Page 1 of 1

Botswana trip in June 2010

Posted: Thu Jan 28, 2010 4:36 pm
by SuidWes
Hi All,

We have been planning our first trip to Botswana for some time now and with all the price hikes it looks like it will have to be now or never…. :eh: We have booked and paid and the basic route planned is from Thuli anti-clockwise past Khama Rhino Sanc, Kubu Island, CKGR, Kang, and back to JHB. We will spend 14 days in total in Bots leaving JHB on the 13th of Jun 2010. Three vehicles in total and one towing a trailer.

I need some advice/input on two things:

1. Should we be worried about Malaria on the above route :?:
2. Would you take a 4 month old baby on such a trip :?: Obviously we will only consider this if the baby is healthy and strong :problem: And another couple joining us will take their one year old daughter with..... :think:

Any other advice welcome :thumbup:

Re: Botswana trip in June 2010

Posted: Thu Jan 28, 2010 7:04 pm
by warthog
Jaco, ons gaan die Paasnaweek CKGR toe (jaag- want dis net vir die naweek) so ek sal jou kan biekie se daarna.

1. Malaria- weet nie
2. 4mnde ou babatjie/ 1 jaar ou kind: ek dink die babatjie is minder van 'n concern, want die's nog klein, solank jy die warm hou, en dit raak m..r koud (toe ons laas jaar terugkom van Nam af, was dit -4 by buitepos, en dis nie 'n grap om dan in 'n tent te bly nie). Ek dink die grootste meoelikheid is dat hulle redelik skielik/vinnig siek word, en dan jy's baie ver van alles af.
Die 1-jaar een is meer 'n "probleem" tydens die lang geryery om hulle besig te hou, 1 skoonsussie is saam Nam toe met 'n dogtertjie van 3 en 'n laaitie van 18 mde- ons het nie van hulle geweet nie.

Re: Botswana trip in June 2010

Posted: Thu Jan 28, 2010 7:11 pm
by cprinsloo
1) Maybe (Malaria can be really dangerous)
2) 4 months? I wouldn't. Long hours on the road, risk of sickness etc.

Bots ia already expensive, it's not going to change for the next few years....

SuidWes wrote:Hi All,

We have been planning our first trip to Botswana for some time now and with all the price hikes it looks like it will have to be now or never…. :eh: We have booked and paid and the basic route planned is from Thuli anti-clockwise past Khama Rhino Sanc, Kubu Island, CKGR, Kang, and back to JHB. We will spend 14 days in total in Bots leaving JHB on the 13th of Jun 2010. Three vehicles in total and one towing a trailer.

I need some advice/input on two things:

1. Should we be worried about Malaria on the above route :?:
2. Would you take a 4 month old baby on such a trip :?: Obviously we will only consider this if the baby is healthy and strong :problem: And another couple joining us will take their one year old daughter with..... :think:

Any other advice welcome :thumbup:

Re: Botswana trip in June 2010

Posted: Thu Jan 28, 2010 11:18 pm
by OOOOMS

Re: Botswana trip in June 2010

Posted: Fri Jan 29, 2010 6:36 am
by SuidWes
Thanks Guys :thumbup:

We initially decided to cancel the trip and then sort of changed our minds after doing a trip through the Drakensberg and Eastern Cape in September last year with friends with a 6 week old baby. The little one was fine and we had a great trip.
Bots ia already expensive, it's not going to change for the next few years....
Agree, but we managed to book some sites in CKGR that have not been privatised yet (in transition) an P30 pppn is a lot better than 150 pppn - but I hear you.

I suppose leaving mom and son at home is an option - We will decide closer to the time :|

Re: Botswana trip in June 2010

Posted: Fri Jan 29, 2010 6:46 am
by CasKru
What julle ook kan doen is om vooraf na julle dokter toe te gaan en sê julle gaan op so trip dan kan hy vir julle allerhande medikasie voorskryf. Die probleem wel is dat tot en met 6 maande is jy redelik gelimit wat jy vir hulle kan gee. Die ryery sal nie 'n probleem wees nie maar as daar malaria is, bly weg. Die probleem is met kinders so klein sit dit baie maklik en vinnig om in serebrale malaria :shock:

Re: Botswana trip in June 2010

Posted: Fri Jan 29, 2010 6:58 am
by OOOOMS
Ek dink nie die CK is so probleem met Malaria nie, maar altyd 'n moontlikheid....

Ek dink eerder met so 'n kleinding, is die gevaar om daar saans in die donker te sit met al die wille diere wat in die kamp inwandel. Ja, ek neem natuurlik aan julle gaan in RRTe slaap en is nie altyd die maklikste ding om op / af te kry, indien julle moet in die middel van die nag.

Ook die mediese fasilityte is nie so naby indien daar dringend na een gegaan moet word.

Re: Botswana trip in June 2010

Posted: Fri Jan 29, 2010 7:13 am
by SuidWes
Thanks Cassie,

Die dokter se advies was om uit te vind oor die risiko en om weg te bly as daar enigsins 'n kans is.... Ek het 'n paar plekke gamail en dit lyk of dit net die gedeelte langs die Limpopo is wat 'n probleem mag wees so miskien skip ons net Thuli Block....

Ons het 'n SAT foon en een van die vriendinne wat saam het jare lank au pair werk gedoen en die ander is 'n ma van drie so die experience is ook darem daar :wink:

Yis Mark,

Stem, die diere is ook moontlik 'n probleem. As ons gaan sal ons die RTT gebruik en ons sal versigtig wees in die nag - sal sorg dat ons kan lig maak as ons daar moet af in die nag :idea:

Dan sal ons ook sorg dat die medies ons daar kan kom haal as dit regtig nodig is.

Ek het nog nooit veel gestres oor die klas van goed nie en kyk nou - Ongelooflik hoe mens se manier van dink verander....

Re: Botswana trip in June 2010

Posted: Fri Jan 29, 2010 8:33 am
by lukestrugnell
Malaria is not so much of a problem in Botswana simply because of the very low population density.

Mosquitoes only fly max a few Km's and so if you are in CKGR where there are no people the chances of getting bitten by an infected Mosquitoe are very low.

Mozambique on the other hand is the opposite, and dont get Malaria it really sucks!

4 month old baby, not sure mate, if he gets malaria will be very serious. Tough call!

Re: Botswana trip in June 2010

Posted: Fri Jan 29, 2010 8:55 am
by SuidWes
According to this site we should be fine as our route falls outside the risk area - Can one trust this map :?: See: http://www.traveldoctor.info/trip/result.3.46.1.html

Re: Botswana trip in June 2010

Posted: Sat Jan 30, 2010 8:13 pm
by BenHur
Jaco

Ons het Corné Banga Nek naby Khosi Baai toe gevat toe hy skaars 4 maande oud was en daar weg van die beskawing gebly vir 10 dae geen probleme. Probeer dat die baba van die begin af by jou lewensstyl inpas en dit nie te veel te verander nie.
banga nek.jpg
Maar dit als gesê julle gaan bietjie meer aanhoudend ry so baba se lyf mag seer word en 'n huilende baba kan almal se gemoedere omkrap. Maar ek sal meer geworry wees oor die uitwerking van die lang ryery op die 1 jarige, op daai stadium kry hulle mos rooimiere en as hulle nie gewoond is aan baie ry nie kan hulle begin lol. Toe Eddie so 18 maande was het ons met die karavaan van hier gery tot in Jeffreysbaai en van daar op met die tuin roete. Die eerste aand het ons in Colesberg geslaap, die 2 de aand by familie in PE en toe ons Eddie die 3 de dag wou inlaai om net die kort stretch tot in Jeffreysbaai te ry het hy blou moord geskree hy wou nie in die bakkie nie.

Hier is Eddie nog happy by 'n pitstop op dag een.
Edde.jpg

SO dis nie onmoontlik nie maar maak net seker almal weet voor die tyd waarvoor hulle hulself inlaat anders kan dit vir mens onaangenaam raak.

Re: Botswana trip in June 2010

Posted: Sat Jan 30, 2010 10:02 pm
by SuidWes
Dankie Bennie

Ons sal maar nader aan die tyd besluit - Eers kyk hoe moeilik of maklik die mannetjie gaan wees... :crazy:

Re: Botswana trip in June 2010

Posted: Sat Jan 30, 2010 11:31 pm
by warthog
Bennie, jy kan bly wees hy't gehou tot dag 3.

Ek sou dag 1 al blou moord geskreeu het agter 'n ford se wiel...

Hierdie is beter, wel 'n LC, maar darem is nefie se fondasie reg

Image

Re: Botswana trip in June 2010

Posted: Sat Jan 30, 2010 11:37 pm
by shaunmeizter
Jaco,

Grootste geheim, sitronella olie. Ek las net die botteltjie oop in die kamer, sal se amper niks mozzies my al gepla in Angola nie.

Dit ruik skerp maar dit werk soos 'n bom.

Re: Botswana trip in June 2010

Posted: Sat Apr 24, 2010 10:15 am
by SuidWes
Yis Hennie - Hoe was julle trip?