Botswana grensposte

Post Reply
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1135
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 xtra cab
Real Name: Frederick
ORRA Call Sign: X42

Mon Apr 18, 2011 9:45 am

Weet enige iemand wat die nuutste is mbt die staking by die Botswana grensposte?Kan ons daardeur gaan hierdie week oppad Namibie toe?

User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1023
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Mon Apr 18, 2011 6:26 pm

ons gaan Donderdag deur die grens
die kerels staak , maar man kan glo nog deurgaan
geen vleis of suiwel agv bek en klou seer
Grensvegter van LANDROVIA

User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1135
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 xtra cab
Real Name: Frederick
ORRA Call Sign: X42

Mon Apr 18, 2011 9:09 pm

Het toe vandag met die Ambasade en Pioneer hek gepraat gekry. Volgens hulle gaan daar nie gestaak word nie want hul het tot vergelyk gekom.

User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1135
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 xtra cab
Real Name: Frederick
ORRA Call Sign: X42

Tue Apr 19, 2011 8:42 am

Vriende van my is vanmore deur. Hulle se dis vrek besig. 1uur en 40 min toe kom hulle aan die ander kant uit.

OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Tue Apr 19, 2011 9:05 am

Frederick wrote:Vriende van my is vanmore deur. Hulle se dis vrek besig. 1uur en 40 min toe kom hulle aan die ander kant uit.
Was dit by Pioneer?

User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1135
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 xtra cab
Real Name: Frederick
ORRA Call Sign: X42

Tue Apr 19, 2011 9:11 am

Dis reg Mark

User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 549
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Tue Apr 19, 2011 9:54 pm

Ons beplan om vrydag oggend deur te gaan sodra hul oopmaak.
Is hul tye 6am tot 22pm?

Frederick en Blom, wanneer beplan jul om deur te gaan?
Miskien kan ons dalk saam deur Bots ry Nam toe.
Ek en my gesin ry alleen.
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!

OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Tue Apr 19, 2011 9:57 pm

blom wrote:ons gaan Donderdag deur die grens
die kerels staak , maar man kan glo nog deurgaan
geen vleis of suiwel agv bek en klou seer
Ek dink jy gaan vir Blom mis :wink2:

en Frederick ry more...
Post subject: Re: Who is where this weekend?
Posted: Mon Apr 18, 2011 1:19 pm

Replies: 51
Views: 414


Woensdag oggend dou voor dag ry ons Namibie toe vir Faces of the Namib toer!!!
Kom eers die 1ste terug.

User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 549
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Tue Apr 19, 2011 10:05 pm

Ok. Dankie.

Ek sal maar 'self sien kom klaar' vrydag...

Enige ander lede wat dalk ook vrydag deurgaan?
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!

User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1023
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Wed Apr 20, 2011 5:54 am

modder
ons ry donderdag aand 12uur om vrydag oggend by tom burk te wees
van daar tot by nata dan noord tot by elephant sands
Grensvegter van LANDROVIA

Post Reply

Return to “Namibia”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users