Page 1 of 1

Helderberg Two Oceans 08/05/2011

Posted: Mon May 02, 2011 10:47 am
by SideKick
Hi almal

Dis lyk my die naweek ons beurt vir Two Oceans. Wil my een vriend vat vir n regte 4x4 trail. Maybe ook daar braai na ons klaar is, hang net af van die weer . . .

Enige iemand wat ons wil join?

Re: Helderberg Two Oceans 08/05/2011

Posted: Mon May 02, 2011 10:06 pm
by Vleispyp
Hi
Hou my op hoogte , ek sal dalk in wees ! Behoort lekker te wees na al die reen wat ons gehaad het . Is hulle weer oop na die groot brand ? :thumbup:

Re: Helderberg Two Oceans 08/05/2011

Posted: Fri May 06, 2011 3:34 pm
by SideKick
Jip, hulle is oop :thumbup:

Sondag is nog aan :dance1: