Page 1 of 1

Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Thu Jan 07, 2016 11:07 am
by Hilux 1
Jis manne,

ek en Louis(OMO) en dalk Dirk en nog n iemand gaan sat 16de duine toe.

My vrou en kids het n dune surf kids party so ek gaan bq speel terwyl hulle speel :siffler: :siffler:

laat weet maar wie dalk so wou kom.

ek hoop Dirk se vrou kan help met die uitneem van permitte :blushing: :blushing: :blushing:

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Thu Jan 07, 2016 11:19 am
by HeavyG
Count me in! Laat weet maar hoe die permit storie werk, ek is nog bietjie dom. :siffler:

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Thu Jan 07, 2016 11:26 am
by Hilux 1
ons betaal vir Dirk en sy mamma loop neem uit daar in die stad. fairly easy. of jou vrou betaal sommer vir Diana. either way quick

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Thu Jan 07, 2016 11:27 am
by Hilux 1
We need to be there 8;30 so we'll be leaving early. but you can join up whenever

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Thu Jan 07, 2016 4:28 pm
by Hilux 1
ok so far:

1) Hilux 1
2) OMO
3) HeavyG
4) Uncle D(maybe)
5)
6)

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Fri Jan 08, 2016 9:06 am
by Hilux 1
right, Dirkie se ons moet almal betaal voor Maandag, sy vrou nie van Dinsdag daar nie. so DIRK stuur ons jou bank besonderhede of gee ons jou harde kontant

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Fri Jan 08, 2016 9:10 am
by HeavyG
Het twee kollegas wat dalk ook belangstel, as dit OK is met julle? Hoeveel kos die permit?

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Fri Jan 08, 2016 10:44 am
by Hilux 1
ja dis 100. man ek dink dirk gepraat van R135

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Fri Jan 08, 2016 11:25 am
by Hilux 1
Kan jy asb die mense laat weet wat permitte soek dat die rëelings soos volg werk:

1. Hulle kan die geld in my rekening inbetaal: DIANA HOVING – ABSA 406 704 8748 MET VEWYSING HULLE NAAM EN ATLANTIS

2. Bewys van inbetaling en hul details (registarsie nr NB) kan gestuur word na DHealley@judiciary.org.za

3. Ek is nog net volgende week maandag en dinsdag hier so hulle moet op die laatste Maandag ( 11/01/2016) vir my hul details stuur.

4. Die permitte is R140,90 vir die dag.


HET JULLE HOM SO??

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Fri Jan 08, 2016 12:55 pm
by HeavyG
Yes boss! Thank you boss! :mrgreen:

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Fri Jan 08, 2016 1:26 pm
by HeavyG
OK die kollegas lyk my kan dit nie maak nie, maar ek bring wel 'n Fortuner buddy saam. :cooldude:

Hy wil ook graag by die klub aansluit, bring maar julle bemarkingsmateriaal. :subscribed:

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Fri Jan 08, 2016 2:28 pm
by Hilux 1
saak is reg, sal maar moet sien waste bemarking goetere daar is

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Sat Jan 09, 2016 11:14 am
by abstieks
ek sal daar wees.as louis my in die ford toelaat

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Sat Jan 09, 2016 2:00 pm
by Warrior
Die 33Suid seuns sal daar wees vir die geesbeker :thumbup: :twisted:
Hopelik loop MrP se Colt daai tyd - het twee weke gelede amper sy ratkas daar in die duine agter gelos :taunt:

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Sun Jan 10, 2016 10:02 am
by Hilux 1
100

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Mon Jan 11, 2016 8:46 am
by Raino001
Hilux 1 wrote:ok so far:

Attendees
1) Hilux 1
2) OMO
3) HeavyG
4) Uncle D(maybe)
5) Raino ( Met D-Rod )33'
6) Frank Syme ( SFA V8 Lexus)33'
7) Tank ( Pierre )33'
8) Warrior ( Eben )33'
9 ) MR P ( Alex )33'
10)

Weather Report
Highest 36 Degrees
Wind 16kph - South
No Rain Expected

Some Coordinates
Big Dune - S33.58505 E18.44272
Landy Gat - S33.59587 E18.42810
Horse Shoe - S33.58424 E18.42892
Braaigat - S33.57686 E18.44351
Breakaway - S33.57660 E18.43334
Dogleg - S33.58976 E18.42962
Half Moon - S33.59758 E18.43291
Main Gate - S33.59840 E18.44881
Main Exit - S33.59855 E18.44585
Second Gate - S33.58844 E18.45857
Second Exit - S33.58195 E18.44646
Trees - S33.58118 E18.45124

Some Questions
1) Where do we meet ?
2) What time ?


Suggestion
Seeing that most of us comes from Northern Suburbs, should we not arrive in a proper Hilux 4x4 convoy....?
Also about time we get some proper video footage of a drive by or something ?

Come on Guys , lets start this year with a Bang !!!



Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Mon Jan 11, 2016 9:13 am
by HeavyG
1) Hilux 1
2) OMO
3) HeavyG
4) Uncle D(maybe)
5) Raino ( Met D-Rod )33'
6) Frank Syme ( SFA V8 Lexus)33'
7) Tank ( Pierre )33'
8) Warrior ( Eben )33'
9 ) MR P ( Alex )33'
10) Johan (HeavyG's Fortuner buddy)

Happy to meet anywhere, any time.

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Mon Jan 11, 2016 11:02 am
by Hilux 1
Ek is al vroeg daar, seker al teen 8:30. my kids gaan na n b'day party met die sandboarding.

So as julle early rizers is kan julle volg. maar ek kan ongelukkig nie wag vir klompie mens nie. So ek sien julle dan daar. Skat Louis volg seker vir my en dalk my neef ook. as julle teen &:45 te one 3 2 Bracken wil wees is julle welkom. Dis Protea Hoogte.

ek het ook 2 spaar Handheld wat ek sal saam vat

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Mon Jan 11, 2016 11:04 am
by Hilux 1
ek neem ook aan almal sort hulle eie permitte?? want Dirk se vrou het reeds ons sit gaan uitneem vandag.

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Mon Jan 11, 2016 11:05 am
by Hilux 1
HeavyG wrote:1) Hilux 1
2) OMO
3) HeavyG
4) Uncle D(maybe)
5) Raino ( Met D-Rod )33'
6) Frank Syme ( SFA V8 Lexus)33'
7) Tank ( Pierre )33'
8) Warrior ( Eben )33'
9 ) MR P ( Alex )33'
10) Johan (HeavyG's Fortuner buddy)
11) Leka Man (Eben)

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Mon Jan 11, 2016 11:06 am
by HeavyG
Ters, ek is besig om vir my 'n handheld in die hande te kry, sal dalk nog betyds bruikbaar wees, maar ek dink my buddy Johan sal graag een van jou spares gebruik as hy kan.

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Mon Jan 11, 2016 11:46 am
by Omo
Ek het ook 2 handhelds wat te leen is vir iemand.

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Mon Jan 11, 2016 12:39 pm
by Hilux 1
Hi Graeme,

no problems there. as I said I have two

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Wed Jan 13, 2016 10:05 am
by Hilux 1
So hier is hoe my dinge werk:

Ek moet voor 9am al in die duine wees met die kids party se sand boarding.

Ek vertrek vanaf 132 Bracken street 7:45 ish. Wie ever daar is is daar en ry convoy. die ander sal maar moet deur kom op hul tyd wat hulle pas.

bel maar as jul by die hek is dan gee ek coordinate deur.

nommer is 072 63five seven619

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Wed Jan 13, 2016 3:24 pm
by Warrior
Wie is "Leka man" ???
Klink na n lekker ou

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Wed Jan 13, 2016 5:58 pm
by Hilux 1
My neef

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Thu Jan 14, 2016 7:59 am
by pietpetoors
Smurfie is nog nie eers naastenby reg nie. Die ou het toe baie later begin met hom as wat ons afspraak was. :frustrated:

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Thu Jan 14, 2016 7:15 pm
by Hilux 1
Eintlik uitgesien julle langebaners te sien

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Thu Jan 14, 2016 9:35 pm
by pietpetoors
Ek het ook uitgesien na die duine, was lanklaas daar.

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Fri Jan 15, 2016 10:50 am
by Hilux 1
ons gaan vrek more

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Fri Jan 15, 2016 11:44 am
by HeavyG
Dis seker nie nuus nie...? Of het jy 18° en 'n lekker koel windjie verwag??? :mocking:

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Fri Jan 15, 2016 12:38 pm
by Hilux 1
38 grade :deadhorse: :spectacle:

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Sat Jan 16, 2016 5:05 pm
by Hilux 1
Maggies n lekker tyd was dit nie gewees nie. Sal clips en pics opsit deur die loop van more en Maandag

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Mon Jan 18, 2016 9:02 am
by Hilux 1
hier so paar van my pics

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Mon Jan 18, 2016 9:03 am
by Hilux 1
SORRY, effe in tru-rat gepost

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Mon Jan 18, 2016 10:31 am
by HeavyG
Too dumb to figure out how to embed this...... :slap:

https://www.youtube.com/playlist?list=P ... 0oAEa78139" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Mon Jan 18, 2016 11:12 am
by Hilux 1
nice Dankie HeavyG

ASB MENSE verskoon maar die mooi Afrikaans wat deur kom. :mocking: :mocking:

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Mon Jan 18, 2016 7:53 pm
by Omo
Dankie almal. Was baie warm en baie lekker.

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Tue Jan 19, 2016 7:19 am
by rigardt
jy is reg daai is n ford maar dit is defnitief nie n hilux wat hy tow nie. lyk meer soos n jeep of iets.

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Tue Jan 19, 2016 8:48 am
by pietpetoors
O, ek het gedog dis die Jeep wat die Ford tou.

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Tue Jan 19, 2016 8:54 am
by HeavyG
pietpetoors wrote:O, ek het gedog dis die Jeep wat die Ford tou.
Dit kon nogal gewerk het as die "official" storie, net jammer daar is te veel videos geneem. :naah:

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Tue Jan 19, 2016 10:13 pm
by Omo
Verkeerde photo gepost

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Wed Jan 20, 2016 8:25 am
by Hilux 1
kyk net hoe trek daai V6 die Ford heuwel uit

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Posted: Wed Jan 20, 2016 8:33 am
by HeavyG
Hilux 1 wrote:kyk net hoe trek daai V6 die Ford heuwel uit
:laugh2: :laugh2: :laugh2: