Hi almal
Dirk wil weet:
wanneer is dit tyd om te kyk na "red flags op die D4D?? en op hoeveel kilometers moet n mens begin spaar om die injectors te vervang??
EN
wie stel belang in WTKYKJY?? die tuna is moontlik up for grabs
laat weet asb. 084 517 4717.
Dankie Dirk aka Huismoeles
huismoeles - aka Dirk
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: huismoeles - aka Dirk
Klink my die week se petrol verhoging was die laaste strooi vir hom !
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: huismoeles - aka Dirk
nee wat - BLY by petrol ....
ek wil nie met elke rokie worry oor die injectors nie ... takes the fun out of it ....
ek wil nie met elke rokie worry oor die injectors nie ... takes the fun out of it ....
- Jaws
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
- Town: Sharonlea
- Vehicle: 2009 D4D 4x4
- Real Name: Herman
Re: huismoeles - aka Dirk
Kan net net Chris saamstem nie ek geniet my 3l D4d . 170 k km sonder 'n dag se probleme. Ek het die naweek my Hilux se rekenaar ge scan en al 4 injectors is nog perfek binne spesifikasie.
Ek het volle vetroue in my voertuig
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het volle vetroue in my voertuig
Sent from my iPhone using Tapatalk