Page 1 of 1

Soek kampplekke in Gauteng asb

Posted: Mon Mar 26, 2012 9:08 pm
by Bulletjie-3
My lys is amper deurgewerk en dis tyd om te soek na nuwe plekke. Dit kan boskampe ook wees. En vir daardie spesiale private plekkies pm my asb - ek beloof om dit privaat te hou. Hoe mooier en stiller die natuur hoe beter.