Visvang in Bilene-GPS Koordinate

Tell us about your interesting nature stories, animal sightings, questions and pictures on nature and your experiences.
Post Reply
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Visvang in Bilene-GPS Koordinate

Post by Frederick »

As alles goed verloop sal ons in Januarie gou kan weghol Bilene toe om te gaan visvang. Het iemand dalk vir my GPS koordinate van die riwwe en gate ens? Ek het nog nooit daar gaan vang nie.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Visvang in Bilene-GPS Koordinate

Post by OOOOMS »

Frederick, daar is baie vlak riwwe daar, ek det ongelukkig nie die co-ords nie maar die eienaar daar sal jou met plesier help indien jy nie voor die tyd reg kom nie :thumbup:
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Visvang in Bilene-GPS Koordinate

Post by george »

I have never been there but this is what bluechart has to offer.The crosses are the rocks
Beline.jpg
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Visvang in Bilene-GPS Koordinate

Post by OOOOMS »

Here is some info that may help....get hold of Manual...Las Vagas :thumbup:

http://www.sealine.co.za/view_topic.php ... =24&page=1" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Visvang in Bilene-GPS Koordinate

Post by The Legend »

Frederick wrote:As alles goed verloop sal ons in Januarie gou kan weghol Bilene toe om te gaan visvang. Het iemand dalk vir my GPS koordinate van die riwwe en gate ens? Ek het nog nooit daar gaan vang nie.
Ai Frederick

Hoe laat jy darem nie nou my mond water nie.Julle moet maar daai Kings roer daar :thumbup: :thumbup:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
MaPaZa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 57
Joined: Wed May 19, 2010 9:22 pm
Town: White River
Vehicle: Hilux Raider v6 4.0 ; SYNCRO 2l
Real Name: Jan

Re: Visvang in Bilene-GPS Koordinate

Post by MaPaZa »

Ons is daar in Bilene van 23 nov tot 2 des (holiday club) endan vir tien dae by Zavora (kamp). terug tuis om en by 15 des. Ons is nie boot of visvang mense nie, maar as ek daar iewers vir jou info kan kry, met graagte. (Paar nare sandbanke waar die meer en see ontmoet. Laas toe ons daar was, het twee ouens te laat ingekom, op sandbank vasgesteek, een ou afgespring om boot te stoot, golf hom geslaan en weg! Die paar van ons op die strand het soos mal goed rondgehol om te sien of ons die drenkeling kon sien, het boot uiteindelik van sandbank afgestoot en twee ouens het die see ingeswem en hom gaan soek, en gelukkig uiteindelik gekry. Kon 'n nare affere gewees het. die skipper van die boot bly in Bilene. Hy seg hy ken die plek. Sommer net 'n terloopse nota.)
083 413 1428
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Visvang in Bilene-GPS Koordinate

Post by Frederick »

Baie dankie vir die terugvoer. Sover ek kan uitvind is die mond tans oop en behoort hy nog daai tyd oop te wees maar time will tell. Zongweni is darem nie te ver daarvanaf as die launch nie lekker uitwerk nie. Ek het 'n lys van gate en riwwe en visvangplekke in Sodwana se koordinate. Het maar net gedink daar is dalk so iets by Bilene.
Post Reply

Return to “Out in Nature”