W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Pieter so enige tyd van 15:00 tot so laat die ouens wil bly maar die meeste ouens bly tot so 18:00 Hoop om jou daar te sien
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Werk dan nog en dan is dit amper 'n uur se ry tot daar sorry.Pieter so enige tyd van 15:00 tot so laat die ouens wil bly maar die meeste ouens bly tot so 18:00 Hoop om jou daar te sien
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Die tyd is te vroeg,daai tyd kyk ek nog gleuf diertjies by die zoo,dink nie sal kan maar vir daai tyd nie,Sal n 17h00 kom,dan is seker langhaar spesies seker op house call al
n vark bly maar n vark
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
As ek die baas se arm gedraai kry (hy 3 keer grooter as ek) kan ek dalk vroeg loop, waar is die plek.
Dan 'n ander probleem ek het nou al klaar gehoor net Hiluxe word toegelaat - nou dit is ok ek het een , maar :roll: wat van ouens wat net Coke drink
Dan 'n ander probleem ek het nou al klaar gehoor net Hiluxe word toegelaat - nou dit is ok ek het een , maar :roll: wat van ouens wat net Coke drink
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Pieter, dis reg so geen probleem nie Thys drink in elk geval Coke Zero
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Eh het gehoor Alberto's het baie beter..........................diens
Sien julle daar
Sien julle daar
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Toe ons laas by Alberto's was het die girlie sommer van diens af gegaan en die bier is op n onkonfensionele manier oopgemaak so ek wil nie gou weer daar gesien word nie
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Moenie met die PE bra's sukkel nieonkonfensionele manier oopgemaak
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
ek sal hom nooit dinges byt nie netnou kry hy lock jaw - daai opener is gevaarlik tot die baas praat
- Bees
- Low Range 4WD
- Posts: 245
- Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
- Real Name: Ian
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Niel, eerstens, Ek SAL betyds wees, ek weet nou net nie of ons Kriges of Alberto's toe gaan nie.
Ek was ook nog nie by Alberto's nie, ek sal graag wil sien of die "diens" beter is daar, en of dit net 'n miete is.
Ek is DAAR, se net WAAR.
Ek was ook nog nie by Alberto's nie, ek sal graag wil sien of die "diens" beter is daar, en of dit net 'n miete is.
Ek is DAAR, se net WAAR.
Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
-
- Low Range 4WD
- Posts: 165
- Joined: Mon May 05, 2008 8:49 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: Isuzu E/cab 3.0 D-tec
- Real Name: Morne
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Die girls wat jou bedien by Albertos is baie mooier !
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Bees, Kriges Bellville - waar ons gewoonlik gaan.
Morne, ja die "diens" is baie beter by Alberto's
Morne, ja die "diens" is baie beter by Alberto's
- richard
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Tue Mar 11, 2008 12:28 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2000 Prado 3.4 V6 VX
- Real Name: Richard
- Location: Brackenfell
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
i'll see if i can get away from the wife and mother-in-law for a while - they are getting things done for my birthday tomorrow. Well done to them.
Too many cooks in the kitchen, so i'll grab a beer at Krige's instead
Too many cooks in the kitchen, so i'll grab a beer at Krige's instead
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Okay, ek het mooi gevra vir Mamma toe se sy as ek belowe om net Coke Zero te drink en nie skelm te rook nie dan kan ek maar gaan. O ja en ek mag nie die BMW se wiele spin as ek daar wegtrek nie, en ek mag nie die blommeverkopers beroof nie. Sal julle vanmiddag daar sien....
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Kaspaas wrote:Okay, ek het mooi gevra vir Mamma toe se sy as ek belowe om net Coke Zero te drink en nie skelm te rook nie dan kan ek maar gaan.
Kaspaas wrote:O ja en ek mag nie die BMW se wiele spin as ek daar wegtrek nie,
Kaspaas wrote:en ek mag nie die blommeverkopers beroof nie
Kaspaas wrote:Sal julle vanmiddag daar sien....
under the thumb already :shifty: :shifty: :roll: :roll:Kaspaas wrote:i'll see if i can get away from the wife and mother-in-law for a while -
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Niel, as jy nou klaar jou gat afgelag het, tel hom op en plak hom terug waar hy hoort, jy laat die plek deurmekaar lyk...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Moenie worry nie Thysie.Jy sal fine wees,moet net nie te naby aan easyrider staan nienie skelm te rook nie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Toemaar George, as ek nou na 'n jaar (en 'n bietjie) nog nie skelm gerook het nie sal ek nie sommer nou begin nie.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Vleispyp
- High Range 2WD
- Posts: 27
- Joined: Thu Jun 12, 2008 11:48 am
- Town: Kuils River
- Vehicle: Gwm 2.8 4x4
- Real Name: Charl
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Ek sien julle het nog nie die kuns van lieg aan geleer nie!!!!Wat mamma nie weet kan mamma nie kwaad maak nie
GWM 2.8 4x4 Wie is jou China
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Is jy al weer in jou "pienk fase"george wrote:easyrider
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Lyk my julle almal het coke zero met 100% oktaan bygevoeg want dit wil voorkom asof julle dit nodig het.....
Niel het jy al die plek nietjies gemaak????
Niel het jy al die plek nietjies gemaak????
Johan Marais
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Nee Niel, ek sien JY is in jou pienk fairy fase.. jy back die Paddaboude in die 6 Nasies...Niel wrote:Is jy al weer in jou "pienk fase"george wrote:easyrider
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Die skynheiliges, wat posts afvee en nie alcohol drank drink (nie), lyk my dit is n coca cola drink sessie, almal bang vir mamma. Drink liewers by plekke waar drank beskikbaar is en nie by mcDonalds nie. Geniet julle drink sessie.Sou daar wees maar onder omstandighede buite my bereik (beheer) sal ek nie daar wees nie.
-- EDIT --
Spel voute reggimaak en gramatieka vir sorg
Thys
-- EDIT --
Spel voute reggimaak en gramatieka vir sorg
Thys
n vark bly maar n vark
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Het mamma gese jy magee gaan speel nie?Bosvark wrote:Sou daar wees maar onder omstandighede buite my bereik sal ek nie daar wees nie.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Jou telefoon nr werk nie. Ek kom by Teazers uit, hulle se jou rekening daar is agterstallig. Die ouense met die baseball betse is ook op soek na jou....Bosvark wrote:568 6637
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Daai nommer werk ook nie, ek het by Die ranch uitgekom, daai rekening is ook blykbaar uitstaande. Net 'n heads-up ou pel, ek het maar vir hulle jou regte adres gegee, hulle is op pad soontoe.Bosvark wrote:568 7637