Graag wil ek net uitvind watter tipe en by watter mpye kan versekering/dekking
vir Meganiese Breekskade verkry word vir 'n 2de handse voertuig. Verneem daar is wat slytasie dek. Dankie
Meganiese Breekskade Versekering
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Meganiese Breekskade Versekering
Man, ek kan nie die nut van die tipe versekering sien nie - veral nie as jy Hilux/Cruiser koop nie.
En die wetters het altyd 'n rede om nie te betaal nie; lees bv. die fynskrif dan sal dit gewoonlik iets in die lyn se van: Geen dekking as die of daai diens nie gedoen is nie. Hoe kan jy bewys die vorige eienaar het dit laat doen? Of dalk nie by hul 'goedgekeurde' motorhawens?
Nee wat, hou daai geldjies veilig in jou sak of bele dit eerder vir 'n klein hapie rente.

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Meganiese Breekskade Versekering
Hollard se "motor extender" werk baie goed hoor maar net wat al die T's and C's is.
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: Meganiese Breekskade Versekering
Daar is n paar beskikbaar maar lees die T &C`s, dek ook net sekere bedrae en jy moet bewys lewer vd dienste by n reputable diens maatskappy...
Motorite
SA Warranties
Innovation
Hollard Motor Extender
Google dit maar net
Motorite
SA Warranties
Innovation
Hollard Motor Extender
Google dit maar net
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4

- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Meganiese Breekskade Versekering
Die probeem met die soort versekering is dat die uitbetaling op 'n glyskaal werk, ma.w. hoe meer die kilos hoe minder betaal hulle uit! En met meeste van ons se bakkies - is dit met ander woorde kleingeld! Die diens storie is ook 'n pyn, want party het sulke simpel poskaartgoeters wat jy moet invul en aan hulle stuur met die doen van die dienste (met ons wonderlike posdiens!) en as hulle dit nie kry nie - raai wat! Jy kannie eis nie!
Meeste van hulle se kantore sit ook erens in Gauteng, so as daar pyne opduik is dit 'n telefoonbaklei wat jy gaan moet aangaan!
Ek sal eerder daai R5000 vat en in 'n rekening sit waar dit bietjie rente kan trek, en sou ek dit nodig kry, dan is dit daar en niemand kan se "jammer, sie klousule bla bla nie!".

01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!