos jou eendag moet vrot. Goeie plan, maar dan moet ek net onthou om my stokkie in te pak.. 8)
Dis eintlik 'n skande dat so 'n brein soos jou eendag moet vrot. Goeie plan, maar dan moet ek net onthou om my stokkie in te pak.. 8)
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Stem varkie saam, want ek kry baie lip van die knapie amper meer as van die blou gepeupelKaspaas wrote:jy is eintlik glad nie so 'n k k outjie soos jy wil voorgee nie...
So jy het dit ook gespot :o :o 8)Kaspaas wrote:Dis eintlik 'n skande dat so 'n brein soos jou eendag moet vrot.
Daar is jy op jou eie want Shameless onthou seker net Vrydagaand se verloor?Kaspaas wrote:maar dan moet ek net onthou om my stokkie in te pak..
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Ja Niel, maar ek het baie stokkies...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Low Range 4WD
- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
- Town: ......
- Vehicle: .....
- Real Name: ......
Re: Trail for 23 Feb 08
I see this thread is reaching it's end. Maybe it is the right place to just enter my fuel stats for the trip/ day.
I did 209km over the weekend and filled after returning home.
Fuel used - 29.68l = 14.2l/100km or 7.04km/l for a day of hard driving in the sand. (I had the vehicle idling when parked).
I see some people are always interested in the various models and their stats. For the record, over 14180km, my KZ has burned 1452 litre giving an avarage of 10.24l/100km or 9.76km/l.
I did 209km over the weekend and filled after returning home.
Fuel used - 29.68l = 14.2l/100km or 7.04km/l for a day of hard driving in the sand. (I had the vehicle idling when parked).
I see some people are always interested in the various models and their stats. For the record, over 14180km, my KZ has burned 1452 litre giving an avarage of 10.24l/100km or 9.76km/l.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Daai bottel se verbruik is baie goed, hy staan nog regop.. :DBOSVARK wrote:En daai bottel in avatar,hoeveel hy per liter
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Hy word in ure gemeet.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
JB is n standup ougeorge wrote:Hy word in ure gemeet.
Wonder waarin Johan sn gemeet word millie sekondes
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Nou weer van vooraf jaloers
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: Trail for 23 Feb 08
SIEN MAMMA NOU WAT EK GEMIS HETNiel wrote:Nou weer van vooraf jaloers
n vark bly maar n vark
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Johan het jy enige prenkies van jou Varkie wat opdraande loop??
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: Trail for 23 Feb 08
n
neeKaspaas wrote:Johan het jy enige prenkies van jou Varkie wat opdraande loop??
n vark bly maar n vark
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: '99 Raider 2.7
- Real Name: Hennie
- Location: Strand
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Ai moet ek dan nou so jaloers raak op die trip wat ek gemis het. :x
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Trail for 23 Feb 08
Dit, my vriend, is net jou eie skuld... :!:henniedebeer wrote:Ai moet ek dan nou so jaloers raak op die trip wat ek gemis het. :x
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Low Range 4WD
- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
- Town: ......
- Vehicle: .....
- Real Name: ......
Re: Trail for 23 Feb 08
Hier's een!Kaspaas wrote:Johan het jy enige prenkies van jou Varkie wat opdraande loop??