lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Hilux 1 »

ok so dis n nuwejaar, sowaar.

kom ons kyk n bietjie wie belangstelling toon vir n trippie of so vroegerig in die jaar. Spaar daai Petrol geldjies, want ek reken n lekker entjie se ry is wat benodig word.

siende ek aangespreek was, deur n vriend nogal, moet ons die dinge begin laat rol.

so het enige iemand spesifieke voorkeure waar ons moet gaan, indien post gou hier, dan kan ons tenminste sien watter rigting ons aan dink.

ek was nog nie veel plekke nie so alle hulp sal welkom wees

1) Honingklip (Botrivier)
2) Swartbergvlei (Weskus) as dit nog bestaan
3) Glen Oaks (Greyton)

laat weet maar want ek dink meeste trails hier in die Kaap moet mens maar oorslaap.

Anyone needs translation please feel free to help yourselves to GOOGLE TRANSLATE :surrender: :surrender: :surrender:
Last edited by Hilux 1 on Thu Jan 09, 2014 8:56 am, edited 1 time in total.
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by swartvark »

Honingklip en Glen Oaks is alby plekke waar ek al lankal wil uitkom, maar nog nooit het nie. :thumbup:

Verstaan ek reg ....dat jy 'n dag trippie in gedagte het?
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!

Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
Wurmscooby
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 225
Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
Town: Cape town
Vehicle: 1996 2.4 SFA
Real Name: Deon

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Wurmscooby »

Honingklip is on my cards.when are you guys going.?
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by ChrisF »

Honingklip -

VERY nice spot. You can do 99% of it as a grade 2 or 3. Yet if you so wish, there are MANY play pits where you CAN test yourself ....

nice braai area at the end of the trail as well.
Attachments
2014-17.jpg
2014-17.jpg (65.43 KiB) Viewed 5242 times
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Huismoeles »

Aangespreek se jy :shock2: :lmao:

Klink na honingklip
Wanneer gaan ons :dance1: :dance1: :dance1:
User avatar
Mossienel
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 257
Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
Town: Paarl
Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
Real Name: Louis
Location: Paarl en Saudi Arabia

lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Mossienel »

Honingklip en Glen Oak, klink lekker. Is daar plek vir die novice en my family ad dit in my af tyd val.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Mossienel on Tue Jan 07, 2014 9:33 pm, edited 1 time in total.
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by 4x4BEES »

Waar is Honingklip?
Ek het nog net een keer in sand duine gery saam met oom Thysdj :twisted: :twisted:
Laat maar weet van 'n datum en as my rug reg is, sal ek wil saam.

Onthou net dat ek 'n regte donkie ry!! So as ek kan saam moet ons vroeg ry :laugh2: :laugh2:
User avatar
Wurmscooby
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 225
Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
Town: Cape town
Vehicle: 1996 2.4 SFA
Real Name: Deon

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Wurmscooby »

Honingklip is voor kleinmond as jy van die N2 afkom in die rigting van Hermanus.Dis naby aan die Baksteen fabriek.
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by swartvark »

Raaaaaaait.....so wanne gan ons? :twisted:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!

Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
Wurmscooby
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 225
Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
Town: Cape town
Vehicle: 1996 2.4 SFA
Real Name: Deon

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Wurmscooby »

:lol: dis die manne se besluit ,ek sal maar tag-along. :lol:
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by swartvark »

ChrisF wrote:Honingklip -

VERY nice spot. You can do 99% of it as a grade 2 or 3. Yet if you so wish, there are MANY play pits where you CAN test yourself ....

nice braai area at the end of the trail as well.
Chris.....is daar nice kampplek ook? Ek het n paar mensies wat ek vir hul eerste kamp experience wil vat.......ek soek 'n nice spot wat nie te rof issi.......gras, bome, water, stilte.....ens. :wink2:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!

Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by ChrisF »

Tiaan ek was so paar jaar terug daar.

Richard, die eienaar, het gepraat van kamp geriewe wat hy beplan. Ek weet nie of dit al in plek is nie.

Die braai geriewe is bietjie "oop" vir oornag.

Beste is om vir Richard te kontak en te gesels met hom. NICE OU !! En hy het al baie spesiale outings gereel vir groepe. Ook al n paar voertuie getoets deur die motor tydskrifte daar by hom.

richard at honingklip dot com
08 three 2 eight 7 5 one one 2
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by 4x4BEES »

Ek was op die website en dit kyk baie nice daar, bietjie rof in plekke as ek daarna kyk.
Daar is geen spraak van kamp op die site nie, net 'n piekniek plek met braai geriewe by die dam.
User avatar
Reenen
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 45
Joined: Wed Jun 05, 2013 7:19 am
Town: Greyton
Vehicle: Nissan/ hilux sfa hybrid
Real Name: Reenen

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Reenen »

Ek is in, my honingklip bier raak min, moet gaan optop
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Hoppy »

eerste naweek na payday?
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
X-Dors
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
Town: Paarl
Vehicle: Pajero Sport 3.2
Real Name: Kobus

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by X-Dors »

Dit sal lekker wees as die datum dit toe laat is ek ook daar :dance1: :dance1: :dance1:
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Hilux 1 »

1 Feb kan dalk werk vir my, moet net hoor want ons sou weg gegaan het Pearly beach toe vir die naweek. sal julle op hoogte hou.
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Hilux 1 »

maar as julle wil gaan kan Allan/Dirk/Juan mos maar voortgaan met reelings, dis nou as ek nie kom saam ry nie
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Huismoeles »

Kom nou Ters

Jy kan Ander naweek weg gaan

Ons gaan jou mis

Dankie dat jy alles vir ons gaan reel.

Nou wies in vir die 1feb
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Hilux 1 »

Laat ons nou nie die kar voor die perde span nie. Sal eers kontak maak met die mense involved om tehoor.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by ChrisF »

1 Feb .... hoekom klink dit so bekend .....o-ja !!!

1Feb 2014 is ek nou al 23 jaar in die tuig - en dit val nogal weer op n Saterdag !

sal maar die Baas moet bederf :)

niks teen die manne hier nie, maar ek dink haar idee van bederf is dalk iets anders as n stofpad .....
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Hilux 1 »

baie geluk Chris, ek hoop my 12 raak ook sommer gou 23
User avatar
AdrianZ
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:52 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: '97 Toyota Hilux 4x4 D/C 2.4 SFA
Real Name: Adrian

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by AdrianZ »

Klink lekker. Ek het al lankal beplan om Honingklip te doen.

My plan was om vroeg 'n Saterdag oggend deur te ry, trail te doen en natuurlik by die brouery aan te gaan en dan die aand op onrus karavaanpark oor te kamp vir die nag. Dis so 20km se ry. Sondag dan weer rustig terug te ry huis toe.

Ek sal dit thread dop hou.
"We can't stop here...this is bat country"

1997 Hilux 2.4P SFA 22RE-T :twisted:
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Hilux 1 »

Ek dink kom ons begin solank n lysie, net sodat ek n idee het van hoeveel mense wil gaan. Intussen wag ek net om van Richard te hoor hoeveel voertuie op n slag kan ry en of die kostes nog so lekker prys is soos laas jaar.
so here goes:

1)Dirk - Huismoeles
2)Tertius - Hilux 1
User avatar
AdrianZ
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:52 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: '97 Toyota Hilux 4x4 D/C 2.4 SFA
Real Name: Adrian

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by AdrianZ »

Ek is ook in. As ek reg onthou is dit R150 per voertuig vir die dag
"We can't stop here...this is bat country"

1997 Hilux 2.4P SFA 22RE-T :twisted:
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Hilux 1 »

Hilux 1 wrote:Ek dink kom ons begin solank n lysie, net sodat ek n idee het van hoeveel mense wil gaan. Intussen wag ek net om van Richard te hoor hoeveel voertuie op n slag kan ry en of die kostes nog so lekker prys is soos laas jaar. R 150/ voertuig
so here goes:

1)Dirk - Huismoeles
2)Tertius - Hilux 1
3)Adrian - AdrianZ
4)
5)
6)
7)
8)
9)
10)

ons maak eers so en kyk of on dit kan vol kry. daar is maks 15 plek. so kom on sien of ons eers 10 vol kry.
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by 4x4BEES »

Ek sal graag my naam op die lys wil sit, maar my gesondheid is nie so lekker nie. :thumbdown: :thumbdown:
As ek goed genoeg voel teen daai tyd sal ek julle laat weet.
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Hilux 1 »

kEVIN 100%. ons hoop dit raak sommer vining beter. byt vas daar gaan nog baie wees
User avatar
GI Jane
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4019
Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
Town: Strand WC
Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
Real Name: Val
Club VHF Licence: X112

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by GI Jane »

Net by die huis terug, Sal net moet kyk hoe my dinge lyk. My ouers trek na hulle nuwe tuiste die einde Januarie, so dink sal baie besig met die trek wees. Maar as alles reg is sal ek saamry..

1)Dirk - Huismoeles
2)Tertius - Hilux 1
3)Adrian - AdrianZ
4)LVal- (miskien, as dit moontlik is)
5)
6)
7)
8)
9)
10)
Image
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by 4x4BEES »

Dankie, ons sal sien hoe dit gaan.
Ek het weer gevoel en sterkte begin verloor in my goeie been en die swak een raak erger.
Dink die skade wat die koeel gedoen het is besig om sy tol te eis op my ligaam.
Is tans op medikasie om te sien of dit kan help.

As ek dit nie kan maak nie, sal ek foto's en 'n trip report van die dag waardeer :thumbup: :thumbup:
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Hilux 1 »

hi Aunty Val,

Happy new Years again(can't remember wishing you)
I do hope you can make it
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Huismoeles »

Nou waar is al die kaapenaars?

waars oom thys of kan daai jeep nie so ver gaan met sy open top nie :twisted: :twisted:

:surrender: :surrender: :surrender:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by ThysdJ »

Oom Thys kyk maar eers die kat uit die boom uit... Daar is dalk bietjie opleiding wat daai naweek na ons kant toe kom, maar andersins sal die Jeep seker open top en al daar uitkom... :thumbup: :thumbup:

Iemand moet die Hiluxe en Fortuners uit die gate uitsleep... :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by swartvark »

ThysdJ wrote:Oom Thys kyk maar eers die kat uit die boom uit... Daar is dalk bietjie opleiding wat daai naweek na ons kant toe kom, maar andersins sal die Jeep seker open top en al daar uitkom... :thumbup: :thumbup:

Iemand moet die Hiluxe en Fortuners uit die gate uitsleep... :twisted: :twisted: :twisted:

Hehe.......Dankie Thys, as jy daar gaan wees om my uit te sleep sal ek waarskynlik ook dit kan waag om daai dag tevoorskyn te kom. :twisted:

Sal maar eers check hoe dinge lyk by die job.
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!

Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Huismoeles »

Nee dis reg thys

Ons kort manne soos jy ook
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by ThysdJ »

Huismoeles wrote:Nee dis reg thys

Ons kort manne soos jy ook
Ek is net bly ek kan van hulp wees... :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Hilux 1 »

Ons soek daai brommer tussen ons
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Hilux 1 »

Sommer n goeie naam vir daai Jeep
User avatar
Gideonvanzyl
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
Real Name: Gideon

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Gideonvanzyl »

Hilux 1 wrote:Sommer n goeie naam vir daai Jeep
ha ha, of wat van Die ruiter in Swart.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by 4x4BEES »

Soos oom Thys aangaan, gaan sy Jeep se naam toutrok moet raak :lmao: :lmao:
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Hilux 1 »

Wat is die tou trok op cars se naam
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Huismoeles »

Dan nie mater

Maar ek dink ons krap waar dit nie jik nie

Maar ek like brommer :lmao:
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by 4x4BEES »

Huismoeles wrote:Dan nie mater

Maar ek dink ons krap waar dit nie jik nie

Maar ek like brommer :lmao:
Stem saam, maar dit gaan nou moeilik raak om van brommer as 'n naam ontslae te raak :lmao:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by ThysdJ »

4x4BEES wrote:
Huismoeles wrote:Dan nie mater

Maar ek dink ons krap waar dit nie jik nie

Maar ek like brommer :lmao:
Stem saam, maar dit gaan nou moeilik raak om van brommer as 'n naam ontslae te raak :lmao:
Noem hom net wat julle wil... Hy sleep die Toyotas... :twisted: :twisted: Sticks and stones.. daai hele ding.. :yahoo: :yahoo:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Hilux 1 »

so by wanneer gan jy weet of julle gaan klas gee Thys?
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by ThysdJ »

Die aand van die 31 ste Jabuarie... :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Hilux 1 »

Oh well, daars mos altyd plek vir nog 1
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by george »

Jammer daar is nie kamp nie. :think: Ons kuier dan altyd so lekker om die vuurtjie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Hilux 1 »

Kamp in onrus of nuwejaarsrivier
User avatar
GI Jane
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4019
Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
Town: Strand WC
Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
Real Name: Val
Club VHF Licence: X112

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by GI Jane »

Hilux 1 wrote:hi Aunty Val,

Happy new Years again(can't remember wishing you)
I do hope you can make it
Happy, happy for you and your family too, Tertius..... Will confirm later if I am free on sat or settling my parents in to their new home, not sure if they can already move in on the 31st already or only on the 1st Feb...
Image
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Hilux 1 »

Hilux 1 wrote:
Hilux 1 wrote:Ek dink kom ons begin solank n lysie, net sodat ek n idee het van hoeveel mense wil gaan. Intussen wag ek net om van Richard te hoor hoeveel voertuie op n slag kan ry en of die kostes nog so lekker prys is soos laas jaar. R 150/ voertuig
so here goes:

1)Dirk - Huismoeles
2)Tertius - Hilux 1
3)Adrian - AdrianZ
4)Val - GI Jane(maybe)
5)
6)
7)
8)
9)
10)

ons maak eers so en kyk of on dit kan vol kry. daar is maks 15 plek. so kom on sien of ons eers 10 vol kry.
en nog niemand anders nie?
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by pietpetoors »

Bietjie vêr vir my vir een dag
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Hilux 1 »

So dis n gulde geleentheid om die Kinders en mamma te vat vir n kampie van die Donderdag af by Onrus of dalk inboek by die Arrabella met n psoiltjie vir vroulief :thumbup: :lol:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by pietpetoors »

So dis n gulde geleentheid om die Kinders en mamma te vat vir n kampie
Mamma werk en gebruik al haar verlof om te swot :frustrated:

Die kinners is uit die huis, het verlede jaar matriek gedoen :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Hilux 1 »

pietpetoors wrote:

daai is lekker, ek het nog 16jaar van skool oor

onbetaalde verlof? of n vinnige breek van die swottings
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by pietpetoors »

ek het nog 16jaar van skool oor
My skoonma het 'n oulike sêding

"Mens kom niks oor wat jy nie jouself aangedoen het nie. :laugh2:
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam?

Post by Hilux 1 »

Hilux 1 wrote:
Hilux 1 wrote:
Hilux 1 wrote:Ek dink kom ons begin solank n lysie, net sodat ek n idee het van hoeveel mense wil gaan. Intussen wag ek net om van Richard te hoor hoeveel voertuie op n slag kan ry en of die kostes nog so lekker prys is soos laas jaar. R 150/ voertuig
so here goes:

1)Dirk - Huismoeles
2)Tertius - Hilux 1
3)Adrian - AdrianZ
4)Val - GI Jane(maybe)
5)
6)
7)
8)
9)
10)

ons maak eers so en kyk of on dit kan vol kry. daar is maks 15 plek. so kom on sien of ons eers 10 vol kry.
BUMP
User avatar
Wurmscooby
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 225
Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
Town: Cape town
Vehicle: 1996 2.4 SFA
Real Name: Deon

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Wurmscooby »

Nothing is scheduled for that day,myself and pung might come.see how work schedule turns out .will notify closer to end of the month.might bring a navara along.
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Hilux 1 »

All good Deon
User avatar
Legolas
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Fri Mar 02, 2012 2:42 pm
Town: Somerset West
Vehicle: 2008 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Clinton

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Post by Legolas »

Middag manne,

Ek en Spoor is ook in vir die 1ste Feb. Dit sal interessant wees om te sien hoe die extra 80nm wat Spoor bygekry het na sy chip uitwerk.
Post Reply

Return to “Western Cape”