Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch

Post Reply
Tenk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 245
Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
Town: Hilux Country
Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
Real Name: Pierre
Location: Brackenfell

Sun Oct 11, 2015 12:27 pm

Reg manne daar is weer n geleentheid die komende Saterdag 17de. Ingang is verniet, en Andre wat die roete bou wil ons graag weer daar akkommodeer. Hy stel ons insettinge hoog op prys om die roete te ontwikkel. Nou is daar weer kans vir almal wat dit nie eerste keer kon maak nie, kom ons trek weer n hele klomp Toys saam! Die roete is bevange en dit is hoekom ons hom ry om meer uitdagings op te stel met insette. Daar is lekker moddergat om in te speel en nuwe dele wat die naweek oop sal wees. Op die einde van die dag is dit nog n lekker speelplek vir ons 4x4s , kom ons ondersteun hom. Kan ook iets braai na die tyd as julle wil. Sien julle daar! Kry die adres op die ander draad. Dis baie maklik 1km vanaf Stellenbosch vanuit Adam Tas pad rigting Paarl. :yahoo:

User avatar
X-Dors
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 320
Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
Town: Paarl
Vehicle: Pajero Sport 3.2
Real Name: Kobus

Mon Oct 12, 2015 7:45 am

Geniet dit ek nou weer vas vir 3 weke :sick: :slap:

User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2054
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Mon Oct 12, 2015 8:30 am

janeee......Dis lekker naby aan my ook. Julle ouens moet vir Andre ondersteun. :thumbup:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028

User avatar
Warrior
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 573
Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
Town: Brackenfell Cape Town
Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
Real Name: Eben
Club VHF Licence: X138
Location: Brackenfell

Mon Oct 12, 2015 11:13 am

Hoe laat begin julle ? MrP werk en dan kan ons deurkom.
Al is dit net vir die geesbeker :cooldude:

User avatar
X-Dors
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 320
Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
Town: Paarl
Vehicle: Pajero Sport 3.2
Real Name: Kobus

Mon Oct 12, 2015 12:02 pm

Tenk wrote:Reg manne daar is weer n geleentheid die komende Saterdag 17de. Ingang is verniet, en Andre wat die roete bou wil ons graag weer daar akkommodeer. Hy stel ons insettinge hoog op prys om die roete te ontwikkel. Nou is daar weer kans vir almal wat dit nie eerste keer kon maak nie, kom ons trek weer n hele klomp Toys saam! Die roete is bevange en dit is hoekom ons hom ry om meer uitdagings op te stel met insette. Daar is lekker moddergat om in te speel en nuwe dele wat die naweek oop sal wees. Op die einde van die dag is dit nog n lekker speelplek vir ons 4x4s , kom ons ondersteun hom. Kan ook iets braai na die tyd as julle wil. Sien julle daar! Kry die adres op die ander draad. Dis baie maklik 1km vanaf Stellenbosch vanuit Adam Tas pad rigting Paarl. :yahoo:
Pierre jy moet die post maar merk met n vlam dit lyk my die manne sien hom nie :taunt: :taunt: :taunt:

Tenk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 245
Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
Town: Hilux Country
Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
Real Name: Pierre
Location: Brackenfell

Mon Oct 12, 2015 7:27 pm

Eben ons kan dit weer so 80:00 vir 8:30 maak. Die roete is nie te lank nie se so 2/3 ure. Waar is die ander manne :siffler:

User avatar
X-Dors
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 320
Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
Town: Paarl
Vehicle: Pajero Sport 3.2
Real Name: Kobus

Tue Oct 13, 2015 9:52 am

Tenk wrote:Eben ons kan dit weer so 80:00 vir 8:30 maak. Die roete is nie te lank nie se so 2/3 ure. Waar is die ander manne :siffler:
:shock2: :shock2: :shock2: :boss: :boss: :boss: :siffler: :siffler: :siffler: :aggresive: :aggresive: :aggresive: :crazy: :crazy: :surrender: :surrender: :tease: :tease: :tease: NIEMAND NIE ????

User avatar
SirClubALot
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 34
Joined: Fri Mar 13, 2015 2:28 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Toyota Hilux 4L V6
Real Name: Bernard

Tue Oct 13, 2015 10:48 am

Link na die Vorige thread ?
Mag ek paar ander voertuie ook dalk oor reed om te kom join?


Groete

User avatar
gifkoek
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 63
Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux D4D
Real Name: Corne
Location: Cape Town

Tue Oct 13, 2015 1:51 pm

X-Dors wrote:
Tenk wrote:Eben ons kan dit weer so 80:00 vir 8:30 maak. Die roete is nie te lank nie se so 2/3 ure. Waar is die ander manne :siffler:
:shock2: :shock2: :shock2: :boss: :boss: :boss: :siffler: :siffler: :siffler: :aggresive: :aggresive: :aggresive: :crazy: :crazy: :surrender: :surrender: :tease: :tease: :tease: NIEMAND NIE ????
ek probeer vroulike toestemming reel...

User avatar
X-Dors
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 320
Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
Town: Paarl
Vehicle: Pajero Sport 3.2
Real Name: Kobus

Tue Oct 13, 2015 1:56 pm

SirClubALot wrote:Link na die Vorige thread ?
Mag ek paar ander voertuie ook dalk oor reed om te kom join?


Groete
Ja jy mag hoe meer hoe beter .se net later hoeveel julle gaan wees :clap: :thumbup:

User avatar
SirClubALot
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 34
Joined: Fri Mar 13, 2015 2:28 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Toyota Hilux 4L V6
Real Name: Bernard

Tue Oct 13, 2015 3:19 pm

X-Dors wrote:
SirClubALot wrote:Link na die Vorige thread ?
Mag ek paar ander voertuie ook dalk oor reed om te kom join?


Groete
Ja jy mag hoe meer hoe beter .se net later hoeveel julle gaan wees :clap: :thumbup:

Ok ek hou jou op Hoogte.
Hoor gou by my groep en Update.

Ek is baie keen.

User avatar
Wurmscooby
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 226
Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
Town: Cape town
Vehicle: 1996 2.4 SFA
Real Name: Deon

Tue Oct 13, 2015 3:49 pm

Eks ook keen,mag dalk twee maatjies saambring.sal later confirm

Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 798
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Tue Oct 13, 2015 5:26 pm

Ai tog
Ek werk by stand so sal dit nie kan maak nie

Tenk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 245
Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
Town: Hilux Country
Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
Real Name: Pierre
Location: Brackenfell

Tue Oct 13, 2015 6:47 pm

Ek soek ten minste so 20 voertuie, bring somer jou skoonma ook saam.

Tenk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 245
Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
Town: Hilux Country
Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
Real Name: Pierre
Location: Brackenfell

Wed Oct 14, 2015 6:39 pm

Hoe lyk dit is daar mense, anders moet ons dit n ander naweek maak?

User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2054
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Thu Oct 15, 2015 6:07 am

Tenk wrote:Hoe lyk dit is daar mense, anders moet ons dit n ander naweek maak?
Ek sal eers my KLAK KLAK Diff moet uitsort, maar sal beslis daai hele roete wil doen.....op 'n ander tyd.
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028

User avatar
gifkoek
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 63
Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux D4D
Real Name: Corne
Location: Cape Town

Thu Oct 15, 2015 9:02 am

Tenk wrote:Hoe lyk dit is daar mense, anders moet ons dit n ander naweek maak?
hey Pierre,

ek is in, as dit nog aan is!

groete
corne

Tenk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 245
Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
Town: Hilux Country
Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
Real Name: Pierre
Location: Brackenfell

Thu Oct 15, 2015 7:30 pm

Corne dit is nog aan en as daar nog manne is wat wil join julle is welkom. Ons kry mekaar daar so 8:00 vir 8:30 ek bring ook nog n man of twee saam. Het klaar met Andre gereel hy kry ons daar, hy se hy het nog paaie oop gestoot. :thumbup:

User avatar
SirClubALot
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 34
Joined: Fri Mar 13, 2015 2:28 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Toyota Hilux 4L V6
Real Name: Bernard

Fri Oct 16, 2015 8:52 am

Ek wil baie grag join maar moet maar die Vrou happy hou en paar goed om die Huis doen.
Volgende naweek weer op die Duine.

Behoort seker nie die laaste een te wees nie

Geniet Hom

User avatar
gifkoek
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 63
Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux D4D
Real Name: Corne
Location: Cape Town

Fri Oct 16, 2015 8:53 am

koel, ek het my sel nr. vir jou ge-PM.

Moet ons enige tuinmaaktoerusting saambring? Snoeiskere, sae, kettingsaag, chipper, etc? :clap:

Tenk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 245
Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
Town: Hilux Country
Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
Real Name: Pierre
Location: Brackenfell

Fri Oct 16, 2015 9:21 am

Reg so Bernard volgende keer :clap: . Corne nee die paaie is mooi oop sien jou daar :thumbup:

User avatar
X-Dors
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 320
Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
Town: Paarl
Vehicle: Pajero Sport 3.2
Real Name: Kobus

Fri Oct 16, 2015 10:48 pm

Tenk wrote:Corne dit is nog aan en as daar nog manne is wat wil join julle is welkom. Ons kry mekaar daar so 8:00 vir 8:30 ek bring ook nog n man of twee saam. Het klaar met Andre gereel hy kry ons daar, hy se hy het nog paaie oop gestoot. :thumbup:
:cry: :cry: :cry: :sick: :sick: :sick: Geniet dit sal aan julle dink as ek more oggend 7uur daar verby ry . :thumbup: :thumbup:

User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2054
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Sat Oct 17, 2015 5:31 pm

Ek het probeer kom.....maar ek dink daar's iets fout.. :laugh2:
Swartvark wil net beweeg as ek 4x4 engage... :tongue:
unnamed (5).jpg
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028

Tenk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 245
Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
Town: Hilux Country
Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
Real Name: Pierre
Location: Brackenfell

Sun Oct 18, 2015 2:38 pm

Wil net dankie se vir almal wat saam gery het, dit was weer hope fun veral die moddergat en bulte wat ons moes uit. :yahoo: Corne kan jy dalk fotos oplaai ek weet jou kamera het oortyd gewerk. :thumbup:

User avatar
gifkoek
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 63
Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux D4D
Real Name: Corne
Location: Cape Town

Sun Oct 18, 2015 8:10 pm

aarrghhh, probeer fotos direk vany foon af oplaai, nou moan dit die goed is te groot. sorry, moet hulle nou eers op my laptop kry... :frustrated:

User avatar
gifkoek
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 63
Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux D4D
Real Name: Corne
Location: Cape Town

Sun Oct 18, 2015 9:01 pm

eerste klomp, laat weet as enigiemand die pics in original size wil he.
Attachments
IMG_1651.JPG
IMG_1649.JPG
IMG_1648.JPG
IMG_1644.JPG
IMG_1642.JPG
IMG_1641.JPG
IMG_1637.JPG
IMG_1635.JPG
IMG_1632.JPG
IMG_1630.JPG
IMG_1628.JPG
IMG_1626.JPG

User avatar
gifkoek
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 63
Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux D4D
Real Name: Corne
Location: Cape Town

Sun Oct 18, 2015 9:03 pm

tweede klomp

baie dankie vir 'n nice trip almal!
Attachments
IMG_1673.JPG
IMG_1672.JPG
IMG_1670.JPG
IMG_1667.JPG
IMG_1660.JPG
IMG_1659.JPG
IMG_1658.JPG
IMG_1656.JPG
IMG_1655.JPG
IMG_1654.JPG
IMG_1652.JPG

User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2054
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Mon Oct 19, 2015 5:48 am

Mooi fotos. Mooi uitsig en Lekker roete en Lekker mense. Dit lyk of julle sports gehad het. :thumbup:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028

User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4066
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2000 Raider 2700i 4x4 Double cab. met "rock sliders" en Powerflo stainless exhaust
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Mon Oct 19, 2015 3:15 pm

smaak my daai riete is misleidend

User avatar
gifkoek
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 63
Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux D4D
Real Name: Corne
Location: Cape Town

Mon Oct 19, 2015 4:02 pm

Hilux 1 wrote:smaak my daai riete is misleidend
haha, ja, dit blyk dat my bakkie swaarder is en dieper in modder insink as ek self :)

Post Reply

Return to “Western Cape”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: Bing [Bot], Google [Bot]