Reën, storms en hael voorspel
2011-10-17 21:41
Fanie van Rooyen
Verspreide reënbuie, asook moontlike sterk donderstorms, stormsterk winde en erge hael, word vandag, môre en oormôre oor die oostelike helfte van die land verwag.
Só het die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) gesê.
Reënbuie en moontlike hewige donderstorms word tot Donderdagmiddag in Gauteng, Noordwes, Limpopo, Mpumalanga, die Vrystaat, KwaZulu-Natal en in die oostelike dele van die Oos-Kaap verwag.
“Daar bestaan ’n moontlikheid dat swaar haelbuie en potensieel skadelike rukwinde tydens donderstorms oor dié gebiede kan voorkom,” het mnr. Karl Loots, weervoorspeller, gister gesê.
Gauteng en omliggende gebiede kan veral môre (18/10/2011) goed nat word.
Hoop dit is waar .... ons kort reen
Reën, storms en hael voorspel
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Reën, storms en hael voorspel
Hoop net nie dit trek eers oor Soweto nie, dan word dit gesteel voor dit by julle uitkom
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "