How not to recover.

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
LuxRover
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Sun Nov 25, 2007 12:47 pm
Town: Cape Town
Vehicle: SFA 2.2 Hilux 4x4
Real Name: Michael van der Westhuizen

How not to recover.

Post by LuxRover »

There is a photo and a small article in the latest WEG magazine of a vehicle with a towrope and a towbar trough the windscreen. This happned at a 4x4 get together a D/C got stuck after 2 members from a 4x4 club could not get him out a person in a Rangerover said that his vehicle WIL get him out. There was about 5 Meter slack in the rope. The tow vehicle did not take the slack up gradualy , he sped forward. Result his towbar broke off and went trough the D/C window injuning people.

Has this happned to anyone here. A towbar breaking loose? What can you do to prevent a rope shooting back like that in event it breaks.
LuxRover
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Sun Nov 25, 2007 12:47 pm
Town: Cape Town
Vehicle: SFA 2.2 Hilux 4x4
Real Name: Michael van der Westhuizen

Re: How not to recover.

Post by LuxRover »

I see that this specific accident has already been mentioned under recovery's
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: How not to recover.

Post by CasKru »

Hi Micheal,

Daai outjies wat die recovery gedoen het was regtig nie baie bright nie.

Sover my kennis strek moes die volgende "safety precautions" geneem gewees het:

*Moet nooit die strap aan jou towbar kop haak nie (is nie gemaak om daai tipe stress te hanteer nie)
*Moet either nog 'n strap zig-zag los oor die recovery een hang of selfs kombers of handoek etc. (as hulle dit in die geval gedoen het sou daar probbly minimale skade aan die "recovered" voertuig gewees het
* Mens kry safety straps te koop (kan jou eie maak ook). Dit is 'n kort stuk strap met 'n loop aan elke kant. Jy ryg dan jou recovery strap deur die een loop en maak die ander loop op 'n ander punt op jou voertuig was. Sou die recovery punt mee gee (soos in die geval die tow-Ball) dan sal die safety strap die kop gevang het sonder 'n probleem
* maak altyd seker dat jy weet watse tipe strap jy gebruik. Die ou met die RR het dalk gedink hy het 'n Kinetic strap maar was net 'n gewone pull strap.
* as jy winch, moet die voertuig wat die winching doen se 'bonnet' ook oop gemaak word en regop gestut word want sou die kabel snap, sal die bonnet die inpak vat en nie die insittendes nie
* as jy 'n open-ended haak gebruik om aan 'n voertuig te haak, haak waar jy kan altyd van onder na bo. Sou die hak "fail" dan skiet dit reguit af grond toe en nie in die lug in nie
* in die geval van 'n recovery, moet die toeskouers 'n minimum van 2 keer jou recovery tou se lengte weg staan.

Hoop dit help
To God be the glory
LuxRover
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Sun Nov 25, 2007 12:47 pm
Town: Cape Town
Vehicle: SFA 2.2 Hilux 4x4
Real Name: Michael van der Westhuizen

Re: How not to recover.

Post by LuxRover »

Ek sien Pietpetoors het n post en fotos van die selfde ding. Kyk net na die tou ball op die sitplek.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: How not to recover.

Post by CasKru »

Ek dink daai ouens kan baie bly wees daai ding is in die middel in want ek dink nie hulle sou so mooi gelyk het as daai baal aan een van hulle kante getref het nie
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: How not to recover.

Post by ToyX4 »

Landy, kyk hierdie link vir die bespreking op dieselfde insident
http://4x4community.com/forum/showthread.php?t=14111
ImageImage
Image
DOELLOOS

Re: How not to recover.

Post by DOELLOOS »

Julle Cheetah ondersteuners is maar stadig met die dink goed....

:?

oh well, live and let live...

:roll:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: How not to recover.

Post by CasKru »

Ons moet ons self so mooi uitspel anders verstaan die lou ulle nie so mooi nie... jy weet mos... prentjies werk beter :)
To God be the glory
User avatar
Doctor V
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 552
Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
Real Name: Van Zyl
Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort

Re: How not to recover.

Post by Doctor V »

Tot my vrou se eerste reaksie met die ligte mistykie wat die mense gemaak het, was "hoekom is die bonnet nie oop nie". Dit vertel boekdele

moet ons BLOU kryte en BLOU papier koop om te verduidelik? :twisted:
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: How not to recover.

Post by CasKru »

Ek dink in daai recovery het iets anders as logika gesels en sy naam begin met 'n A.
moet ons BLOU kryte en BLOU papier koop om te verduidelik?
Ek weet nie so mooi of die blou papier en blou kryt gaan werk nie....... kan ook nie vir 'n ref vra om dit vir hulle te verduidelik nie want hulle glo nooit die ref nie.... Miskien moet mens maar net 'n foto van die Currie Bekker vir hulle wys met die laaste grafeer werk ge-highlight :twisted: :twisted:
To God be the glory
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: How not to recover.

Post by BenHur »

En in die selfde asem kyk wat staan bo-aan die Super 12 beker en die Wêreld beker.

Onthou die Springbokke was eintlik niks anders as die Blou Bul / Sharks se A - Spanne nie, tot Niel en Riaan moes dit erken. As die Cheetahs ook Springbok materiaal spelers gehad het wat moes diens doen vir volk en vaderland sou hulle nooit daai beker kon wegrokkel van die ander provinsies se B - Spanne nie.
DOELLOOS

Re: How not to recover.

Post by DOELLOOS »

Wooo - Hoooo, sien hulle lekker op hulle se mo@&$re...

Dankie Bennie, ons het dit ook so aan hierdie kant. Die kontrei beker beteken nie veel as jy die wereld beker en Super 14 beker onder jou belt het nie. Dit is soos om die laerskool A span beker te wen nadat die ander span as wereld kampioene aangewys is!!

:mrgreen:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: How not to recover.

Post by CasKru »

So wat jy nou eintlik vir my probeer se is dat Juan Smit, Os Du Randt, CJ van der Linde ens. En as dit nie vir daai spelers in die skrum was nie.......

En moenie van Francois Steyn vergeet wat as 'n Cheetah begin het nie......(alhoewel hy nie nou meer vir hulle speel nie)

En sover ek weet staan Blou Bulle nie bo aan die Super 12 beker nie :twisted: :twisted: Wel bo-aan die Super 14 beker :twisted: :twisted:
To God be the glory
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: How not to recover.

Post by BenHur »

Die Cheetahs en Stormers is alles behalwe Super, dus hoekom daai kompetisie na regte Super 12 genoem word deur almal behalwe die wannabe supporters van bogenoemde spanne. :wink:

:mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
DOELLOOS

Re: How not to recover.

Post by DOELLOOS »

:mrgreen:
:mrgreen:
:mrgreen:
:mrgreen:
:mrgreen:
:mrgreen:
:mrgreen:
:mrgreen:

Ek sit nou lekker en smile.....
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: How not to recover.

Post by CasKru »

LOL

Jy sal agterkom dat ek redelik tegnies kan raak. :)

Ek smile nou net want ek lees nou net weer die subject (en hoe ons hom ge-hi-jack het) want toe dink ek so by my self.... how not to recover is to recover like the Bulls after the S14 win, the Cheetahs after the Currie Cup and the Boks after the World Cup win.....

Gives a new meaning to recovery
To God be the glory
User avatar
Doctor V
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 552
Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
Real Name: Van Zyl
Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort

Re: How not to recover.

Post by Doctor V »

As dit nou nie vir die WP se super Schalk was nie.........!!!
Schalk Burger Jnr vir President! :lol:
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: How not to recover.

Post by CasKru »

Ek dink Bennie probeer vir ons iets se met daai nuwe post van hom.. :)
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: How not to recover.

Post by ToyX4 »

n Bul is nie n bul in n Springbok trui nie, selle geld vir die ander! :!:
Die Springbokke het die Wereld beker gewen, nie die bulle nie. :!:

Ja dit is so dat die meeste spelers uit bulle en Cheetahs bestaan, maar met daai Groen Trui oor sy skouers, is hy n Springbok :!: :!: :!:

Ek dink Sean Fitzpatrick het eenkeer gese SA se rugby publiek is te Provinsialisties. Ek stem saam.
Dis alles goed en wel in perspektief, provinsie vs provinsie. Maar die storie dat die Bokke bulle is, of watse ander provinsie, maak my naar :!:
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: How not to recover.

Post by CasKru »

Kan nie meer saam met jou stem nie....... Op die WC word nie die ratio van watse spanne verteenwoordig is gegrafeer nie...:)
To God be the glory
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: How not to recover.

Post by Niel »

Die ulls supporters het almal een aof ander vorm van die "mighty mouse sindroom" EEE we is going to take over the world and verf it blou. :lol: :lol: oops lekker lag ek nou. Die nuwe afrigter van die ulls is Steve M0fmeyer.

Ek sien die ulls gaan Stevie gebruik om die span se naam te help verander en so ook vir hulle hi lights en hair transplants te reel.

I am sure they will go from root to tip with that approach.
DOELLOOS

Re: How not to recover.

Post by DOELLOOS »

Dit is waar jy dit verkeerd het Niel!!!

Mighty Mouse het Blou Bul sindroom... :mrgreen:

Klaar die wereld oorgeneem en blou geverf to ons die SUPER 14 Champions geword het...

Ons verkies Steve bo Patricia Delile...

Ons approach is eenvoudig... vat die bal, druk die drie, en wen die game...
Attachments
BB_bulls-festive-mailer_071207_1_2_1.jpg
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: How not to recover.

Post by BenHur »

Riaan/Niel

Spoken like a true lose...Ag ek meen losing team supporter....
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: How not to recover.

Post by BenHur »

PS ek gaan nie hierdie posts ook skuif nie maar kom ons beperk nou die rugby to die 2 topics in Open Discussion.
LuxRover
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Sun Nov 25, 2007 12:47 pm
Town: Cape Town
Vehicle: SFA 2.2 Hilux 4x4
Real Name: Michael van der Westhuizen

Re: How not to recover.

Post by LuxRover »

Om nou weg te beweeg van die Rugby af ek sien die kontak nommer vir die Hennops rivier 4x4 trail is n 012 nommer. Bennie is dit jou buurman se Range Rover. Alle grappies op n stokkie so n bietjie meer as 20 jaar gelede toe ek as een van oom P.W. se seuns in Suidwes in bruinklere rond gestap het, het ons iets soortgelyk gedoen. n Buffel het goed vasgestit in n Oshona . Net sowat 10cm van die bo kant van die wiel het uitgesteek. Dis net n Suid-Afrikaanse troep wat so iets kan regkry. En nee dit was nie ek nie. Een van die recovery probeerslae was gedoen met n 6x6 Kwe voel waterbunker. n Dik Kettang was gebruik om te recover. Die kettang het op n punt gesnap en teen die voertuig geskiet. Op daardie staduim het ons gedink dit was snaaks.

Vandag is ek maar versigtig om n cowboy te wees. Raak seker maar oud.

O Yes Bennie ek het toe die SFA by Niel gekoop. Hy het toe die Blou Bull sticker afgehaal en by sy bar opgeplak.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: How not to recover.

Post by BenHur »

Landy

Nee dit was een van sy kliënte se Land Rover met die Rover V8 in vir wie hy die job gedoen het, dit was die 3 de werkswinkel by wie die eienaar sy voertuig gehad het, die vorige twee kon nie die probleem oplos nie.

Is jy seker ons moet nie jou forum naam verander na iets meer appropriate nie aangesien jy nou daai nice Lux ry nie. Ek is bly om te hoor Niel het darem die sticker gehou. Kan ek vir jou nog een stuur?
LuxRover
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Sun Nov 25, 2007 12:47 pm
Town: Cape Town
Vehicle: SFA 2.2 Hilux 4x4
Real Name: Michael van der Westhuizen

Re: How not to recover.

Post by LuxRover »

Bennie. Ek sal dit verander. Toe ek geregister het, het ek rekenaarprobleme gehad en gesukkel om n username te kry wat nog beskikbaar was. k sak binnekort opkom met een.
DOELLOOS

Re: How not to recover.

Post by DOELLOOS »

Ek het 'n paar voorstelle:

1. HiBul
2. BlouLux
3. LuxRover
4. Stukkie Betroubaarheid
5. Kanniedood
ens.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: How not to recover.

Post by BenHur »

Laat weet net wat en ek change dit graag vir jou :wink:

Ek hou nogal van HiBul

Ewald

Moet ons nie joune change ne SupraBul toe nie :?:
DOELLOOS

Re: How not to recover.

Post by DOELLOOS »

Ek het meer gedink aan net SUPRALUX
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: How not to recover.

Post by BenHur »

wat van SupraLuxBul 8) 8)
DOELLOOS

Re: How not to recover.

Post by DOELLOOS »

OK, maar net as jy Benhur-Bul vat...
LuxRover
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Sun Nov 25, 2007 12:47 pm
Town: Cape Town
Vehicle: SFA 2.2 Hilux 4x4
Real Name: Michael van der Westhuizen

Re: How not to recover.

Post by LuxRover »

Bennie: Hoe de D@n$er verander ek my username. Ek hou noggal van die Luxrover.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: How not to recover.

Post by Family_Dog »

7MGTE wrote:Ek het 'n paar voorstelle:

1. HiBul
2. BlouLux
3. LuxRover
4. Stukkie Betroubaarheid
5. Kanniedood
ens.
LandLux
LandyLux
HiRover
LuxRover
RoverLux
Bliss!

Los vir die bulle uit, ons wil maar nog vriende bly :mrgreen:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: How not to recover.

Post by Family_Dog »

LuxRover wrote:Bennie: Hoe de D@n$er verander ek my username. Ek hou noggal van die Luxrover.

OK?


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
LuxRover
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Sun Nov 25, 2007 12:47 pm
Town: Cape Town
Vehicle: SFA 2.2 Hilux 4x4
Real Name: Michael van der Westhuizen

Re: How not to recover.

Post by LuxRover »

Dankie. Ek sal sorg dat Vader Kersfees met n singlecab Hilux Pretoria toe gaan met baie presente vir julle.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: How not to recover.

Post by Niel »

Michael

Dit is n orderntlike bakkie en jy kan hom nie met sulke name soos Hibul...... belas nie :lol: :lol:

Hoe klink "on loan" vir jou :?: :D
DOELLOOS

Re: How not to recover.

Post by DOELLOOS »

Se hy kan maar die perskenkies los, ek sal die Hilux vat...
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”