Leeuvrektes in Kgalagadi skok

Tell us about your interesting nature stories, animal sightings, questions and pictures on nature and your experiences.
Post Reply
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Leeuvrektes in Kgalagadi skok

Post by Niel »

Kry die nuus van SANPARKS
Vier leeus het reeds in die Kgalagadi-oorgrenspark gevrek weens 'n hondesiektevirus wat onder twee troppe daar (Tweerivieren area) uitgebreek het. Ons stel ondersoek in nadat besoekers aan dié park beelde vasgevang het van leeus wat skuim om die bek en stuipe kry.
Video:
http://www.wegtydskrif.co.za/tuis#mediacaller
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Leeuvrektes in Kgalagadi skok

Post by OOOOMS »

Hoop en ek is seker hulle kry die nodige aandag :!:
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: Leeuvrektes in Kgalagadi skok

Post by African Child »

Met sulke nuus voel mens altyd jy wens daar was iets wat jy kon doen om van hulp te wees. Maar ek glo ook die passievolle mense van die park gee aandag aan die probleem.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Leeuvrektes in Kgalagadi skok

Post by Niel »

op die video clip se hulle dat dit lyk asof die leeus n "natuurlike weerstad" opgebou het teen die siekte. Hulle moedig ook die publiek aan om hulle in te lig oor waar hulle snaakse diere optreede .......sien :thumbup:
Post Reply

Return to “Out in Nature”