Page 1 of 1

Sundowners by die ou Kriges

Posted: Thu Apr 27, 2017 12:52 am
by Niel
Ladies and gents. I think it is time we do a Friday afternoon get together at the old Kriges in Bellville (new name is Hollow Tree). Any suggestions on a date.

Ek hoop ek sien n paar bekendes daar van lank gelede :thumbup:

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Mon May 01, 2017 8:54 am
by Hilux 1
mmmm, wat van die 12 May?

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Tue May 02, 2017 4:12 pm
by Hilux 1
OF die naweek daarna? 19de?? sal ook vir my werk

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Tue May 02, 2017 4:33 pm
by Niel
Tertius, ek sien ons 2 gaan alleen n koeldrankie drink. Ek het meer gedink aan die einde van die maand/laaste Vrydag middag.

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Wed May 03, 2017 9:55 am
by Hilux 1
mmmm,sal moet sien. word 22 geopereer op my knie. maar ek sal die thread dop hou

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Wed May 03, 2017 12:46 pm
by Niel
cool, miskien dan voor jy ingaan

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Sun May 07, 2017 2:44 pm
by Omo
Laat weet maar tyd en datum :subscribed:

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Mon May 08, 2017 2:32 pm
by Hilux 1
die Kapenaars is maar deesdae k.a.k sleg. nie eers lus vir n doppie nie

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Mon May 08, 2017 4:50 pm
by mossie89
wag nog vir die datum en tyd :siffler:

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Tue May 09, 2017 8:37 am
by Hilux 1
DINK 19de May of hoe Niel??

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Wed May 10, 2017 7:45 am
by george
Hilux 1 wrote: Mon May 01, 2017 8:54 am mmmm, wat van die 12 May?
Ek is die 12de in die Kaap...

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Wed May 10, 2017 9:45 am
by Hilux 1
wel wel wel, Niel, dalk doen ons sommer 2 keer :yahoo:

Kom ons kyk wat gebeur. sal geld loop leun as ek moet. LOL

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Wed May 10, 2017 11:36 am
by mossie89
As julle dit die 20ste maak dans ek in

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Wed May 10, 2017 3:29 pm
by george
Hilux 1 wrote: Wed May 10, 2017 9:45 am wel wel wel, Niel, dalk doen ons sommer 2 keer :yahoo:

Kom ons kyk wat gebeur. sal geld loop leun as ek moet. LOL
Laat weet net :thumbup:

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Wed May 17, 2017 12:27 pm
by Niel
Mnre ek is uit die volgende 2 Vrydae. Ongelukkig spoil die werk die party.

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Wed May 17, 2017 1:01 pm
by Hilux 1
moenie worry Niel, my knie spoil my party
kom ons kyk na June sometime??

Re: Sundowners by die ou Kriges

Posted: Wed May 17, 2017 1:07 pm
by Niel
regso miskien is daar meer manne wat saamkom