Hilux gloeilampe
- GMan
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Mon Oct 27, 2014 4:12 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Gerrie
Hilux gloeilampe
Dagsê ! Ek het hulp nodig. My Hilux se gloeilampe blaas teen 'n tempo van een elke drie weke. Dis altyd aan die linkerkant en net die dim gedeelte van die hoofligte. Ek koop gewoonlik maar generiese gloeilampe by Midas. Enige idees enigiemand ?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Hilux gloeilampe
Het jy al erkende make probeer soos Hella of Osram probeer? Miskien moet jy kyk of die kontakte nie dalk losserig of geroes/aangepak is nie. maw die "plug" se kontakte wat oor die "lugs" van die gloeilamp skuif.
- GMan
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Mon Oct 27, 2014 4:12 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Gerrie
Re: Hilux gloeilampe
Hi Mars, die plug se kontakte het 'n klein bietjie smeermiddel (iets soos silikon ghries) op wat verhoed dat dit roes of aanpak. Ek sal kyk of Hella/Osram beter werk en laat weet.