Nossob 4x4 Eco Trail

Tell us about your interesting nature stories, animal sightings, questions and pictures on nature and your experiences.
Post Reply
Villiers
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 14
Joined: Tue Jan 11, 2011 4:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Hilux 2.7 petrol double cab 4x4
Real Name: Villiers

Mon Aug 05, 2013 11:56 am

If you're looking for a great way to explore the duneveld of the Kgalagadi Transfrontier Park without having to push your vehicle or driving skills to the limit, book a spot on the Nossob 4x4 Eco Trail. The trail runs between Twee Rivieren and Nossob (both ways depending on the month) and you sleep out in the veld for three nights. Don't expect to see huge numbers of game.

Villiers
Attachments
eco-trail-38.jpg
(127.75 KiB) Downloaded 965 times

User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7477
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Tue Aug 06, 2013 11:23 pm

This is still on my to do list as well as the Mabuasehube trail.

User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 639
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Wed Aug 07, 2013 7:32 am

Ek en die Blond het daai trippie net so geniet. Soos jy se solank jy nie n groot verwagting het van om n klomp diere te sien jy is dit n baie lekker manier om van die hoofpad af te kom en die Kalahari se groot ooptes te ervaar. Tog was ons gelukkig met kuiertjie van n leeu die een aand in die kamp. Wat ook baie lekker was was die feit dat daar genoeg tyd in die dag toegelaat was vir n lang middagete en jy kon tot so bietjie oe toemaak in jou stoel vir n slapie na ete. Ons het ook lekker vroeg by die kampplekke uitgekom so daar was genoeg tyd vir kuier en lekker kos maak.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.

User avatar
Bugzy
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 658
Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
Real Name: Buks
Club VHF Licence: X56
Location: Zuurplaat
Contact:

Wed Aug 07, 2013 11:52 am

Dit is beslis die moeite werd - ek en Hannelie het dit Januarie gedoen en het dit baie geniet :thumbup:

User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7477
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Thu Aug 08, 2013 3:31 pm

Leon, was dit n guided of selfdrive roete?

User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 639
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Thu Aug 15, 2013 1:16 pm

Guided, vanaf Tweeriveren tot Nossob. Ons het glad nie andermense geken in die groep nie maar aan die einde van die dag so lekker pelle geraak. Die guide was van Engeland????? 2 Amerikaaners, die dame nogal n 5 ster generaal in die VV se weermag. Dan was daar n Duitse couple, en 2 Afrikaanse couples. Die guide se Hilux het op die laaste dag ook nog probleme gegee ( tot die Izuzu manne se genot :blackeye: ) soos ek onthou en moes hom oor n duin of twee probeer sleep.
Attachments
The group.jpg
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.

User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 639
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Thu Aug 15, 2013 1:38 pm

Die Botswana kant se trails het ons al almal gedoen en alhoewel ek en die Blond n leeu of twee gesien het was daar maar min wild aan hulle kant ook. In my ondervinding as jy wild wil sien bly jy maar op die Twee Rivieren / Nossob / Unions end pad ( Leeu, Rooibok, Blou Wildebees ) of Twee Rivieren / Mata-Mata ( Kameelperd, Luiperds ens ) pad. Om werklik die stilte, plantegroei, insekte en gesigte van die dag Kalahari te sien ( en dalk bietjie wild ) doen jy die Botswana gedeeltes of dan die guided roetes in die SA kant. Moet net met n verwagting gaan om wild daar te gaan sien nie maar liewer as n bonis en n voorreg as dit wel gebeur.
Attachments
Sunset at Witgat.jpg
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.

User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 639
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Thu Aug 15, 2013 1:40 pm

n Leeu op die trail
Attachments
First lion sighting.jpg
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.

User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 639
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Thu Aug 15, 2013 1:42 pm

Die gevleulde een
Attachments
Pale chanting goshawk.jpg
Pale chanting goshawk.jpg (182.85 KiB) Viewed 2830 times
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.

User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 639
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Thu Aug 15, 2013 1:50 pm

Moet ek aan gaan????? Daars twee plekke wat so na aan my hart le, Baviaanskloof en die Kgalagadi. Ek raak heeltemal in vervoering oor die plekke en hoendervleis slaan oor plekke uit wat ek nie eens geweet het ek het nie. Dink nie dis heeltemal normaal nie hoor........
Attachments
KALAHARI JUNIE 2012 103 (Medium).jpg
(40.67 KiB) Downloaded 789 times
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.

User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7477
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Fri Aug 16, 2013 12:12 am

Leon, gaan gerus voort ek toer lekker saam

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 629
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Fri Aug 16, 2013 6:25 am

Gooi die fodies Leon - dis mooi. Daar is net een Kalahari - ver in die ou Kalahari. :thumbup:
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

Post Reply

Return to “Out in Nature”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users