Hilux vs Raider

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Raider4x4
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
Town: Glentana
Vehicle: Raider 4x4
Real Name: Okkie van der Westhuysen

Hilux vs Raider

Post by Raider4x4 »

Goeie more, hoop dit gaan goed met almal daar buite.

Ek wonder nou al n rukkie oor die ene.. Hilux vs Raider?, wat is wat, is die Raider n tipe Hilux, of is dit n afsonderlike model reeks.

BV, my trok is n 89 Raider, maar dit is mos n Hilux ook, ek weet die stickers se Raider, maar die verkoopsman het gese hyt dit self opgeplak toe hy die bakkie mooi gemaak het om te verkoop?

Ek sien op die Toyota Web tuiste is daar die Hilux en dan die Hilux Raider "raised body", ek verstaan die "raised body" gedeelte, maar wat is die verdere verskil tussen die Hilux en die Raider?

Reg, het n lekker en veilige dag.

Raider4x4
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hilux vs Raider

Post by Traveler »

Raider is maar net die naam van 'n reeks in die model benaming van Hilux. Soos die ander reeks naam is in die model die SRX.

As jy gaan kyk na die homologasie rekords sal jy net homologasie vind vir Hilux.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
0000DS
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1527
Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
Town: Roodekrans
Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
Real Name: Danelle

Re: Hilux vs Raider

Post by 0000DS »

Traveler wrote:homologasie rekords
Hi Traveler - please explain die woord HOMOLOGASIE :?:
Image
Raider4x4
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
Town: Glentana
Vehicle: Raider 4x4
Real Name: Okkie van der Westhuysen

Re: Hilux vs Raider

Post by Raider4x4 »

Eks bly nog iemand vrae wat is homologasie, asb wat is dit? :shock:
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Hilux vs Raider

Post by george »

'n skewe dude wat glasie glasie speel :twisted: :twisted:
Sorry kon dit nie help nie.

Ek het altyd gedink die raider was die top model in 'n reeks bv.ac/ps/abs
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Hilux vs Raider

Post by Piesang »

Jou Raider is die lukser model met goed soos bucket seats, diflock, aircon, matte ens terwyl die ander van daar die jaar 'n lang bank voor, plastik vloer, slipdif en geen aircom

Dis hoekom die Raider ook duurder was.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hilux vs Raider

Post by ThysdJ »

Raider modelle het van 1992 af op die mark verskyn. Dit was Toyota se poging om 'n "luukse" Hilux op die mark te sit. Die Raiders het basies maar net matte, a/c en nicer seats en blacked out b-pillars en bumpers en sidesteps van pyp gehad. O ja en die stickers.

Intussen het elke 2 de Hilux eienaar sy eie "plaas" weergawe Hilux in 'n Raider verander deur stickers op te plak en bumpers op te sit. Ek sit self met so 'n blygemaakte Plaas-Raider wat uit 1990 dateer... maar dit maak nie vir my saak nie, hy werk nog net so lekker soos in sy plaasklere... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Hilux vs Raider

Post by george »

hy werk nog net so lekker soos in sy plaasklere...
Nee wat ou Thysie... Joune werk nou baie lekerder as toeka s'n :thumbup:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hilux vs Raider

Post by ThysdJ »

Jy's reg ou Jorsie... :thumbup: :thumbup:

Plak vir ons 'n mooi prenkie van Sheila op die thread toe asseblief?? Spesifiek so van die bak en so..

viewtopic.php?f=8&t=11272" onclick="window.open(this.href);return false;
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Big D
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 506
Joined: Fri May 16, 2008 12:42 pm
Town: Pretoria
Vehicle: SFA Hilux 2.2 BFi
Real Name: Deon

Re: Hilux vs Raider

Post by Big D »

Moet nie van die wheel arch flare vergeet nie.

Piesang > Slip diff? jy praat seker van n oop diff?

Die SFA en SFA raiders was maar diesele hoogte, behalwe vir die raider se grooter wiele dalk? Op die nuwer Hiluxes kry jy n raised body, as hy nie 4x4 is nie
'94 lux, 3rz, Dual Tcases, 4.7, Lifted, Locked, 33"
ImageImage

"My worse fear is when i DIE, my wife will sell my car for what I told her I spent on it..."
Having a 12 second Honda is just like coming out of the closet; You're going to surprise a bunch of people, but in the end you're still gay.
Raider4x4
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
Town: Glentana
Vehicle: Raider 4x4
Real Name: Okkie van der Westhuysen

Re: Hilux vs Raider

Post by Raider4x4 »

Ek het hom so, dankie. My trok is gedatum 1989, so dit is nie werklik n raider nie, maar die stickers wat die motorverkoop plek opgeplak het lyk nogals lekker.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Hilux vs Raider

Post by ChrisF »

Die modelle wat nou beskikbaar is kan rofweg as volg verdeel word -
"gewone" bakkie (werks esel)
Raised body (4x2)
dan die 4x4 bakkies

Die drie groepe is beskikbaar in 2,5D-4D, 3,0 D-4D, 2,7 en 4 petrol Nie elkeen van die drie groepe kom in elke engin grote nie)

Die drie groepe, met hul verskillende engin grootes, is nou verder beskikbaar in SRX of Raider

SRX is die "basiese" model, en Raider het al die ekstras.

Die SRX het goed soos ABS, lugsakke, radio met MP3, krag stuur, elektriese vensters, sentrale sluit - dis nou op die 2,5 D-4D SRX. Vat dieselfde voertuig nou in Raider formaat en jy kry n paar ekstras by - leer sitplekke, radio kontroles op die stuur, cruise control, kroom spieels en deur handvatsels, running boards.


So dit gaan maar oor spesifikasie vlakke. MAAR die basiese SRX is beslis nie n "basic spec" nie.
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hilux vs Raider

Post by Traveler »

0000DS wrote:
Traveler wrote:homologasie rekords
Hi Traveler - please explain die woord HOMOLOGASIE :?:
Dit is die proses waar jou voertuig moet voldoen aan al die standaarde soos uiteengesit deur SABS. As invoerder moet jy bewys dat die voertuig voldoen aan die voertuig wat jy laat toets het by 'n onafhanklike lab.

Ligte, vensters, uitlaatstelsel, remme, bande en veiligheidstoerusting soos sitplekgordels.

Sodra homologasie voltooi is word daar 'n modelnommer uitgereik wat dan geregistreer word op E-Natis. Die invoerder moet dan vir elke voertuig wat ingevoer word 'n bedrag oorbetaal aan SABS.

SABS stuur van tyd tot tyd inspekteurs na handelaars wat dan spot checks doen op die voertuie wat op die vloer staan. Hulle doen ook checks op die parte wat ingevoer word om seker te maak dit voldoen aan die standaarde van die oorspronklike voertuig.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Hilux vs Raider

Post by Piesang »

Piesang > Slip diff? jy praat seker van n oop diff?
Ek is nou nie einlik 'n kenner van voertuig parte nie, maar dit is wat vir my gesê is toe ek destyds op my 93 'n lock diff wou insit. Daai tyd volgins die manne by wie ek raad gevra het oor lock's is ek megedeel dat my 93 moddel (nie Raider) standaard met 'n slip dif uit kom wat self die wiel wat begin spin stop en die krag oor plaas na die een wat staan.

Skiet my maar as ek verkeerd is, dis wat ek nog altyd gelo het is die verskul tussen die Raider en gewone se diff.

Wat 'n oop diff is weet ek nie, maar kan net dink aan al die stof, modder, water en bossies wat daar sal ingaan :lol: :lol: :lol: :lol:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”