Hengel

Tell us about your interesting nature stories, animal sightings, questions and pictures on nature and your experiences.
Post Reply
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Hengel

Post by BenHur »

Ek like niks van hengel nie so Oupa Corrie kom laai die laaities maar so nou en dan op om te gaan visvang. Corné het ook nou sy eie stok gekry en Saterdag oggend het Oupa hulle kom haal. Corné het sy eerste ene uitgetrek voor Ouboet Eddie kon. :shock:
Attachments
Die Vissermanne
Die Vissermanne
Kleinboet het die eerste vis uitgetrek
Kleinboet het die eerste vis uitgetrek
Daarna het Ouboet ook sukses gehad
Daarna het Ouboet ook sukses gehad
Klein vissies vir klein visser mannetjies
Klein vissies vir klein visser mannetjies
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Re: Hengel

Post by dalkill »

:clap: knap gedaan boys.
julle moet lekker die sport leer, en moet nie na julle pa luister nie :twisted: , gaan gerus saam met Oupa hengel.... dan eendag sal julle ook die groot visse uithaal.
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hengel

Post by JohanM »

Baie mooi!!! Bennie, dit lyk asof daai twee van jou dit baie geniet het.... :thumbup: Jy moet hulle solank leer braai ook, dan kan jy gaan 4x4 ry, en as jy terug is by die kamp, dan is die vleis op die vuur....... :twisted: :twisted:
Johan Marais
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hengel

Post by BenHur »

Man Johan behalwe vir forel is ek nie regtig lief vir vars water vis nie.

Maar ja miskien kan ons nog plan maak en oupa hulle leer see vis vang, kreef uithaal, seekat vang Mossel oes en al daai lekker goete. Oupa hulle het hoeka paar jaar in die Strand en ook in Gordonsbaai gewoon en by die locals geleer al daai dinge vang en op 'n tyd toe Charmaine hulle klein was het hulle nog Durbs gebly ook toe Oupa 'n Submarine Diesel Mech was in die vloot, so hy is 'n kranige see visserman.
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Re: Hengel

Post by dalkill »

Bennie, as julle kaap toe kom, sal ek vir oupa en kleintjies leer waar al die goeie gate is...
dan kan hulle ook sulke manne uittrek.... my nuwe personal best...

jy is ook welkom om saam te kom
Attachments
Image016.jpg
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
User avatar
bosjakkals
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 457
Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
Town: Harrismith
Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
Real Name: CJ
Location: Nie weer nie

Re: Hengel

Post by bosjakkals »

Stywelyne manne. Dit bly lekker om die kinders dam toe te vat, al kan hulle ju pla as jy besig is om te veg. Leer die kinders van kleins af reg. Knap gedaan.

CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
Knersus
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 322
Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
Town: Kathu
Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
Real Name: Eben
Club VHF Licence: ZS3EP
Location: Kathu

Re: Hengel

Post by Knersus »

Hey as jy nie jou kinder leer Hengel nie is dit so goed soos om hulle te leer om vir die blou bulle te skree :wth: :shh: :wave: ..............
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
User avatar
bosjakkals
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 457
Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
Town: Harrismith
Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
Real Name: CJ
Location: Nie weer nie

Re: Hengel

Post by bosjakkals »

Knersus wrote:Hey as jy nie jou kinder leer Hengel nie is dit so goed soos om hulle te leer om vir die blou bulle te skree :wth: :shh: :wave: ..............

Hoor Hoor :thumbup:
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Hengel

Post by LouisZ »

Laat my dink aan laasjaar Desember.

Oupa het kleinseun ook gevat (met pa) vir 'n visvang geleentheid daar by die Vaaldam. Wel kleinseun het die visse eers begin uitrek na so 1 en half se intense geduld. Wel :think: die pa, het nie eers 'n kleintjie gevang gekry nie. Ek dink nog steeds visvang is 'n rumor.(Nie my seun nie, hy wil weer gaan!).
Attachments
wag en wag.jpg
Het hom!.jpg
User avatar
hentey
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 693
Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
Town: worcester
Vehicle: 2700i 4x4
Real Name: hentey pople
Location: worcester

Re: Hengel

Post by hentey »

Visvang/hengel????? nah, ek drink sommer by die huis.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hengel

Post by ToyX4 »

Visvang is soos n spookstorie - jy hoor daarvan maar jy sien dit nooit nie
ImageImage
Image
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Re: Hengel

Post by dalkill »

toe ek by die huis kom met die vis, toe vat boeta mos sommer credit vir die vangs.... dis lekker om saam met hom see toe te gaan, alhoewel ons meeste van die tyd in die nag vang, het ek die een die middag gavang. lyk my boeta is maar my lucky charm
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
Knersus
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 322
Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
Town: Kathu
Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
Real Name: Eben
Club VHF Licence: ZS3EP
Location: Kathu

Re: Hengel

Post by Knersus »

Wel visvang is deel van my net soos my hi lux ook is. Ek kom nou so twee weke teug van 'n vivang "tag en release" trip af in Meob baai Namibia. Wel ons was 35 man en het 2103 visse getag en release in 4 dae. Die grootste Kabeljou was 118 cm en Steenbra was 74cm. Visvang en hengel is great :thumbup:
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Re: Hengel

Post by dalkill »

namibia is still one place I must fish.... and run the dunes...
I planned to do it back in 2003, then I bought a house, sold the lux, and alas, still have not...
now I'm building another house, and trying my best not to have to sell the lux again, but the future for this one looks bleak :(
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
Post Reply

Return to “Out in Nature”