Nuwe 3.0 d4d SC
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Nuwe 3.0 d4d SC
Ek het verlede week my 2.5 SC ingeruil vir die 3.0 SC . Hy trek soos 'n jet teenoor die 2.5. Ek sal oor 'n paar weke sy litte kom losmaak by Atlantis ,maar ek verstaan dat Atlantis baie groot is en dat jy moet weet waar om te gaan, so ek sal vroegtydig die kapenaars laat weet wanneer ons beplan om te gaan en die manne vra om ons die plek te wys.
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Nuwe 3.0 d4d SC
Geluk Theo, dis n mooi bakkie,
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Nuwe 3.0 d4d SC
dankie Anton sal jy miskien kan saamgaan?
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Nuwe 3.0 d4d SC
Laat, weet maar, as jy reg is, net nie die naweek nie, gaan Weskus toe.TheoF wrote:dankie Anton sal jy miskien kan saamgaan?
Ons kyk so oor twee weke, meer aan die einde van die maand.
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Nuwe 3.0 d4d SC
sal laat weet dankie
- Witblits
- Low Range 4WD
- Posts: 208
- Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
- Town: Koringberg
- Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
- Real Name: Andre Matthee
- Club VHF Licence: X50
Re: Nuwe 3.0 d4d SC
Netjies, en nou voel ons SC manne minder alleen.
Re: Nuwe 3.0 d4d SC
Baie netjies en baie geluk Theo, lyk mooi
- Turbo
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
- Town: Brackenfell Cape Off-road Country
- Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
- Real Name: Jaco
Re: Nuwe 3.0 d4d SC
Baie geluk TheoF,
Daai lorrie sal sommer lekker loop in Atlantis se duine.
Jy moet net laat weet wanneer, ons is altyd game vir AD.
Daai lorrie sal sommer lekker loop in Atlantis se duine.
Jy moet net laat weet wanneer, ons is altyd game vir AD.
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Nuwe 3.0 d4d SC
Dankie manne sal waardeer as daar 'n paar manne kan saamgaan.