Swart Baars vang en jakkals jag

Tell us about your interesting nature stories, animal sightings, questions and pictures on nature and your experiences.
Post Reply
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Swart Baars vang en jakkals jag

Post by The Legend »

Gary Laubscher het vir my en my seun Herman die naweek wat verby is genooi om vir hom te kom kuier op n plaas in die Arlington distrik in die Vrystaat waar hulle van die 22 Maart besig was om Jakkalse te jag.
Ek het die uitnodiging met ope arms aanvaar aangesien ek dit nodig gehad het om my kop weer n bietjie skoon te kry en ook om weer die kans te kry om met die SFA n bietjie lang pad te ry.Toe ek en my seun die Saterdag oggend 03h00 die pad gevat het,het dit vir my gevoel asof my ou SFA ook uitsien om sy kele skoon te maak.
Wat n aangename persoon is die Gary nie.Hy het ons met ope arms op die plaas verwelkom en onmiddelik baie welkom laat voel.
Nadat ons koffie gedrink het,het Gary ons geneem na n groot dam om Swart Baars te vang.Wat n lekker ervaring was dit nie ook gewees om swart baars te vang nie.Die wind het n bietjie sterk die oggend gewaai en het die swart baars gevolglik nie goed gebyt nie.

Ons kon egter genoeg vang wat Gary heerlik gebak het om die middag saam met die braai vleis te eet voor die manne die aand gaan jakkalse jag het. Herman het ook die kans gekry om met n 4 wiel motor fiets die plaas plat te ry wat hy terdee geniet het

Ek moet se Gary is uit en uit n proffesionele jagter.Al het ek nie die aand saam gaan jag nie was ek geensins bekommer oor my seun se welstand tussen die manne nie.Hulle het hom letterlik op die hande gedra Die volgende oggend kon Herman nie uit gepraat raak oor hoe hy die jakkalsjag geniet het nie.

Hy vertel die oooms het hom heeltyd op hoogte gehou hoekom jakkalse gejag word asook die skade wat hulle die boere se vee aandoen.

Die was met n swaar gevoel wat ek Sondag oggend weer die SFA se neus noordwaarts gedraai het en afskeid van vriende en die plaas moes neem.
Dit was n kort maar n lekker wegbreek gewees en het ek inderdaad weer kans gesien vir die werk met sy uitdagings.

Hier is paar fotos van die naweek se gebeure
Attachments
AB5.JPG
AB4.JPG
AB3.JPG
AB2.JPG
AB1.JPG
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Swart Baars vang en jakkals jag

Post by jacques kotze »

Dit lyk of dit lekker was oom Dawie, bly oom het dit geniet :thumbup: :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Swart Baars vang en jakkals jag

Post by OOOOMS »

Julle ou jakkalse...... :lol: :lol: :lol:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Swart Baars vang en jakkals jag

Post by Mud Dog »

Mooi Lollie! :thumbup:
Lyk my dit gaan goed met Gary! ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Swart Baars vang en jakkals jag

Post by CasKru »

Thanks vir die "trip" report Dawie. Bly julle het dit geniet.
To God be the glory
User avatar
Old Dog
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 63
Joined: Mon Apr 18, 2011 11:23 am
Town: Vaalwater
Vehicle: Fortuner 4x4 auto
Real Name: Fritz

Re: Swart Baars vang en jakkals jag

Post by Old Dog »

dit is lekker om bietjie kop skoon te maak is daar baie jakkelse opdie plaas :taunt: :taunt:
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Swart Baars vang en jakkals jag

Post by Hoppy »

Julle "cammo" daai Toyota mooi, lyk my dis nie net Landrovers wat bang is vir hulle nie!
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Post Reply

Return to “Out in Nature”