Augrabies - Beeld

Tell us about your interesting nature stories, animal sightings, questions and pictures on nature and your experiences.
Post Reply
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Augrabies - Beeld

Post by CasKru »

Saw this on the front page of the Beeld website....
Augrabies.JPG
That is a lot of water :shock:
To God be the glory
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Augrabies - Beeld

Post by Spartan »

Lyk erg, hier by ons het die vaal al baie gesak.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
0000DS
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1527
Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
Town: Roodekrans
Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
Real Name: Danelle

Re: Augrabies - Beeld

Post by 0000DS »

Spartan wrote:Lyk erg, hier by ons het die vaal al baie gesak.
Daar word nog reen verwag die naweek asook vroeg volgende week :shh:
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Augrabies - Beeld

Post by CasKru »

Hulle reken volgend daai berig (vir die wat nie gelees het onder aan die fodie nie) dat die watervlak nog nie sy hoogste punt bereik het nie
To God be the glory
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Augrabies - Beeld

Post by CasKru »

The Augrabies Falls is a waterfall on the Orange River, South Africa, within the Augrabies Falls National Park. The falls are around 60m in height. The original Khoikhoi residents named the waterfall Ankoerebis, "place of big noises", from which the Trek Boers, who settled here later on, derived the name Augrabies.

The falls have recorded 7,800 cubic metres (280,000 cu ft) of water every second in floods in 1988 (and 6,800 cubic metres (240,000 cu ft) in the floods of 2006). This is over three times the average high season flow rate of Niagara Falls of 2,400 cubic metres (85,000 cu ft) per second, more than four times Niagara's annual average, and greater than Niagara's all time record of 6,800 cubic metres (240,000 cu ft) per second.

The gorge at the Augrabies Falls is 240 m deep and 18 km long, and is an impressive example of granite erosion.
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Augrabies - Beeld

Post by ThysdJ »

Ons ry volgende naweek op soontoe om te gaan kyk en fotos te neem. Ek het gister middag met Kobus (Bastiaan) in Keimoes gesels, hulle verwag dat die rivier teen Vrydag(vandag) of more sy piek sal bereik en dan weer sal sak. MAAR, met die voorspellings van nog reen in die Gauteng/Vrystaat is die kanse goed dat daar nog baie water aan die kom is. Die Augrabies NP is uitgeboek en akkommodasie is skaars in die area.

Dis erg ouens.. :shock: :shock:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Augrabies - Beeld

Post by Kaspaas »

Dis soos Thys daar sê, Die water het nog nie sy piek bereik nie.
Verlede jaar was ek by Augrabies gewees, toe was die vloei 3620 kubiek per sekonde,(dit was toe al iets om te beleef, die sproei van uit die Valle het veroorsaak dat jy jou wipers moes aansit by die restaurant), vandag het hulle die vloei by Neusberg gemeet as 5430 Kubiek per sekonde!!!!!!! Dis eintlik crazy!!

Die van julle wat Upington ken, daar waar die duikweg is onder deur die spoorlyn, is dit gesluit, dit lyk soos n rivier! Keimoes is die ergste geraak, mense is al Dinsdag gesê om genoeg gas, kos, brandstof, en water by mekaar te maak. Besighede soos Buildzone, Spar, se werkers is huis toe gestuur, en hulle is al afgesny van Woensdag oggend af. Julle moet besef, dat hier omtrent 200 eilande is, wat bewoon word, elke eilandjie is gekonekteer met n laagwater bruggie.

Ek bly op Kanoneiland, en daar is water orals, werkers moet hul huise ontruim, en daar is nog net een brug oor, wat ons verbind met die buite land, en hier begin die water alreeds plek-plek bo-op die brug spat.

Die boere is gestrand, as hulle druiwe nie onder water is nie, is die blokke wat hoog genoeg is, sonder water, want alle pompe is uit die rivier getrek om skade te verhoed, en ons is druk besig om te pars!!

Ek en my vrou werk albei by Oranjerivier Wynkelders, sy is n wingerkundige, en een van haar pligte is om die weer dop te hou, syt ook kontak met n paar mense wat weet wat aangaan, onder andere Stanley Camberlain(Hoof van Waterwese in Noord Kaap). Volgens haar is die weer patrone, ongelooflik naby aan die 1988 vloed sin. Syt al Oktober vir die boere gewaarsku dat dinge nie goed lyk nie, en ja, daar het ons dit nou, dit hou nie op met reen nie. :|

Wat vir my die ergste is dat die Paw-paw wat in beheer is van die damme se vlakke, nou die dag gesê het dat, "Die damme is nie gebou om vloede te verhoed nie, dis gebou om volhoubare water te voorsien'!!!! My @#$% weet, dis seker ook nie gebou om vloede te veroorsaak nie!!!

Elk geval, ek sal venaand n paar foto's opsit, vroutjie het haar yster kamera uitgehaal vandag, en gaan so paar plekke afneem vir skade beraming.

Die brug by Upington was 7.62m veoggend, en hy sal later vandag gevaarlik naby aan 8.0m kom.
Bid vir ons....
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
Mikie
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 771
Joined: Wed Jan 12, 2011 10:15 am
Town: Kyalami
Vehicle: Hilux 2006 3.0D4D 2x4 DC
Real Name: Mike
Location: Kyalami

Re: Augrabies - Beeld

Post by Mikie »

That front page pic looks mild compared to the photos taken on the 12th
Attachments
Augrabies Omgewing 12 Januarie 2011 (5) (Custom).JPG
Augrabies Omgewing 12 Januarie 2011 (4) (Custom).JPG
Augrabies Omgewing 12 Januarie 2011 (3) (Custom).JPG
Augrabies Omgewing 12 Januarie 2011 (2) (Custom).JPG
Augrabies Omgewing 12 Januarie 2011 (1) (Custom).JPG
Post Reply

Return to “Out in Nature”