Speelplek?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Speelplek?
My vriend het vir hom 'n nuwe D4D DC 4x4 Auto gekoop en ek het gewonder waar daar in die Pretoria omgewing 'n lekker plek is om hom te toets. (sonder om te krap of te breek natuurlik). Het enige iemand enige voorstelle.
Dankie
Dankie
-
- High Range 4WD
- Posts: 84
- Joined: Tue May 06, 2014 4:41 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: Toyota Fortuner
- Real Name: Jan
Re: Speelplek?
Kungwini?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Speelplek?
Daar was 'n speel plek in Pta met die naam Mahem. Dit is uit en uit 'n speel plek maar ek weet nie of hy nog bestaan nie
To God be the glory
- Kagiso
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 377
- Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
- Real Name: Mac
Re: Speelplek?
Hmmm -- Cassie dink ammal so tuff soos hy :-)
Ek vind De Wildt die beste om nuwelinge en nuwe [en reggemaakte OU voertuie ] te gaan toets .. Daar is lekker uitdagings .. en ook "ompaaie' vir wat hy nie kans sien nie
De Wildt is tussen Pta Noord en Brits
Ek vind De Wildt die beste om nuwelinge en nuwe [en reggemaakte OU voertuie ] te gaan toets .. Daar is lekker uitdagings .. en ook "ompaaie' vir wat hy nie kans sien nie
De Wildt is tussen Pta Noord en Brits
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Speelplek?
Die een by Mahem is al seker so 5 jaar plus toe. Hulle het 'n diep sloot reg rondom die plek gegrawe.
Vir 'n vinnige toetsry is Groenkloof nie te sleg nie behalwe twee roete wat jy kan omry.
Vir 'n vinnige toetsry is Groenkloof nie te sleg nie behalwe twee roete wat jy kan omry.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Speelplek?
Dankie sovêr.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Speelplek?
jong as hy niks wil breek nie .... hou maar eers by Sandton P&P se sydpaadjie ....
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Speelplek?
Atlantis duine, dan kom kuier jy sommer biekie
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Speelplek?
Ha Ha Chrisf
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Speelplek?
jy gaan eers lekker lag as jy sien hoe EK by one P&P op die sypaadjie parker .....Dowe Koos wrote:Ha Ha Chrisf
Dak is te laag, kan nie daar in met Elders nie .... that's my story and I am sticking to it ....