Atlantis Dunes - this coming Sunday, 3 October 2010
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus

I`ll be going to the dunes on Sunday.
Is there anybody else that also want to go?
Ek ry met `n Toyota SFA en Toyota`s sit mos nie vas nie ons sal maar sien...

Last edited by Petrusd on Sat Oct 02, 2010 5:34 pm, edited 1 time in total.
- the BuTch3R
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 792
- Joined: Mon Jul 06, 2009 10:13 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: '89 Hilux SFA - SOLD; '95 Hilux - STOLEN; '67 Series 2A Land Rover; 3.5 V6 Pajero; 120 Prado VX 4.0
- Real Name: Shaun
Re: Atlantis Dunes - this coming Sunday, 3 October 2010
Would've loved to join you Petrus, but I've already reached my 4x4 cap for the month
- Turbo
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
- Town: Brackenfell Cape Off-road Country
- Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
- Real Name: Jaco
Re: Atlantis Dunes - this coming Sunday, 3 October 2010
Het jy toe gaan ry?
Wa is die fotos? :wth:
Wa is die fotos? :wth:
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Atlantis Dunes - this coming Sunday, 3 October 2010
Petrus, vertel maar.
Fotos vertel baie mooi.
Fotos vertel baie mooi.
Know what you don't know.
- NUGGET
- Low Range 4WD
- Posts: 134
- Joined: Thu Jun 17, 2010 8:12 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: IFS 2.7 DC 4x4
- Real Name: Andrew
Re: Atlantis Dunes - this coming Sunday, 3 October 2010
Petrus vat my nommer, ek is altyd game vir n sondag uitstappie
zero seven six 472 63 six three
zero seven six 472 63 six three
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: Atlantis Dunes - this coming Sunday, 3 October 2010
Dit was heel lekker en het heelwat geleer by van die ander ouens wat daar was.
Alles was vir my `n eerste - dis wat nou met sand ry te doen het.
Ek was toe so 8:50 by die hek (ek neem aan dis hek nr1) en blaas toe my bande af na 1 Bar.
Ek reken ek kon dit nog stywer gehou het. Die bakkie het nie eens amper met my vasgesit nie.
Daar was wel van die styl duine wat ek eers met die tweede probeerslag oorgekom het, maar dit was weens operator error. Ek het maar elke keer op die ander ouens se spore gery en dis losser as daar waar nog niemand gery het nie.
Ek was ook maar bangerig ook vir duine wat "wegraak" aan die agter kant
Ek het nie veel uitgeklim nie, so ek het maar net 3 foto`s geneem.
Hier is twee van hulle
Dit was naby daai groot tire wat daar op die vlak lê. (na regs toe van die hek)
As jy van sê Langgebaan se kant af Kaap toe sou ry.
Dit was `n lang skerp skuins duin wat ek eerste keer oor gekom het.
Daar was net een plek wat ek gesukkel het.
As jy van die hek af inkom is dit direk na die linker kant toe. `n ent in.
Volgens my onervare oog is/was dit die skuinste duin daar.
Het 4 x probeer en elke keer het die bakkie gevrek net soos ek wou oor gaan.
Ek was nie al ou wat gesukkel het nie.
Daar was `n Jeep Wrangler wat oor is.... maar ek dink dit was `n instrukteur (hy het voor `n klomp ander jeeps gery en hulle het almal hand radio`s in die karre gehad).
Ek kan ook bysê hy het die hel uit daai kar geref om oor te kom.
Ek sal dit weer doen .... het nog twee vouchers wat ek voor die 24`e moet gebruik

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis Dunes - this coming Sunday, 3 October 2010
Nice Petrus, volgende keer gaan ek saam... en sekerlik Coenie ook en nog 'n paar van die Brackenfell manne...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Turbo
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
- Town: Brackenfell Cape Off-road Country
- Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
- Real Name: Jaco
Re: Atlantis Dunes - this coming Sunday, 3 October 2010
Baie bly jy het dit geniet.Ek het jou mos gese net honde en Isuzus sit vas.
Volgende keer wil ek wil ok saam asb
Volgende keer wil ek wil ok saam asb