4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4
Posted: Thu Oct 29, 2015 12:57 pm
Ek voel al skoon soos n vreemdeling hier oppi plaas deesdae.
Die "ou" hande raak al stiller, daar is meer nuwe name as wat daar lede was toe ik nog aktief was
Manne -- hoekom Oompie julle nader roep: Twee van ons Uitreike is aan kinders.
(1) 4xd4 4 KIDS -- Dis vind plaas Saterdag 21 November te WOLWEKLOOF, tussen Pretoria en Rayton,
Ons be-oog om die gestremde kinders van TIQWA School op n 4x4 uitstap te neem en vir hulle n lekker piekniek te reel, en teen sononder weer by hulle skool aflaai, in Silver Lakes.
Ek nodig jou en jou 4x4 vir die dag om die ritte deur die akademiese baan met die kinders te doen.
Ek nodig n paar mens wat kan help m,et die patties braai [die droom is om elke kiddie sy/haar EIE EIE 'Hamburger" te laat bou, na eie smaak.
Enige bydraes sal vreeslik waardeer word want ons wil ook n Springkasteel vir hulle kry. En natuurlik koeldrank en swiets soveel soo shulle wil / kan verorber [en tjips ]
Reels?? Ja daar is 2 .. GEEN drank gedurende die dag terwyl die kinders daar is, nie. en slegs voertuie met sitplek gordels kan gebruik word.
Kan jy kom uithelp ??? Asseblief??
e-pos vir oompi by Outreach2Africa@ gmail . com [jy kan hierdie copy .. haal net die spasies uit.]