Page 1 of 1

Next GTG April 2015

Posted: Mon Mar 23, 2015 9:11 am
by 4x4BEES
So, we had a blast at Outrekpad :thumbup:

We then started discussing our next GTG and thought of going to Welgelegen.

Now I know there are a lot of long weekends in April, but some people might
not be able to go away in April.

So, this is for the poor souls who missed out on a epic day yesterday and
who will want to have a bit of fun this month.

We get suggestions from those who will want to attend and go from there.

p.s. It does not specifically have to be at Welgelegen

Re: Next GTG April 2015

Posted: Mon Mar 23, 2015 9:59 pm
by Mossienel
Wanneer in April? Moet die 28st weer gaan werk.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Next GTG April 2015

Posted: Mon Mar 23, 2015 10:06 pm
by Tenk
Enige ander naweek net nie die lang naweek nie, ek gaan Marcuskraal toe :dance1:

Re: Next GTG April 2015

Posted: Tue Mar 24, 2015 12:35 am
by 4x4BEES
Dit hang alles van julle af.
Ons kan gaan net waneer julle wil.

Sit n datum op en dan doen ons dit :thumbup:

Re: Next GTG April 2015

Posted: Tue Mar 24, 2015 2:31 pm
by Hilux 1
2/3 May

Re: Next GTG April 2015

Posted: Tue Mar 24, 2015 5:16 pm
by Huismoeles
Ons nou eers by April ters
Daars nog een gtg wat ons moet inwerk voor may

Re: Next GTG April 2015

Posted: Tue Mar 24, 2015 10:23 pm
by Mossienel
25st

Re: Next GTG April 2015

Posted: Wed Mar 25, 2015 9:58 am
by Huismoeles
Louis jy moet nie net datum gee nie.
Plek ook :D: :D:

Re: Next GTG April 2015

Posted: Wed Mar 25, 2015 10:55 am
by ThysdJ
Try 'n slaggie vir Tierkloof?? :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Next GTG April 2015

Posted: Wed Mar 25, 2015 2:56 pm
by Hilux 1
daar's nog Honingklip ook

Re: Next GTG April 2015

Posted: Wed Mar 25, 2015 3:05 pm
by Tenk
Ek stem vir die 25ste. Tierkloof

Re: Next GTG April 2015

Posted: Wed Mar 25, 2015 7:22 pm
by X-Dors
Tenk wrote:Ek stem vir die 25ste. Tierkloof
+1of die 26ste as X-Dors nie weer X -Moertoe is nie :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Re: Next GTG April 2015

Posted: Thu Mar 26, 2015 11:28 am
by gifkoek
25ste en tierkloof klink reg met my - as 'n dagtrip of vir die naweek?

Re: Next GTG April 2015

Posted: Fri Mar 27, 2015 7:44 am
by ThysdJ
Daar is mos lekker kampplek daar by Tierkloof. Die wat die naweek wil gaan kamp moet net reel...

Ons ry daai Vrydagaand Baviaanskloof toe vir 10 dae so ons gaan nie in join nie, maar Tierkloof is 'n borshare roete.. :thumbup: :thumbup:

Re: Next GTG April 2015

Posted: Fri Mar 27, 2015 7:56 am
by george
Tierkloof was nog altyd lekker.Kamp plek ook nie te sleg nie.

Re: Next GTG April 2015

Posted: Sun Mar 29, 2015 10:55 am
by gifkoek
ek verneem gister die jeepklub is daai naweek by tierkloof...

update - hulle doen net 'n daytrip, Saterdag die 25ste.

Re: Next GTG April 2015

Posted: Fri Apr 03, 2015 4:11 pm
by Mossienel
Huismoeles wrote:Louis jy moet nie net datum gee nie.
Plek ook :D: :D:
Nee jong ek ken die plekke nie hulle gaan ry mos altyd as ek moet gaan werk.

Re: Next GTG April 2015

Posted: Sun Apr 12, 2015 12:42 pm
by Huismoeles
Wat gebeer????

Gaan ons n GTG he??

Re: Next GTG April 2015

Posted: Sun Apr 12, 2015 1:27 pm
by 4x4BEES
Ek het met Eben gepraat en hy en Alex is nogal keen op Welgelegen.

Ek wil kyk of ek die week my CV op my as kan laat regmaak wat ek seergemaak het op Klein Tafelberg.

Re: Next GTG April 2015

Posted: Sun Apr 12, 2015 7:18 pm
by ThysdJ
Ons gebruik Welgelegen hierdie naweek 18 en 19 April vir advanced training so dinge gaan besig raak op daai koppie....

Re: Next GTG April 2015

Posted: Sun Apr 12, 2015 9:41 pm
by Huismoeles
Wie is Alex?? :wth:

Ken net vir Mr P :twisted: :twisted:

Kevin wanneer wil jul gaan??
Datum? ?

Re: Next GTG April 2015

Posted: Mon Apr 13, 2015 9:33 am
by gifkoek
wat van die langnaweek? - 26ste/27ste vir my

Re: Next GTG April 2015

Posted: Mon Apr 13, 2015 10:02 am
by Huismoeles
27 ste vir my

Re: Next GTG April 2015

Posted: Mon Apr 13, 2015 6:51 pm
by mossie89
Die 25 ste is weer die jaarlikse Goudini toutrek 4x4 dag, dink bietjie oor daai een

Re: Next GTG April 2015

Posted: Mon Apr 13, 2015 7:21 pm
by 4xlux
11de se naweek klink goed.

Welgelegen

Re: Next GTG April 2015

Posted: Thu Apr 23, 2015 12:07 pm
by Tenk
27 April welgelegen , wie gaan saam?

Re: Next GTG April 2015

Posted: Sun Apr 26, 2015 10:25 am
by the BuTch3R
You guys still on for tomorrow at Welgelegen? What time?

I may able to join...

Re: Next GTG April 2015

Posted: Sun Apr 26, 2015 12:08 pm
by 4x4BEES
Ek sal dit nie kan maak nie.

Moet nog my regter voor CV vervang :blackeye: :blackeye:

Re: Next GTG April 2015

Posted: Sun Apr 26, 2015 2:14 pm
by Tenk
Butcher ek gaan so 10 uur daar wees, jy is welkom.

Re: Next GTG April 2015

Posted: Mon Apr 27, 2015 5:59 pm
by Huismoeles
Hoe was dit toe??
Enige fotos

( moes werk vandag)

Re: Next GTG April 2015

Posted: Mon Apr 27, 2015 7:53 pm
by Tenk
Dirk jy het baie gemis! Ons was drie ongelukkig niemand van die club nie. Ons het baie pret gehad, en n v8 het sy prop en cv gebreek. Ons het bietjie in n sekere kop met moerse rotse verdwaal... :surrender:

Re: Next GTG April 2015

Posted: Mon Apr 27, 2015 8:11 pm
by 4x4BEES
Spyt dat ek dit nie kon maak nie.

Maar as ek so daarna moet kyk, is ek bly dat ek nie n kaans gevat het met
my se cv wat lekker raas nie.